Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15861 resensies.
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Just Rest"Mooiste uitgestrekte strand. Net jammer van die misdaad waarteen ons deurgaans gewaarsku is."
Elandsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Ons Huisie"Elandsbaai is klein en sal in rustige reisiger se smaak val. Lieflike uitsig van berg en see. En eietydse atmosfeer. "
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Charis to Theo"Perfect area for surfers, kiters, families with kids etc. "
Franschhoek, Ontsnap Uit Kaapstad
1AA Wilhelminia Apartments"Goed geleë om die Kaap te verken. Pragtige dorpie met genoeg eetplekke. Dit is 'n bietjie aan die duur kant."
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Leben Seehuisie"Rustige dorpie met mooiste uitsigte en vriendelike mense."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Nels - Cabins with a View"Bietjie min om te doen, maar gelukkig is dit naby aan ander toeristebestemmings wat dit beter maak."
"Kan net vir almal betrokke weer dankie sê vir die heerlike verblyf. Renee, veral, was vriendelik en het al ons vrae beantwoord en was baie behulpsaam. Dankie!"
Jongensfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Seesig Chalets"Amper net so mooi soos ons eie Reebok. Vriendelike, hulpvaardig mense. Besoek Drie Pikkewyne, lekker seekos. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan de Bergen Guesthouse"Beautiful dorpie wat ons beslis weer sal besoek!"
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
Marelda's Accommodation"Uitstekend! Al die plekkies is so tussen 30 tot 40 min se ry weg en 'n groot belewenis om hierdie kusdorpies te besoek."
Franskraal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kormorant Apartment"Wonderful, unspoiled part of the Western Cape."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Apollo Selfsorg"Seker die hub van die Weskus. Als is daar winkels gewys en die ander besienswaardighede is sentraal rondom dit geleë."
Citrusdal, Ontsnap Uit Kaapstad
Kunje Guest Farm"Dit is 'n baie mooi omgewing en is pragtig vir fietsryers."
Myburgh Park, Ontsnap Uit Kaapstad
Accommodation Unwind"Pragtige area. Net ver genoeg van die strand om dit rustig te maak. Maar net om die draai as jy strand toe wil gaan."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
De Bergen"Alle fasiliteite binne bereik, en naby aan wynroete en omliggende toerisme-aantreklikhede."
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Speelhuis Collection"Dis baie jammer dat mens nie Langebaan se mooi vanaf die pad of ingang in die dorp mooi besef nie. Die eerste 2 kere wat ek daar was, het ek gewonder waaroor die bohaai gaan, totdat ons per toeval een dag by Boesmanlandplaaskombuis opgeëindig het en daar eers gesien het waar die mooi regtig lê. En dit was net die begin. Van daar af, is daar geen keer. Ek sal nie met myself kan saamleef as en nie ten minste 1 keer per jaar hierdie dorpie besoek vir 'n lekker lang verblyf nie. 'n Versteekte diamant!"
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Fonteinskloof Farm"Ou historiese dorp met baie te sien en te besoek. Baie omliggende dorpe in nabye omgewing met baie toeriste-besienswaardighede."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Rondegat Cottages"Die paaie is in 'n slegte toestand! Goeie bestemming, toerisme bied baie opsies! Ontwikkeling van damwal gestaak. Clanwilliam sonder 'n dam was nogal 'n skok op die sisteem. "