Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Ons het nie genoeg van Harkerville gesien om goeie kommentaar te kan lewer nie, maar dit wat ons wel gesien het was die moeite werd."
"Relatively untouched, lovely as an escape from the city, wonderful to bond as a family."
"Dit is nie 'n toeristebestemming nie, maar is 'n goeie wegspringplek om die George omgewing te geniet, of oornagplek aangesien dit baie naby aan die hoofpad is, maar ver genoeg om stil en rustig te wees."
"Lovely. Lots to do, not overly expensive, friendly people. Great views, great scenery."
"Lekker kuier dorpie. Baie om te doen en sien. Olyfplaas is 'n moet en ook Swartbergpas."
"Die Karoo Nasionale Park is asemrowend. Die dorp was netjies en genoeg winkels, restaurant en vulstasies in hoofstraat."
"'n Lekker Weskus-dorp. Bird Island was 'n belewenis, sowel as koffie by die hawe en wynproe net 'n hanetree verder. 'n Spesiale tyd in my en my gesin se lewe. Ek sal graag weer daar wil uitkom."
"Ons love Beaufort-Wes en sy mense. Dis altyd ons eerste stop om ons vakansie mee te begin!"
"A lovely town to go to unwind and enjoy the quietness that comes with a pitstop town. Ideal place to unwind and enjoy all the town has to offer."