Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Wat 'n ongelooflik mooi plek. Dit sal my vakansieplek wees vir 'n hele paar jaar. Pragtige mooi en skoon plek."
"Die verkeer in spitstye is bietjie rof. Ons is van Bloemfontein, dus nie die verkeer gewoond nie."
"Seems nice enough, safe and a good view of Lion's Head. Enough shopping centres and restaurants to be able to find something to eat too."
"Ons sal graag weer Ceres toe wil gaan, maar meer tyd spandeer om die omgewing te verken."
"Daar is baie om te sien in Lambertsbaai. Het ook 'n draai by Muisbosskerm gemaak en dit weereens baie geniet. Baie dankie Lambertsbaai vir julle gasvryheid ons voel altyd welkom wanneer ons by julle kuier. "
"Plettenberg Bay will soon be my permanent home and I will certainly enjoy it as there is lots of interesting things in and around Plett."
"Pragtige plek en ons gaan gereeld soontoe vir 'n wegbreek-naweek. Mal oor die volstruise wat in die strate rondloop!"
"Toerisme is Prins Albert se tweede grootste bron van inkomste en dit was goed om te sien hoe die dorp se infrastruktuur in stand gehou word. Die dorp is netjies. Twee dames by die toeristekantoor is ingelig en vriendelik. Baie goeie Spar winkel. Ons sal mense aanbeveel om Prins Albert te besoek."
"Port Owen has a lovely waterfront area which we love. This and the bird sanctuary make for great camera shots! The local restaurants and craft beer establishments are a must visit. "
"We went to Strandloper for lunch before checking in - could not ask for a more experiential weekend away. Huge fans of the west coast - our favourite area in the Cape."
"Die mooiste, skoonste, goed versorgde dorpie wat ek al gesien het. Ek is verlief op die area. Lekker naby Hartenbos en Mosselbaai. "
"Die plekkie is baie mooi en die feit dat Tygervallei Mall naby is, is 'n pluspunt."