Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.
"Daar is interessante besoekplekke vir verskillende belangstellings van gaste afhangende van die verblyftyd. Stap in strate skyn veilig te wees. "
"Paternoster is hoogs aanbeveelbaar vir toeriste. Dit is vir my prentjiemooi, een van my gunsteling plekke."
"Dorpie was 'n groot verassing. Rustig, skoon met die mooiste strand. Ongelooflik lekker geëet in restaurante!"
"Gaan maak gerus 'n draai by Mel's Place Keurboomstrand. Hulle kos is heerlik, baie kos vir min geld met 'n lekker atmosfeer."
"Been going to Hermanus since my teenager years and it has grown to this huge big town. Extremely busy during school holidays hence why we try and go there in the off season. "
"Ongelooflike mooi en skoon kusdorpie. Vriendelike, oop mense wat deurentyd gewillig en bereidwillig is om te help, maak nie saak of jy uiteet of sommer net in die winkel in stap nie. "
"Dit is goed vir die ouer geslag wat rus en vrede soek, ek dink nie die jonger geslag sal dit geniet nie tensy hulle in 'n groep saamtoer."
"Lekker halfpad tussen George en Kaapstad. Mooi skoon dorp met goeie restaurante. "