Geverifieerde Resensie

Escape From Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16054 resensies.

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Shalom

"Wonderlike vakansie gebied met awesome mense!"

Greyton, Ontsnap Uit Kaapstad

Mount Grace Country House

"Awesome little town with friendly people."

Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad

Leben Seehuisie

"Pragtig en baie stil. Min winkels en eetplekkies. Jy moet Stilbaai toe ry vir meeste dinge, dit is darem net tien minute weg."

Ceres, Ontsnap Uit Kaapstad

Dennesig Kothuis

"Dis 'n pragtige dorpie. "

Longacres Country Landgoed, Ontsnap Uit Kaapstad

Long Acres Bahamas Accommodation

"Dis rustig, stil en ideaal vir mense wat wil wegkom van die lawaai."

Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad

La Mer

"Was nog altyd een van ons gunsteling plekke. Rustige kusdorpie wat ongelooflik baie bied en die kuslyn is seker die grootste bonus."

Paarl, Ontsnap Uit Kaapstad

Be Still Guest House

"Pragtige plek. Baie besienswaardigehede. Net baie warm gedurende somer."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

A'la Mossel 1

"Beslis die regte plek as jy 'n naweek wil wegbreek van die stad af. Die dorpie is klein, maar skoon en netjies. Beslis die regte plek om te gaan ontspan en jouself weer te vind."

Calypso Beach, Ontsnap Uit Kaapstad

Crystal Lagoon Lodge

"Beautiful beaches and all the amenities to make any vacation totally relaxing. "

Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Pragtige dorpie met baie geskiedenis. Museum en Strassbergers 'n besoek werd."

Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad

Abalone Guest House

"Nice place with sea views and good safety rules. "

Big Bay, Ontsnap Uit Kaapstad

Seaside Village B24

"Netjiese veilige, familie vriendelike omgewing."

Robertson, Ontsnap Uit Kaapstad

Buitenstekloof Pomegranate Homestead

"Lovely little town with wine tasting and lovely restaurants."

Rawsonville, Ontsnap Uit Kaapstad

Die Damhuis

"Stil en rustige dorpie in die hart van die Wynlande. Besienswaardighede en besoekplekke te veel vir net 5 dae."

Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad

Bibi's Joy Self-catering House

"Ons hou van hierdie ongeslypte eenvoudige juweel. Moenie vir te veel mense vertel van Suurbraak nie!"

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Paternoster's De Oude Muragie

"Dis so mooi op Paternoster. Blikkies Pizzaria was wonderlik en ek kon my hond soontoe vat, was absoluut 'n perfekte naweek! Sal beslis weer hierheen kom!"

Van Riebeeck Park, Ontsnap Uit Kaapstad

De Bergen

"Ons hou van die area, bietjie uit die dorp se gewoel en ook mooi uitsig op die berge."

Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad

Marelda's Accommodation

"Central to travel on the Western Cape West Coast, e.g. West Coast National Park, Vredenburg, Paternoster and the Peninsula."

Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad

Paters Haven BnB & Self-Catering

"Die bestemming het klein juweeltjies wat mens nog seker moet ontdek. Die strand met baie voëllewe was fantasties en die klompie klein winkeltjies 'n aanbeveling - kan daar lekker rondsnuffel vir oulike geskenkies."

Blad
Blad 346 - Wys 10351 tot 10380

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang