Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Steenbokkie Nature Reserve

"Baie netjiese skoon dorp selfs agterstrate skoon. Voel veilig in dorp."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Vir 'n oorslaap op pad na Augrabies vanaf die Kaap is dit perfek."

Struisbaai, Wes-Kaap

Struisbaai Beach House

"Pragtig, maar vreeslik stil. Restaurante vreeslik duur. Gedurende beurtkrag is dit 'n nagmerrie, want net die kruidenierswinkel het krag. Dis goed om daar af te tree na jare se gewoel in die stad as jy rus en vrede soek. Nie vir gesinsvakansie met jong kinders nie. Nie veel om te doen nie. Maar die dorpsmense is vreeslik aangenaam en vriendelik."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Lemoenfontein Game Lodge

"Interesting museums but didn't feel particularly safe walking about."

Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

8 on Penguin

"Baie skoon, veilig en pragtig."

Robertson, Wes-Kaap

Randrivier Guesthouse

"'n Absolute moet. Sommer baie om te sien en beleef."

Avondale, Wes-Kaap

Tranquility

"Baie veilig en rustige omgewing."

Mykonos, Wes-Kaap

Raaswater

"Lekker geriewe. Hou baie van Mykonos."

Swellendam, Wes-Kaap

Hermitage Huisies

"Swellendam is 'n lieflike dorp - ideaal vir 'n lekker wegbreek!"

Britannica Heights, Wes-Kaap

Die Skilpadjie

"Rustige omgewing. Pragtige wegbreek van besige stadslewe. Vriendelike mense."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Swallows Nest Plett

"Die uitsig van Plettenbergbaai is van die mooiste!"

Noordhoek, Wes-Kaap

Sapphire Studio

"Alhoewel die wind sterk gewaai het terwyl ons daar was, glo ons Noordhoek is 'n lieflik ontspan-bestemming. Mens moet tyd spandeer en die vreedsame, naby-aan-natuur lewenstyl van die plaaslike inwoners inneem. Die ligging, aktiwiteite en weggesteekte kuierplekke is besonders. "

Witsand, Wes-Kaap

Seehuisie

"Vissermanne se droom."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Vriendelike mense. Baie hulpvaardig. Het alles gekry wat ons nodig gehad het."

Jongensfontein, Wes-Kaap

Aloe View Homestay

"Rustige atmosfeer, veilig en vriendelike mense."

Glencairn, Wes-Kaap

Seascape Guest House

"Baie oulike, rustige dorpie buite die gewoel van die stad."

Gordonsbaai, Wes-Kaap

Bay Breeze

"Pragtige plek. Sal enige tyd terugkeer na Gordonsbaai."

Gansbaai, Wes-Kaap

Oom Piet Accommodation

"Gansbaai is 'n pragtige plekkie wat baie netjies is en oor als beskik wat jy nodig mag kry. Ek sal beslis ook Tolbos Restaurant aanbeveel hulle kos en diens was puik."

Greyton, Wes-Kaap

Greyt House Self-catering

"'n Baie mooi plattelandse dorpie waar jy sielerus kry en net kan ontspan. Saterdagmark was heerlik en al die staproetes was so lekker. Restaurante voldoen aan die hoogste verwagtinge. Ons sal Greyton vir seker weer besoek."

Brackenfell Suid, Wes-Kaap

11 on Berrie

"Beautiful side of Brackenfell."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Stellenbosch Cottage

"Dankie vir jou moeite om alles mooi skoon en reg te kry. "

Port Owen, Wes-Kaap

River & Sea

"We had very tasty food at the restaurant."

Danabaai, Wes-Kaap

Anita's Self-catering

"Keep up the good work. Will definitely go back."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Breathe Inn

"Skoon dorpie en ons was verras omdat daar nie bedelaars was wat gepla het nie."

Klein-Karoo, Wes-Kaap

The Main Chalet @ Eagle Falls Country Lodge & Adventure

"Lieflike omgewing met vriendelike mense wat baie bied aan reisigers en natuurliefhebbers. "

Blad
Blad 889 - Wys 26641 tot 26670
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang