Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 38941 resensies.
Jeannie K. - 2nd March 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Pragtige plek! Sal enige dag van PTA na Blouberg verhuis!
Alida T. - 2nd March 2017
staying in Elgin, Wes-Kaap
Skokkend dat die dorpie so vuil en verwaarloos is. Gelukkig moes ons net deur die dorpie ry om by die pragtige Elgindam te kom.
Philip O. - 2nd March 2017
staying in George, Wes-Kaap
Ek geniet dit verskriklik.
Kallie D. - 2nd March 2017
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Gerieflik geleë naby genoeg om vir 'n dag die Kaap te verken. Daar is 'n groot winkelkompleks 'n paar kilometer vanaf Die Rooi Deur.
Estelle S. - 2nd March 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Lieflike en veilige omgewing by die strand. Heerlike eetplekke.
Simon H. - 2nd March 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Wonderful town, plenty of history and with lots to do.
Sharita J. - 2nd March 2017
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Dis 'n rustige omgewing en vriendelike mense.
Estelle K. - 2nd March 2017
staying in George, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Ben F. - 2nd March 2017
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Gansbaai is 'n fantastiese plek. Het al baie daar gekom en sal steeds baie gaan kuier. Mooi omgewing, baie om te sien, mooi natuurskoon en gawe mense.
Marna K. - 2nd March 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Mal oor Bloubergstrand - pragtige uitsig oor Tafelberg en die stad! Groot bonus was die "kite surfers" wat die Saterdag reg voor ons woonstel gevlieg het!
Cherylene D. - 2nd March 2017
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Daar is maar net een Stellenbosch!
Maatje B. - 2nd March 2017
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Stellenbosch se verkeer frustreer ons baie, maar dit bly 'n mooi plek.
Annelien G. - 2nd March 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Naby alles in die Kaap, van Kaapstad tot die wynlande, Stellenbosch, Franschhoek en selfs Pringlebaai.
Wilhelm C. - 2nd March 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie lekker gewees en lekker eetplekke.
Ian B. - 2nd March 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Seker die mooiste dorp aan die Weskus.
Marchelle H. - 2nd March 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Dit was my eertse besoek in die omgewing en sal beslis in die toekoms weer terugkom.
Linda D. - 2nd March 2017
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Awesome plekkie.
Lizette W. - 2nd March 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtige stil dorpie.
Cindy V. - 2nd March 2017
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Pragtig, het grotte en mooi uitsig geniet, maar dit is nie 'n swemplek vir kinders nie. Daar is baie rotse en min strand. Moes Hermanus toe ry om kinders te laat swem. Indien daar swemplek was, moet dit dalk meer genoem word, want ek weet nie daarvan nie.
Jacques H. - 2nd March 2017
staying in Witsand, Wes-Kaap
Beste visvangbestemming - behalwe die jaar was baie winderig en die vis was ook op vakansie.
Hazel G. - 2nd March 2017
staying in Bellville, Wes-Kaap
The area was safe and good.
Jennobia K. - 1st March 2017
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Dit is 'n baie mooi dorpie.
Ben B. - 1st March 2017
staying in Weskus, Wes-Kaap
Ons gaan beslis sommer nog baie hier kom oorbly!
Myra Y. - 1st March 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Goed gesitueer. Naby al die mooi besienswaardighede. Maak net seker dat jou reisplan beplan word dat jy nie in spitsverkeer ry nie, alhoewel, ek moet sê Kaapstad se bestuurders is nogal geduldig. Ek het natuurlik die "kite surfing" op Blouberg baie geniet. Ons was bevoorreg om meer as 100 van hulle op die strand te sien beweeg. Maak seker Blouberg is op jou reisagenda.
Marizette V. - 1st March 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Sal nog 'n paar plekke daar will besoek.
Juliet M. - 1st March 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lambertsbaai is my gunsteling plek!
Cornelius Petrus Johannes P. - 1st March 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Een van die mooiste dorpies aan die Weskus.
Amanda J. - 1st March 2017
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Carlitzdorp se mense is vriendelik en hulpvaardig, maar daar is geen eetplek wat bietjie laat oop is nie en geen ordentlike plek soos 'n Shoprite of Spar om dan iets eetbaars te koop nie. So as jy oorbly, vat iets saam om te braai of te maak in by jou verblyf.
Carol B. - 1st March 2017
staying in Witsand, Wes-Kaap
Altyd lekker in Witsand, selfs die winderige dae!
Michelle M. - 1st March 2017
staying in George, Wes-Kaap
Beautiful town.
Andre R. - 1st March 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Soms wens 'n mens daar was 'n winkel nader om gou oor te hardloop vir 'n koeldrank, maar Hartenbos is 'n puik omgewing met baie om te doen.
Jacob Daniel D. - 1st March 2017
staying in Witsand, Wes-Kaap
Baie rustige plekkie wat in 'n mens se hart inkruip.
Elisabeth S. - 1st March 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Dit is nou nie mens se eerste keuse as jy mooi natuurskoon soek nie, maar dit bied stapplek langs die see en veilige swemplek as die wind nie waai nie. Verder is dit ook lekker sentraal as jy die Kaap wil besoek.
Elisabeth S. - 1st March 2017
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Pragtige natuurskoon.
Alta L. - 1st March 2017
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Hou al 45 jaar hier vakansie. Wonderlik.
Francis V. - 1st March 2017
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Indien die Weskus die juweel van Suid Afrika is, is Port Owen die ster in die kroon. Wonderlik. Altyd lekker op die Weskus.
Martin J. - 1st March 2017
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Lekker rustige dorpie wat sentraal geleë is.
Ilona H. - 1st March 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Strand is a good holiday destination.
Marlene H. - 1st March 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Pragtige dorp, voel egter soos die doodnormale 'elke-dag'-bestemming van my eie tuisdorp. Vakansie-gevoel ontwikkel egter sodra Mosselbaai in sig is! Waterfront is die enigste werklike pluspunt!
Kees V. - 1st March 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Beautiful surroundings and lovely wines!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]