Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Langebaan, Wes-Kaap

Seeduiker

"Langebaan is mooi en het heelwat eetplekke, toeristewinkels en -stalletjies. My tyd daar was maar winderig. Club Mykonos is mooi en Dockside op die marina is prentjiemooi. Ek glo jy het so 'n week daar nodig om alles te sien en te bekyk. "

Heroldsbaai, Wes-Kaap

Dankepa Beach House

"'n Juweel van die Suid-Kaap."

George, Wes-Kaap

Oakhurst Hotel

"Wat my op geval het, is dat George oor die algemeen skoon en netjies is."

Wildernis, Wes-Kaap

The Old Trading Post

"Dis 'n pragtige omgewing en ons het heerlik in 'n plaaslike restaurant geëet."

Citrusdal, Wes-Kaap

Kunje Guest Farm

"Small, very quiet, very hot and friendly people."

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"Oulike dorpie met 'n hele paar verrassings in die area! Die stilte en natuurskoon is ideaal!"

Klawer, Wes-Kaap

Lemoenkloof Farm

"In Klawer self is daar nie veel te doen nie, maar wel in omgewing."

Kleinmond, Wes-Kaap

Seaside Historical Cottage

"Kleinmond is 'n tipiese kusdorpie en vir ons (ouer mense) was dit voldoende,maar vir die jonger geslag was dit soms bietjie vervelig. Ek sou dit nie wil verander nie, want dan verander 'n mens die karakter van die dorpie."

Hartenbos, Wes-Kaap

Treklaer Lodge

"Het my weer teruggevat na my vakansies daar as kind!"

Bellville, Wes-Kaap

Broadway Tygervalley

"Bellville is goed geleë om die res van Kaapstad maklik te bereik."

Myoli Strand, Wes-Kaap

Loerie Cottage

"Safe beach to swim and walk."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

17 On Bird Guest House

"Verlief op hierdie Karoodorpie en sy mense!"

Citrusdal, Wes-Kaap

Kunje Guest Farm

"Grondpaaie na van die gasteplase soms ongemaklik."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Maskam Guest Farm

"Baie oulike dorpie. Ons was 4 dae daar en het elke dag iets gehad om te doen. Die Kokerboom Kwekery is 'n moet om te besoek en daar is ook baie lekker eetplekke. Die Red Ox was uitstekend. "

Montagu, Wes-Kaap

360on62 Mountain View Farm Cottages

"Montagu is die pragtigste dorp met die vriendelikste mense."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

X Ventures

"Dis maar 'n klein, warm en stofferige dorpie. Baie warm en droog op die oomblik. "

Yzerfontein, Wes-Kaap

83 Dassen Island

"Lief, lief, lief Yzerfontein."

Prins Albert, Wes-Kaap

Travellers Rest

"Werklik 'n Karoodorp met baie karakter en baie om te sien en te doen. Hulle sien ons beslis weer."

Bredasdorp, Wes-Kaap

Middeldam Farm House

"Bredasdorp het ons verras. Dit is baie groter as wat ons verwag het. 'n Stop by die John Deere handelaar was 'n hoogtepunt vir my kinders. Ons het na al die nuutste trekkers gaan kyk en hulle monde het oopgehang! Die dorp is baie netjies en die mense baie vriendelik."

Prins Albert, Wes-Kaap

Wolvekraal Guest Farm

"Hierdie Karoodorpie het jare gelede reeds ons harte gesteel. Sal altyd terugkom hierheen."

Breederiviervallei, Wes-Kaap

Die Kloof

"'Ziplining' is 'n moet."

Prins Albert, Wes-Kaap

Karoo Khaya

"Small town. Not much to do but it's very cute and the setting is beautiful."

Hermanus, Wes-Kaap

Montavigus Self-Catering

"We visited Hermanus for the 5th time. We love this town!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Montrose Cottage

"Verstaan nou waarom dit Kwêla se dorp van die jaar is! Heerlike weer, lang kuslyn en genoeg besienswaardighede."

Voëlklip, Wes-Kaap

Sit-en-kyk

"Gem of the Overberg."

Onrus, Wes-Kaap

Festina Lente in Onrus

"Onrus het alle produkte - vars of wat ook al nodig is. Die plaaslike apteek langs OK was besonder vriendelik en behulpsaam en is uitstekend toegerus."

Parow, Wes-Kaap

Villa Marcos

"Die beste bestemming in Kaapstad."

Prins Albert, Wes-Kaap

Travellers Rest

"Prince Albert was 'n verrassing. 'n Pragtige dorpie wat weggesteek is tussen die berge."

Blad
Blad 986 - Wys 29551 tot 29580
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang