Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Strand is nie baie skoon nie. Daar is plastiek en gemors op die strand wat hulle dalk net op 'n daaglikse basis kan skoonmaak."
"Great laid back town. Very friendly locals and great attractions in the town."
"This is the perfect stop over from north to the Western province and visa versa."
"Pragtige dorpie. Kon nie glo hoe mooi die ou huisies in stand gehou word. Skoon en veilig om te stap in die aande. Omring deur berge en mooiste natuur. Lekkerste skaaptjops by Misty Tin!"
"Dit het veilig voorgekom. Jy stap sommer see toe en terug. Almal se tuine en die omgewing is mooi versorg. Die strand was ook mooi skoon."
"Water restrictions are killing the town! Businesses are struggling. Rome is burning and a pathetic municipality is watching it all going down! "
"Prins Albert is 'n ontvlugting vir dié wat 'n gejaagde lewe ly. Hier kan jy ontspan, hardloop, fietsry, olywe en wyn proe en bitter lekker eet! Dit is ook 'n bonus as jy lief is vir die natuur. Die Swartbergpas is iets om te beleef, daar is staproetes en as jy jou verblyf reg kies, uitsigte wat jou asem wegslaan. Beslis 'n plek om te besoek!"
"Knysna is 'n fantastiese en ook veilige plek om saans rond te beweeg. Die middestad is net baie vuil en onnet. Baie aandag moet daaraan gegee word."
"Ek sal dit voorstel aan almal. Pragtige kusdorpie met uitstekende pad, reëls en mense."
"Besoek Witsand as jy lekker wil baljaar in die see en klein kindertjies het wat daarvan sal hou om in die poeletjies te speel. "