Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35901 reviews.
"A visit to the Museum is highly recommended. It is a treasure trove of Maritime history. The breakfast trip on the Dias Express is also worth every penny!"
"Altyd 'n lekker vibe, besige koffiewinkels en restaurante tot op die sypaadjies, net soos in Europa! Ek geniet Stellies en oorweeg om my daar te gaan vestig."
"We visited the elephant sanctuary. Amazing experience. The wolf sanctuary took us by surprise. It became an incredibly interesting experience. The guided tour is a must. Our guide was so well informed. Loved it."
"Struisbaai en Aghullas is 'n paradys! Die hawe, hengelplekke, seelug, wandelpaadjies, veiligheid, skoon omgewing, ens is alles 'n bonus. Ek kan die plek net nie uit my gedagtes kry nie. Sal baie graag daarheen wil verhuis."
"'n Pragtige, netjiese dorpie. Baie besienswaardighede in en om die dorp bv. Olyfplaas, Weltevrede vyeplaas, Swartbergpas en Gamtoosvallei (Die Hel) en die Museum was uitstekend. Restaurante bedien heerlike kos."
"Dit was vir ons die ideale plek om te wees voordat ons deur Seweweekspoort gery het."
"Die Moederstad het nie teleurgestel nie - altyd net te kort wanneer mens daar kuier. Soveel te sien en te doen!"
"Pragtig, maar die restaurant en winkel is toe op Maandae. Niemand het dit vir ons voor die tyd gesê nie en ons moes Plettenberbaai toe ry om iets te kry om te eet en drink."
"Baie oulike dorp. Ongelukkig het Covid-19 vele besighede erg geknou."
"Helderstroom Alpacas is 'n goeie kuier en besoek-opsie. Stettyn Wynlandgoed is goeie waarde vir geld."
"Pragtige dorp in die Boland se wynstreek en toegangsroete tot heelwat ander dorpe soos Wellington, Franschhoek, Stellenbosch, Durbanville."