Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Cacadu-distrik

4.4 / 5  
volgens 2965 resensies
Lees regte resensies van Cacadu-distrik van 2965 geverifieerde gaste.
Indien jy Cacadu-distrik besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Cacadu-distrik.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cacadu-distrik selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cacadu District Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cacadu-distrik Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Cacadu-distrik

Karoo Vrede is selfsorg-verblyf op ’n Karoo-plaas in die Aberdee-distrik, Oos-Kaap. Verblyf word in 3 selfsorg-kothuis gebied wat elk ’n motorafdak en braai-area het. Daar is ook ’n klein swembadjie op die p...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Graaff-Reinet, Cacadu-distrik

Waterval Farm-Stay is 33 km buite Graaff-Reinet op 'n plaas geleë en is die perfekte oornagplek vir moeë reisigers. Let asb. daarop dat hier by sommige huisie nie selfsoonsein is nie. WiFi is egter by Waterval Far...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Newtonpark, Cacadu-distrik

Lucas Street Self-catering is in Newton Park in Port Elizabeth geleë. Port Elizabeth is teen Algoabaai se pragtige kuslyn geleë en spog met warm water, beskermde strande en 'n subtropiese klimaat. Die ruim huis ...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Cacadu-distrik

Seventeen On Oxford is in die kusdorp Kenton-on-Sea en bied die ideale wegbreekverblyf vir 'n groep of gesin wat stapafstand van die winkels en die strand af is. Die huis beskik oor 4 dubbelslaapkamers wat beskik o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Walmer, Cacadu-distrik

Mika's Tree is 'n knus en effens rustieke alleenstaande selfsorgkothuis. Dit is ideaal geleë in die hartjie van die lowerryke voorstad van Port Elizabeth, Walmer. Mika's Tree is minder as 3 km vanaf die lughawe en ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Boesmansriviermond, Cacadu-distrik

River Cottage is op 'n eko-landgoed in Boesmansrivier geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Gaste word omring deur wild en die rustige die natuur terwyl hulle luukse verblyf in die goed ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Astonbaai, Cacadu-distrik

22 Jakana is 'n selfsorgwoonstel in Astonbaai, slegs 4 km vanaf Jeffreysbaai. 22 Jacana bied 2 selfsorgverblyfopsies. Dié ateljeewoonstel het 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea het 1...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Cacadu-distrik

Oribi 2 is in Jeffreysbaai geleë en het slaapplek vir 13 gaste in 3 woonstelle of in die huis. Gaste kan die hele huis vir 'n groep of die 3 woonstelle bespreek. Die woonstelle is Oribi 2 Blou, Oribi 2 Rooi en Or...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Westering, Cacadu-distrik

Lekker Rustig is in Westering in Port Elizabeth geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of as 'n oornagbestemming. Die verblyf bied 2 slaapkamers en slaapplek vir 3 gaste. Die hoofslaapkamer h...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Wavecrest, Cacadu-distrik

Beach Gypsy White Whale Lodge bied selfsorgverblyf in Jeffreysbaai. Dié bekende branderplankry-bestemming bied plattelandse besienswaardighede, pragtige strande en uitstekende branders vir branderplankry. Die ver...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Cacadu Distrik selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Cacadu Distrik akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Cacadu Distrik akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]