Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Vrystaat

4.4 / 5  
volgens 5669 resensies
Lees regte resensies van Vrystaat van 5669 geverifieerde gaste.
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vrystaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vrystaat Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Kroonstad, Vrystaat

Arcadia Guesthouse en Restaurant bied luukse en gerieflike verblyf in mooi en suite-slaapkamers in Kroonstad. Die gastehuis is die ideale oornagplek vir veral sakereisigers tussen Johannesburg en Bloemfontein, aange...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
B&B in Fouriesburg, Vrystaat

Rooistoffel Se Dorpshuis bied B&B en is in Fouriesburg in die Vrystaat geleë. Dit is ideaal vir paartjies of individue wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe en doendinge in die Drakens...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parys, Vrystaat

Mirabel Guesthouse is 'n ou huis met houtvloere en baie karakter. Dié snoesige atmosfeer word geskep deur 'n unieke styl en persoonlike aandag. Mirabel Guesthouse is naby aan die stadskern en die Vaalrivier met hee...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Parys, Vrystaat

View on the Vaal bied gehalteverblyf aan die oewer van die Vaalrivier en is ideaal vir gesinne of vriendegroepe wat saam wil wegbreek. Die huis is op 'n veilige reservaat geleë en wild wandel vrylik hier rond. Pary...

Voorkeurvennoot
30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Frankfort, Vrystaat

Kasteelkop Guest Farm is 28 km vanaf Frankfort, ’n klein dorp op die bank van die Wilgerivier in die Vrystaat. Dit is die perfekte wegbreekplek vir dié wat wil ontsnap van die stadslewe. Verblyf word in 3 eenhed...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Vrystaat

Mooigezicht is 'n drieslaapkamer-selfsorghuis in die hoofstraat van Clarens, stapafstand van verskeie kunsgalerye, restaurante en winkels af. Dit ideaal vir 'n gesinswegbreek. Die gesinseenheid het 'n oopplan-komb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Vrystaat

Odendaal’s Ridge is aan die rand van die bekoorlike dorpie Clarens, aan die voet van die berge. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-een...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar, Vrystaat

The Suburban is in 'n boomryke woonbuurt van Bloemfontein genaamd Dan Pienaar geleë. Dié area is onlangs bekroon as een van die beste voorstede in Suid-Afrika. The Suburban Guest House is 'n moderne, luukse instan...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Vrystaat

Pebble Fountain Guesthouse is 'n bekoorlike driester-gastehuis met selfsorggeriewe in die gewilde buurt Fichardtpark, Bloemfontein. Ons is baie naby die N1-afrit geleë, so die verkeer sal nie 'n probleem wees nie. ...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parys, Vrystaat

Hierdie Victoriaanse gastehuis is in Parys geleë. Dit is stapafstand van die Vaalrivier af asook al die oulike winkeltjies en restaurante waarvoor Parys so bekend is. Die gastehuis bied 'n kombinasie van ouwêrelds...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Universitas, Vrystaat

Kingshalt Gastehuis is in Universitas, Bloemfontein en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, gesinne of gaste wat op soek is na verblyf naby die Universitas-hospitaal. Die gastehuis is naby die Univer...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dan Pienaar, Vrystaat

Dias Gastehuis is in Dan Pienaar, 'n veilige en rustige buurt in Bloemfontein geleë. Verblyf is beskikbaar in ruim en suite-gesinskamers, elk met hul eie ingang vanaf die tuin, 'n kombuisie, lugversorging, DStv en...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parys, Vrystaat

Uit en Tuis bied gerieflike verblyf in 'n huislike gastehuis in die dorpie Parys. Dit is stapafstand van die Vaalrivier af. Gaste kan Parys platloop en al die kunsgalerye en antiekware-winkeltjies na hartelus verken...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Parys, Vrystaat

Devondale Guesthouse & Venue is 2 km buite Parys aan die oewer van die magtige Vaalrivier tussen die buffelsdoringbome geleë. Dié gastehuis is ideaal vir avontuurlustige natuurliefhebbers en individue wat op soek ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Vrystaat

Clarens Interiors Accommodation bied selfsorgverblyf in die pragtige dorpie Clarens. Clarens Interiors is in die hartjie van die dorpie en bied 'n pragtige berg-uitsig en privaatheid. Daar is 2 selfsorg-opsies by ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 91 tot 105

Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za