Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Vrystaat

4.3 / 5  
volgens 2921 resensies
Lees regte resensies van Vrystaat van 2921 geverifieerde gaste.
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vrystaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vrystaat Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Parys, Vrystaat

The White Giraffe River Cottage is een van die beste selfsorg-eenhede wat jy in die dorp kry. As jy op soek is na verblyf wat sentraal geleë is naby al die winkels, galerye en eetplekke waarvoor Parys so bekend is,... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Naval Hill, Vrystaat

Franklin View Guesthouse is 'n toonaangewende gastehuis wat teen die noordelike hange van Naval Hill (die hoogste huis teen die noordelike heuwel) geleë is met 'n pragtige uitsig oor die Waverley-woongebied met sy ... Aanpasbare Kansellasie!

15% af Aanbod!
VanafR880
R748
per nag, vir 2 mense
B&B in Park West, Vrystaat

@ Greys Guesthouse bied gerieflike kamers in die hartjie van Bloemfontein oorkant Grey College. Daar is 8 luukse gastekamers in dié historiese gebou. Elke kamer het lugversorging, 2 enkelbeddens of 'n koninggroott...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Harrismith, Vrystaat

The Book House Cottage bied stylvolle en gerieflike akkommodasie in die hartjie van Harrismith. Harrismith is 'n natuurlike halfwegstop op die N3 tussen Johannesburg en Durban en ook tussen Bloemfontein en Durban. ...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Vrystaat

The Cotton Room is 'n woonstel op die eienaar se perseel in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein. Dis ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n gerieflike plek om te oornag na aan verskeie geriewe. Die woonstelle... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Vrystaat

La Bri Self-catering is gerieflik geleë in die prentjiemooi dorpie, Clarens. Dit is die ideale wegbreekplek vir vakansiegangers en sakereisigers en 'n heerlike bestemming vir jou volgende vakansie. Dit bestaan uit... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westdene, Vrystaat

Athlone Studio Apartment is in die voorstad, Westdene, in Bloemfontein geleë. Dié verblyf is ideaal vir gaste wat graag naby 'n verskeidenheid besienswaardighede wil bly. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie, sla... Aanpasbare Kansellasie!

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR690
R621
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar, Vrystaat

Fever Tree Cottage is 'n ten volle toegeruste selfsorg-eenheid in Dan Pienaar Rif. Dié eenheid skuil in 'n stil, veilige straat in en is ideaal vir sakereisigers en ouers wat skoolbyeenkomste bywoon. Fever Tree Cot... Aanpasbare Kansellasie!

25% af Weeksdae!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens, Vrystaat

Zwartmodder is in die vreedsame dorpie Clarens, die juweel van die Vrystaat, geleë. Die eenheid bied stylvolle verblyf in 'n stil deel van die dorp en is slegs 600 m vanaf die middedorp, met 'n keur van kunsgalerye...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Vrystaat

@Melsetter's bied netjiese en gerieflike B&B- of selfsorgverblyf in die vreedsame woonbuurt Langenhoven Park, Bloemfontein. @Melsetter's is net 4 km vanaf Vrystaat Universiteit, Universitas Hospitaal, Bloemcare Hosp... Aanpasbare Kansellasie!

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...