Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van KwaZulu-Natal
4.4/5

Lees regte resensies van KwaZulu-Natal van 13625 geverifieerde gaste.

Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in KwaZulu-Natal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

KwaZulu-Natal akkommodasie

Bladsy 72 - 5318 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)

11 St Lucia Sands is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-woonstel met slaapplek vir 5 in St. Lucia. Dié woonstel ...

Swembad
Braaiplek
Swem
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)

Villa del Sol 8 is 'n selfsorgwoonstel in Warner Beach, ongeveer 300 m vanaf die strand. De woonstel het slaapplek...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Olive Manor is 'n pragtige gastehuis wat omring word deur groot, stil tuine in Newcastle in KwaZulu-Natal. Olive Ma...

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 8)

Meshlynn Farm Cottage is 'n huislike selfsorgkothuis in die hartjie van die pragtige Kambergvallei in die Sentrale ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Kunsvlieghengel
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 8)

Eden Dunes 69

Selfsorg in | Margate, MargateKwaZulu-Natal
Vanaf
R1 390
per nag, vir 8 mense

Eden Dunes 69 bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorp Shelly Beach, oorkant die skibootklub. Die woonstel h...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)

Appledore Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in Ramsgate. Dit is die ideale verblyf vir gesinne of 'n groep vrie...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)

Idwala Tides

Selfsorg in | Umdloti, UmdlotiKwaZulu-Natal
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 6)

Idwala Tides bied verblyf in 7 woonstelle in die Cozumel-kompleks in Umdloti wat almal 180°-uitsigte oor die see is...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 6)

Cormoran 26

Selfsorg in | Umhlanga, UmhlangaKwaZulu-Natal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)

Cormoran 26 is 'n pragtige selfsorgeenheid in 'n veilige kompleks teen die Umhlanga-promenade. Dit bied direkte toe...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)

Lamont Cottage

Selfsorg in | Pennington, PenningtonKwaZulu-Natal
Vanaf R650
R650 R542
per nag (plek vir 6)

Lamont Cottage is in die skilderagtige kusdorpie Pennington in KwaZulu-Natal geleë. Dit is 'n bekoorlike vakansieko...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R650
R650 R542
per nag (plek vir 6)

Mont Pelaan 48

Selfsorg in | Newcastle, NewcastleKwaZulu-Natal
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense

Mont Pelaan 48 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Pioneerpark, Newcastle. Hierdie eenheid is die idea...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense

Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetslag...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem