Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Kingswood Golf Estate, Wes-Kaap

21 Manor on Kingswood

"Great course. Tricky when the wind is up! Can’t believe how the estate has grown over the years."

Worcester, Wes-Kaap

Bergland Accommodation

"Baie lekker dorp-gevoel."

Paarl, Wes-Kaap

Zen Tree B&B

"Besonderse omgewing met 'n ryk geskiedenis. Begroot meer tyd om die dorp en omgewing te beleef, jy sal nie spyt wees nie."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Sleep @ 74

"Die droogte is die ergste wat ek nog gesien het in hierdie omgewing en veral in die Karoo Nasionale Park! Ek is mal oor die Karoo!"

Clanwilliam, Wes-Kaap

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Pragtig, skoon en omgewing ongelooflik mooi. Onbekende juweel."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Graafwater Hotel

"Ons het baie lekker gekuier in Clanwilliam. Sal beslis weer na die blommeuitstalling gaan kyk."

Malgas, Wes-Kaap

2 Pause Cottage

"As jy hou van rustigheid, die natuur is die plek om te wees. "

Constantia, Wes-Kaap

Ferndale Lodge

"We had a very good time we enjoyed ourselves really."

George, Wes-Kaap

Farmstay Cottage

"Netjiese en skone dorp sover ons gesien het."

Jacobsbaai, Wes-Kaap

Kwaaibaai View

"Pragtige vakansieplek. Rustig en veilig."

Hannasbaai, Wes-Kaap

Duifieklip

"A very good place. This to get away from the hustle and bustle of the city. "

Heroldsbaai, Wes-Kaap

Makarios on Sea

"Heroldsbaai is prentjiemooi. Kafee naby strand se pryse is baie billik."

Reebok, Wes-Kaap

Micasa Sucasa

"Voel baie veilig."

Malmesbury, Wes-Kaap

Malmesbury Guesthouse

"60 km van Kaapstad en sentraal tot die Boland en Weskus."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Languedoc Verblyf

"Great, stunning place."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"Ons is mal oor die Karoo en oop vlaktes. "

Paternoster, Wes-Kaap

Sea Shack

"Pragtige plekkie."

Olifantskop, Wes-Kaap

Steenbokkie

"Baie rustig en mooi. Ideaal om weg te kom van die besige stadslewe."

Weskus, Wes-Kaap

Jantjieskraal Cottage

"During peak flower season it's a nice day trip to take, the lagoon is nice but mostly crowded with other beach goers, however the water is nice for a cool-off and clear if you want to do some snorkelling."

Lutzville, Wes-Kaap

The Golden Grape

"Ons hou van verken. Heerlike oorslaapbestemming. Ete by die Hotel aan te beveel."

McGregor, Wes-Kaap

Yellowstone Cottages

"Pragtige dorpie. Jammer die meeste winkels en restaurante is toe gedurende die week. "

Heidelberg, Wes-Kaap

Skeiding Guest Farm

"Heidelberg is a quaint little town, clean, and everyone friendly. Will definitely plan more visits to this part of the world as its close enough to Cape Town to drive up for a quick break. "

McGregor, Wes-Kaap

Yellowstone Cottages

"Friendly town with lots to see and do in the town as well as the surrounding area."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Het al amper vergeet van al die interessante dinge wat Oudtshoorn bied! Krokodilplaas (met 'n magdom ander diere natuurlik ook!), volstruis-toere met voer, vryf en foto's. Vir grotte en ander dinge was daar nie meer tyd (en seker geld ook) nie."

Montagu, Wes-Kaap

Montagu Springs

"Opgradering van waterpype en storte."

Blad
Blad 789 - Wys 23641 tot 23670
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang