Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Vrystaat

4.3 / 5  
volgens 2921 resensies
Lees regte resensies van Vrystaat van 2921 geverifieerde gaste.
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vrystaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vrystaat Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Weeksdae!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens,
Vrystaat

Cottage Pie bied selfsorgverblyf in 'n bekoorlike grasdakhuis 17 km vanaf Golden Gate Nasionale Park. Die kothuis skuil aan die voet van 'n sandsteenberg en syferstroom en word omring deur 'n tipiese Engelse tuin m...

20% af Weeksdae!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fouriesburg,
Vrystaat

Die 7 versierde en suite-kamers is almal toegerus met bad en stort, ondervloerse verhitting, elektroniese kluis, yskas, kroegie, satelliet-TV, tee, koffie, en heerlike tuisgemaakte beskuit wat jy op die privaat stoe...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ficksburg,
Vrystaat

Die Gewel Gastehuis is in die prentjiemooi dorpie Ficksburg geleë waar gaste en afgevaardigdes 'n stil, rustige wegbreek kan geniet. Dis net 2 minute se ry van die middedorp af en 5 km van die Lesotho-grens af. Dis...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR680
R578
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bloemfontein,
Vrystaat

Falcon Crest bied gerieflike verblyf in 'n ateljeewoonstel op 'n kleinhoewe op 'n heuweltjie in Bloemfontein. Daar is 'n klein veranda wat 'n uitsig oor die area bied. Dié oopplan-ateljee bied verblyf vir 4 gaste....

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park,
Vrystaat

Pebble Fountain Guesthouse is 'n bekoorlike driester-gastehuis met selfsorggeriewe in die gewilde buurt Fichardtpark, Bloemfontein. Ons is baie naby die N1-afrit geleë, so die verkeer sal nie 'n probleem wees nie. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens,
Vrystaat

Fairview Cottages bied gemaklike selfsorg-akkommodasie in die dorpie Clarens, stapafstand van verskeie winkels en restaurante af. Clarens is aan die voorheuwels van die Malutiberge - 3 bergreekse wat ouer as die Alp...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fauna,
Vrystaat

Ayjay's Guesthouse is in Bloemfontein en bied gaste 'n verskeidenheid gemeubileerde kamers. Die kamers is toegerus met koningingrootte-beddens, dubbelbeddens en enkelbeddens, en elk het 'n privaat badkamer. Die ka...

15% af Weeksdae!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens,
Vrystaat

Golden View - Oak on Church is deel van die Golden View Luxury selfsorg-familie in die pragtige dorpie, Clarens. Daar is 2 selfsorg-eenhede. Die eerste eenheid is 'n ruim huis met 2 slaapkamers wat ideaal is vir ges...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westdene,
Vrystaat

MacLeod House bied moderne selfsorgkamers wat smaakvol ingerig is. Dié huis is in die hartjie van Bloemfontein naby winkels en restaurante geleë. Dis ook 'n klipgooi vanaf St. Michaels- en St. Andrews-skole en nab...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pentagon Park,
Vrystaat

Bloemstantia is 'n stylvolle huis in 'n Kaap-Hollandse styl wat met houtmeubels, versamelstukke en hout-afwerkings ingerig is. Dis in 'n pragtige, groen tuin in een van Bloemfontein se noordelike voorstede, Dan Pien...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...