Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Durban

4.4 / 5  
volgens 603 resensies
Lees regte resensies van Durban van 603 geverifieerde gaste.
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Durban

Nkosazana Guest House bied B&B- en selfsorgverblyf in Carrington Heights, Durban. Die gastehuis word deur die eienaar bestuur en is die ideale plek om oor te bly wanneer julle die omgewing wil verken. Verblyf by N...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Durban

Burns Bed and Breakfast het die ideale ligging 5 minute se ry vanaf Musgrave Centre en Florida-weg in Durban. Die gastehuis is ook naby ander besienswaardighede in die omgewing. Verblyf by Burns Bed and Breakfast b...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban

Bumblebees B&B skuil tussen Umhlanga en Durban-Noord in die welige groen voorstad La Lucia en bied alles wat sakereisigers of vakansiegangers kan vra. Verblyf is beskikbaar in 3 gastekamers en 'n woonstel. Al die e...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Umhlanga, Durban

Burnham House B&B is perfek tussen die 2 eksklusiewe dorpe Umhlanga Rocks en La Lucia, by die warm Indiese Oseaan geleë. Die personeel by die B&B is opgelei om vir jou die vriendelikste en lekkerste verblyf te bied...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
B&B in Morningside, Durban

Fiddlers Rest is 'n herehuis wat in 'n Engelse styl gebou is, omring deur 'n lowerryke tuin met 'n oorvloed voëls. Dis in Morningside, 'n luukse Durbanse woonbuurt geleë. Daar is 4 gastesuites en 'n tuinkothuis. ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Grosvenor, Durban

Hamelin Gastehuis bied B&B-verblyf in Bluff, Durban. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met uitsigte oor die hawe en die stad, naby 'n hele rits doendinge. Akkommodasie by Hamel...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban West, Durban

Faraway Lodge B&B is in 'n rustige keeromstraat in Westville, Durban-Wes geleë. Dié gastehuis is ideaal geleë naby die restaurante, Virgin Active Gimnasium en die Pavilion Winkelsentrum. Verblyf word aangebied ...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Durban

Tesorino is in die eksklusiewe Natalse dorpie, Umhlanga Rocks geleë. Dit is binne maklike stapafstand van die strand, dorp en verskeie uitstekende restaurante af. Die B&B is ook net 15 minute van Durban af en 25 mi...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Umgeni Park, Durban

Riverside de Charmoy Guest House is in Umgeni Heights in Durban-Noord geleë. Verblyf word gebied in B&B- of selfsorgeenhede. Dit is perfek vir sakereisigers of vakansiegangers. Verblyf word gebied in 'n Dubbelkame...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea West, Durban

Harcourt House bied bed en ontbyt. Dit is in die voorstad Westville, in Durban geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, naby verskeie geriewe. Harcourt House bied verb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Durban B&Bs blad - loer bietjie na ons wye versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Durban akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Durban akkommodasie soek. Sodra jy die ideale B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]