Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Vrystaat

4.3 / 5  
volgens 3164 resensies
Lees regte resensies van Vrystaat van 3164 geverifieerde gaste.
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vrystaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vrystaat Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park,
Vrystaat

Pebble Fountain Guesthouse is 'n bekoorlike driester-gastehuis met selfsorggeriewe in die gewilde buurt Fichardtpark, Bloemfontein. Ons is baie naby die N1-afrit geleë, so die verkeer sal nie 'n probleem wees nie. ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R455
per nag (plek vir 2)
B&B in Clarens,
Vrystaat

Knock Out View bied oornagverblyf 500 m vanaf die kern van die kunsdorpie, Clarens. Dit is ideaal vir sakereisigers en gesinne. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede en 3 sakpas-oornageenhede. Alle eenhede is...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ficksburg,
Vrystaat

Die Gewel Gastehuis is in die prentjiemooi dorpie Ficksburg geleë waar gaste en afgevaardigdes 'n stil, rustige wegbreek kan geniet. Dis net 2 minute se ry van die middedorp af en 5 km van die Lesotho-grens af. Dis...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens,
Vrystaat

The Clarens Country House is versteek in 'n woudagtige hoekie van die Oos-Vrystaatse Malutiberge in die veilige Clarens Gholflandgoed waar dit as eeue-oue klip skaapskuur geheel en al omskep is in 'n luukse selfsorg...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloemfontein,
Vrystaat

Akwêla Guest Farm is in Bloemfontein geleë op 'n 26-hektaar plaas. Daar is 'n grondpad wat na die gasteplaas lei. Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede, 2 gesinskamers en 'n dubbelkamer. Die gasteplaas bied ...

15% af Aanbod!
VanafR650
R553
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens,
Vrystaat

V'Kansi Khaya is 'n splinternuwe eiendom in die prentjiemooi dorpie, Clarens, in die Oos-Vrystaat. Kom ervaar die rus, vrede en wonderskone uitsigte op die berge wat Clarens omring. Die eiendom is binne stapafstand ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clarens,
Vrystaat

The Nelsbells Cottage is binne stapafstand vanaf die hartjie van die klein dorpie, Clarens. Dit bied selfsorgverblyf in 'n rustieke Victoriaanse huis. Die hoofhuis bied gerieflik slaapplek aan 6 gaste en bestaan u...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fouriesburg,
Vrystaat

Die 7 versierde en suite-kamers is almal toegerus met bad en stort, ondervloerse verhitting, elektroniese kluis, yskas, kroegie, satelliet-TV, tee, koffie, en heerlike tuisgemaakte beskuit wat jy op die privaat stoe...

25% af Aanbod!
VanafR900
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens,
Vrystaat

Golden View Luxury Self Catering is in die pragtige Clarens geleë en bied 3 selfsorg-eenhede. Dié eenhede is ideaal vir paartjies, groepe of 'n gesin wat die area besoek of onderweg na Lesotho is. Rustic Red-atel...

20% af Aanbod!
VanafR1 950
R1 560
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Parys,
Vrystaat

Rolo House is 'n luukse selfsorghuis wat op die Parys Golf and Country-landgoed geleë is. Dit is net 'n uur se ry van Johannesburg af, en hier kan gaste wakker word met net die getjilp van voëltjies en die klank v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za