Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32136 resensies.
Alwyn S. - 22nd December 2015
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Bietjie duur vir vakansiegangers dink word bietjie uitgebyt deur besighede.
Wilhelmie P. - 22nd December 2015
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
As mens lief is vir die uniekhed van die Weskus, dan is Jacobsbaai die plek wat die 'gees van die Weskus' die beste weerspieël en leef. Die feit dat dit redelik ongekommersialiseerd is maak dit outentiek.
Henriette M. - 22nd December 2015
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Wyd uitgesprei en groot dele onontwikkeld maak dit 'n gesogte wegbreek.
David M. - 22nd December 2015
staying in Laingsburg, Wes-Kaap
Mooi plek sal weer van hul oornaggeriewe gebruik maak.
Willem V. - 22nd December 2015
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Uitstekend - heerlikste pizza by Woodpecker Pizza House.
Retha E. - 22nd December 2015
staying in Paarl, Wes-Kaap
Is mal oor die Paarl. 'n Moet sien is die familieplaaswinkel in die hoofstraat. Dit is cute met alles wat mooi is. Ons kuier daar was absoluut die moeite werd.
Gideon J. - 22nd December 2015
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Veilige, skoon woongebied.
Silen F. - 22nd December 2015
staying in Bovlei, Wes-Kaap
Puik vir toeriste. Baie mooi natuurtonele.
Marieth B. - 22nd December 2015
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige dorpie baie gasvrye en vriendelike mense.
Nic L. - 22nd December 2015
staying in Worcester, Wes-Kaap
Gholfbaan is pragtig.
Marius M. - 22nd December 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Juweel van die Karoo! Fantastiese wyse om die nostalgie van die platteland te beleef.
Juan E. - 22nd December 2015
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mosselbaai rock!
Sonia V. - 22nd December 2015
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Pragtig.
Bronwynn N. - 21st December 2015
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Baie naby aan al die omliggende toeriste-aantreklikhede.
Andre W. - 21st December 2015
staying in Bellville, Wes-Kaap
Baie mooi en rustig, en 'n mooi uitsig oor die stad.
Rob W. - 21st December 2015
staying in Knysna, Wes-Kaap
A visit The Heads is a must.
Belinda J. - 21st December 2015
staying in Little Brak, Wes-Kaap
Lekker nabygeleë aan al die ander onderliggende plekke.
Andre L. - 21st December 2015
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Lekker omgewing en sentraal geleë - naby ander besoekpunte.
Raheeha C. - 21st December 2015
staying in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Wes-Kaap
Aantreklik.
Veronica B. - 21st December 2015
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
'n Rustige dorpie, waar jy jouself weer kan vind.
Alicia D. - 21st December 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Love Bloubergstrand! Wil daar gaan bly. Skoon, netjies en great weer! Alles is naby jou, malls, kuierplekkies en alles.
Hennie B. - 21st December 2015
staying in Pinelands, Wes-Kaap
Goed geleë vir omliggende besienswaardighede.
Alex D. - 21st December 2015
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Rustigheid en veiligheid was heerlik.
Conrad L. - 21st December 2015
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Great dorp, vriendelike mense en baie bekostigbare restaurante.
Hilmir J. - 21st December 2015
staying in Reebok, Wes-Kaap
Die liging is baie lekker sal weer daar gaan bly.
Maria V. - 21st December 2015
staying in Longacres Country Landgoed, Wes-Kaap
Die goed versorgde tuin was 'n lus vir die oog.
Yvette R. - 21st December 2015
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Superb town, lovely eateries, just very windy in December.
Jacolien W. - 21st December 2015
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Baie lekker vakansiedorp.
Roget B. - 21st December 2015
staying in Strand, Wes-Kaap
Baie goed geleë en naby Kaapstad en wynroetes.
Fanie L. - 21st December 2015
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Die plek om te bly in Suid-Afrika.
André S. - 21st December 2015
staying in Kommetjie, Wes-Kaap
Very glad we stay over there. Close to everything actually, nice and quiet! Enjoyed it very much!
Crystal P. - 20th December 2015
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Baie mooi en heerlik gebly!
Andriette W. - 20th December 2015
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos is 'n pragtige dorp, baie gewild veral onder die jongmense. Jy word nie lasting geval die bedelaars nie en die strate is skoon. Daar is net genoeg winkels, enige meer en dis nie meer die gesellige vakansiedorpie wat ons leer ken het nie. Mosselbaai is naby genoeg indien jy opsoek is na 'n mall.
Annette K. - 20th December 2015
staying in Napier, Wes-Kaap
Napier kan doen met 'n apteek of 'n gesondheidswinkel met kruie en kure.
Abrie V. - 20th December 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Cool, laid back.
Morkel T. - 20th December 2015
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Bakgat!
Hw K. - 20th December 2015
staying in Knysna, Wes-Kaap
Baie lekker vakansiebestemming, nie jou tipiese seevakansie nie.
Arnold J. - 20th December 2015
staying in Prince Albert Road, Wes-Kaap
Prins Albert is 'n pragtige dorpie met allerlei interessanthede. Ons het te min tyd gehad om dit te voet te verken, en het net hier en daar ingeloer. Die Swartbergpas is 'n moet - mits jy nie haastig is of aan hoogtevrees ly nie.
Adwina T. - 20th December 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn is baie mooi en aantreklik en my seun wil net in Oudtshoorn vakansie hou. Daar is baie plekke wat jy kan besoek en die mense is baie vriendlik teen oor jou.
June K. - 19th December 2015
staying in Port Owen, Wes-Kaap
They are not many activities at Port Owen but we enjoyed exploring and going for jogs. We enjoyed the boat ride on the Berg River.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za