Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Vrystaat

4.4 / 5  
volgens 4584 resensies
Lees regte resensies van Vrystaat van 4584 geverifieerde gaste.
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vrystaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vrystaat Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
B&B in Fouriesburg, Vrystaat

Rooistoffel Se Dorpshuis bied B&B en is in Fouriesburg in die Vrystaat geleë. Dit is ideaal vir paartjies of individue wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe en doendinge in die Drakens...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westdene, Vrystaat

Athlone Studio Apartment is in die voorstad, Westdene, in Bloemfontein geleë. Dié verblyf is ideaal vir gaste wat graag naby 'n verskeidenheid besienswaardighede wil bly. Die eenheid het lugversorging en beskik ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage is in 'n stil area, ongeveer 300 m vanaf Clarens se middedorp en is naby verskeie winkels, restaurante en galerye. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: die Rooikat Main Cottage en die Rooikat Small ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Naval Hill, Vrystaat

Franklin View Guesthouse is 'n toonaangewende gastehuis wat teen die noordelike hange van Naval Hill (die hoogste huis teen die noordelike heuwel) geleë is met 'n pragtige uitsig oor die Waverley-woongebied met sy ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parys, Vrystaat

Pillow Place bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of 'n paartjie in Parys. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede in die dorp. Die eenheid is op die eienaars se woonerf en he...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Vrystaat

Linwood Guest Farm is aan die voet van die Maluti-berge in Clarens geleë. Daar is verskeie besienswaardighede soos die Golden Gate Highlands Nasionale Park, Moolmanshoek Privaat Wildreservaat en Arpa Adventure Farm...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westdene, Vrystaat

Touching Senses Garden Cottages is sentraal in Westdene, Bloemfontein geleë. Die verblyf is minder as 3 km vanaf MediClinic, verskeie winkelsentrums, skole en sportgronde. Die verblyf bestaan uit Standaardkamers e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Parys, Vrystaat

The White Giraffe River Cottage is een van die beste selfsorg-eenhede wat jy in die dorp kry. As jy op soek is na verblyf wat sentraal geleë is naby al die winkels, galerye en eetplekke waarvoor Parys so bekend is,...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Philippolis, Vrystaat

Kanon Guest House bied ideale oornagverblyf langs die N1 vir reisigers sonder fiemies en rugsakreisigers wat belangstel in die historiese besienswaardighede in en om Philippolis. Ons het kamers vir enkelreisigers, ...

Voorkeurvennoot
25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R638
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langenhovenpark, Vrystaat

Leipoldt Guesthouse is in Bloemfontein geleë en bied gerieflike gemeubileerde selfsorgverblyf vir 6 gaste. Dié eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoof...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Universitas, Vrystaat

Kingshalt Gastehuis is in Universitas, Bloemfontein en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, gesinne of gaste wat op soek is na verblyf naby die Universitas-hospitaal. Die gastehuis is naby die Univer...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Malotiroete, Vrystaat

Eingedi Retreat is 'n wildplaas wat 530 hektaar groot is in Ladybrand, in die Oos-Vrystaat. Die somers is warm en lewendig en die winters het fris aande en middelmatige dae. Eingedi Retreat verwelkom gesinne en poog...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
B&B in Dan Pienaar, Vrystaat

Sam's Place is in Dan Pienaar, Bloemfontein, en is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf naby verskeie besienswaardighede. Die area is veilig en privaat en ideaal vir gaste wat vir familie kom kuier en/of sport...

Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg, Vrystaat

Oranje Gastehuis is 'n bedrywige plaas tussen die pragtige berge van die Oos-Vrystaat, naby die Lesotho-grens. Dit is die perfekte bestemming vir 'n wegbreek, 'n troue of 'n spesiale geleentheid in 'n vallei met die...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Harrismith, Vrystaat

The Book House Cottage bied stylvolle en gerieflike akkommodasie in die hartjie van Harrismith. Harrismith is 'n natuurlike halfwegstop op die N3 tussen Johannesburg en Durban en ook tussen Bloemfontein en Durban. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 76 tot 90

Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za