Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 16384 resensies.
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Abalone Guest House"Is nog nie so bedrywig soos bv. Paternoster en Langebaan nie. As jy weg van die vertrapping en geraas wil wees, is dit die ideale plek."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Goose Nest"Oor die algemeen 'n baie rustige en aangename omgewing. Mooi uitsigte op die see en hawegebied. Daar is in Agulhas baie lekker eet- en koffieplekkies, wat ons ongelukkig nie in Struisbaai beproef het nie."
Pearly Beach, Ontsnap Uit Kaapstad
Pearly Gates"Kan nie wag om weer te gaan, almal is so vriendelik."
Jacobsbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Beach Blessings Self-catering"A very quiet village, but very peaceful and friendly - great for families."
Sandbaai , Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Woonstel"Lekker sentraal en met die nuwe mall so naby hoef mens nie eens ver te ry vir jou daaglikse inkopies nie."
"Pragtig. Autumn Lane kan great wees. Hulle moet net meer aandag aan klein detail gee, soos aangedui."
Die Boord, Ontsnap Uit Kaapstad
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Rustig en mooi en naby 'n mini mall met die beste Spar waar jy al jou inkopies kan doen. "
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Dolittle Cottages"'n Mengsel van ou wêreldse sjarme en moderne tegnologie. Baie warm in somer. Vriendelike mense en baie om te doen en sien."
Saldanha, Ontsnap Uit Kaapstad
Skulpdraai"Ongelooflik mooi en geniet dit elke keer as ons kans kry om daar uit te kom vir vakansie. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Phoenix 2"Paternnoster is 'n fantastiese kusdorpie met alles wat mens nodig mag kry! Uitstekende restaurante, lieflike strand, pragtige sonsondergang en oneindige uitbreidings-geleenthede!"
Van Riebeeckstrand, Ontsnap Uit Kaapstad
Atlantic Loft"Die seewater is so skoon en die stand is so mooi dit lyk soos iets uit 'n sprokiesboek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Komyntjie 3"What a beautiful beach, so peaceful and relaxing. Friendly people, lovely food and we will definitely be back."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
Da Rooms Accommodation"Worcester is 'n baie ou dorp en omdat ons net oorgeslaap het, het ons nie veel besienswaardighede kon besoek nie."
Worcester, Ontsnap Uit Kaapstad
De Bergen"Was nie daar as toeris nie, maar in amptelike hoedanigheid."