Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Dwarswegstrandoord

"Die mense is baie vriendelik hulle kan trots wees."

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo Khaya

"Lekker kuier dorpie. Baie om te doen en sien. Olyfplaas is 'n moet en ook Swartbergpas."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Altyd Lekker

"Die Karoo Nasionale Park is asemrowend. Die dorp was netjies en genoeg winkels, restaurant en vulstasies in hoofstraat."

Weskus, Wes-Kaap

Thali Thali Game Lodge

"Puik bestemming! Langebaan is 'n wonderlike plek!"

Klein-Karoo, Wes-Kaap

Shanzeley Guest House

"Ons het dit baie geniet en is van plan om vir seker weer te kom."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Albatross No. 3

"'n Lekker Weskus-dorp. Bird Island was 'n belewenis, sowel as koffie by die hawe en wynproe net 'n hanetree verder. 'n Spesiale tyd in my en my gesin se lewe. Ek sal graag weer daar wil uitkom."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Olive Grove Guest Farm

"Ons love Beaufort-Wes en sy mense. Dis altyd ons eerste stop om ons vakansie mee te begin!"

Swellendam, Wes-Kaap

Aviento Guesthouse

"Rustig en mooi! Lekker eetplekke en vriendelike mense."

Riviersonderend, Wes-Kaap

Die Ponthuis

"A lovely town to go to unwind and enjoy the quietness that comes with a pitstop town. Ideal place to unwind and enjoy all the town has to offer."

Hartenbos, Wes-Kaap

Seaview Lodge

"Hartenbos trek oud en jonk! Puik vakansie bestemming."

Bloubergstrand, Wes-Kaap

Sea Spray

"Fantasties! Maar soek 'n antwoord oor die R1000 wat ek moes ekstra betaal!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Bakgat Blyplek

"Lekker dorpie met lekker 4 Sheep restaurant."

Hartenbos, Wes-Kaap

Hartenbos Landgoed 64

"Lieflike plek met baie om te doen en heerlike omliggende strande."

Prins Albert, Wes-Kaap

Gecko Cottages

"The town is a gem, this is our third visit. We had the most delicious meal at Karoo Kombuis. "

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster Manor

"Rustigheid van self en die ideale plek om te ontspan en jou batterye te herlaai en bietjie te lees."

Theseneiland, Wes-Kaap

The Cove Beach On Thesen Islands

"Kan defnitief Thesen Islands aanbeveel. Baie mooi en netjies. Stil en rustig. Restaurante en winkels binne loop afstand in Thesen Island Harbour Town. Sal enige tyd weer daar wil bly."

Voorbaai, Wes-Kaap

La Palma C12

"Netjies en skoon strande ideaal vir gesinsvakansies."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Letsatsi Lifestyle Lodge

"Vanrhynsdorp het die nodige geriewe van goeie akkommodasie, eetplekke, die voorsiening van brandstof en interessante plekke om te besoek - alles vir die reisiger - en dis in 'n pragtige, natuurskone omgewing geleë."

Wildernis, Wes-Kaap

Wilderness Manor

"Pragtige woude in die area. Perfek om uit die stad te kom en 'n ander tipe leefwyse te ervaar."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Little Lamb

"Baie mooi karoo dorp."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

X Ventures

"Dit is 'n pragtige ouwêreldse dorpie waar almal vriendelik groet. Ek is dankbaar om te sien hoe skoon Beaufort-Wes weer is die afgelope twee jaar en dat daar weer opknappingswerk gedoen word, na jare se verwaarlosing. "

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

The Grey House

"Pragtige klein dorpie."

Strand, Wes-Kaap

The Little Flower

"Me and friend we enjoyed stays at strand."

Swellendam, Wes-Kaap

Wildebraam Berry Estate

"Die pragtigste dorp, met soveel lekker eetplekke, die berge is superspesiaal. Ons kom weer."

Arniston, Wes-Kaap

Arniston Cottage

"Pragtige dorpie. Besoek gerus die grot en geniet heerlike middagetes by die Arniston Hotel. "

Blad
Blad 886 - Wys 26551 tot 26580
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang