Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"The linen was to heavy for the season. I would suggest a thinner bedspread for summer."
"Ons besoek aan die einde Februarie is definitief in die af seisoen, maar die wonderlike weer het dit ideaal gemaak. Fryer's Cove is 'n moet, en die strande by die nabye Strandfontein was ook die moeite werd."
"Daar is ietwat rommel wat op die strand lê, maar nie te veel nie. Voel veilig."
"Diaz Beach is nice and clean, but the area is industrial, with a lot of new constructions by the beachfront. "
"Cosy little town with unspoiled beach on one side and a meander of lazy rivers on the other side, lush vegetation. Near to George but very tranquil, perfect for a relaxing holiday close to nature. Great to explore surroundings as well."
"Absolutely beautiful and the cleanest CBD I have seen in South Africa. Visiting there is a must!"
"Dit is net een van daardie bestemmings wat alles het. Skoon strande en genoeg in omgewing om te doen."
"Dit was moeilik om toegang tot eetplekke te kry omdat 'n mens nie bewus is dat jy moet bespreek. Die inhoud van die winkels kan opgradeer word. Oor die algemeen is Paternoster 'n mooi vissersdorp vir 'n rustige vakansie. "
"Dis 'n pragtige dorpie met ongelooflike talent. Aandete by die Karoo Art Hotel was 'n hoogtepunt. "
"Daar is so baie om te beleef en ervaar in en om Oudshoorn dat meer as een dag nodig is om meeste besienswaardighede te besoek. So, bietjie vooraf navorsing en beplanning sal baie bydra om die omgewing te waardeer, veral vanuit 'n geskiedkundige oogpunt. "
"Dis lekker wegbreek van die stedelike gejaag en rumoer. Lekker visvang-area en die pragtigste blou water en wit sand. "