Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Knysna, Wes-Kaap

La Gard House on the Knysna Heads

"Honestly, locals do seem a bit grumpy if you are being a tourist out of season, but the abundance of beauty around every bend and adventures makes up for it!"

Elandsbaai, Wes-Kaap

Ons Huisie

"Stil en rustig."

Uniondale, Wes-Kaap

Uniondale Manor Guesthouse

"As oornagbestemming kan Uniondale aanbeveel word. Ons is nie seker wat dit meer bied as net oornagverblyf nie. Dorpie is klein, maar lyk skoon en netjies! Min klein dorpies in Suid-Afrika kom netjies en skoon voor!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

Maartblom Gastehuis

"Skoon, netjiese, rustige dorp."

Elandsbaai, Wes-Kaap

E'bay Apartments

"The people in general were very friendly. Would definitely go back."

Klawer, Wes-Kaap

Klawer Hotel

"Suitable for one night stay."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Maskam Guest Farm

"Die ou tronk is 'n nostalgiese terugblik op die dinge van gister. Baie interessant."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Lebanon Citrus Holiday Farm

"'n Sentrale punt vanwaar mens baie plekke kan besoek, veral tydens blomseisoen."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Leafy Lane Cottage

"'n Baie geskiedkundige dorp met genoeg wynplase vir 'n hele jaar se besoek."

Klawer, Wes-Kaap

The Vine

"Was beïndruk met die Klawer Kelder. Het beter wyne gekry as wat ek verwag het. Lekker geëet in Hotel se Restaurant."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Lombards Guest House

"Visit during the flower season."

Langebaan, Wes-Kaap

4Winde

"Fantastiese mooi plekkie met vriendelike aangename inwoners, nog meer besonders omdat dit ons eerste was in die Weskus. "

Stilbaai, Wes-Kaap

Mama Mia @ Charlotte House

"'n Plek om op verlief te raak. Stil, maar nie te klein nie."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Onze Uitzicht

"Weskus is Beskus. Sal beslis weer soontoe gaan."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Arrowood 2

"Wat 'n pragtige dorp."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Old Sam's Cottage

"Heuningberg Nature Reserve has two lovely walks with stunning fynbos. Shipwreck Museum is worth a visit and it is such a clean, well-maintained town. Really lovely. Extremely close to Arniston and the sea side."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie

"A lovely, clean town, very geared up for the visiting tourists."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Die Kliphuis

"Pragtig, naby die Pakhuyspas en Wuppertal, Graafwater, Sederberge, ens."

Pringlebaai, Wes-Kaap

Our Happy Place

"The residents are friendly; the place is safe; the views are breathtaking."

Prins Albert, Wes-Kaap

Gecko Cottages

"Always love Prins Albert. Very special place in our hearts."

De Rust, Wes-Kaap

Kabbelrus

"Quaint town. Drive between there and Prince Albert was truly incredible."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Gate House

"A beautiful place!"

Clanwilliam, Wes-Kaap

Clanwilliam Accommodation

"Interessante dorpie naby pragtige blomme in Biedouw-vallei."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"Naby baie plekke om te gaan verken. Iets van alles."

Vredenburg, Wes-Kaap

Nelheim

"Convenient to travel to the West Coast villages, such as Paternoster, Port Owen, etc."

Blad
Blad 725 - Wys 21721 tot 21750