Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Vrystaat

4.3 / 5  
volgens 3164 resensies
Lees regte resensies van Vrystaat van 3164 geverifieerde gaste.
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vrystaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vrystaat Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark,
Vrystaat

@Melsetter's bied netjiese en gerieflike B&B- of selfsorgverblyf in die vreedsame woonbuurt Langenhoven Park, Bloemfontein. @Melsetter's is net 4 km vanaf Vrystaat Universiteit, Universitas Hospitaal, Bloemcare Hosp...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Quaggafontein,
Vrystaat

De Stallen Guesthouse is in die voorstad Kwaggafontein in Bloemfontein geleë naby die N1 en N8 en bied unieke selfsorggeriewe. Geniet 'n rustige atmosfeer in luukse verblyf waar jy kan ontspan, sterre kan tel, die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fouriesburg,
Vrystaat

Oranje Gastehuis is 'n bedrywige plaas tussen die pragtige berge van die Oos-Vrystaat, naby die Lesotho-grens. Stel jou voor hoe lekker sal 'n wegbreek, 'n troue of 'n spesiale geleentheid in 'n vallei met die Malut...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fouriesburg,
Vrystaat

Die Ou Stal bied verblyf in 'n opgeknapte, bekoorlike sandsteengebou in die tuin van die ou pastorie van die NG Kerk in Fouriesburg in die Vrystaat. In vervloë dae was die kothuis destyds die stalle vir die predika...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein,
Vrystaat

Welkom by Marrakech. Ervaar die bekoring en afgesonderde betowering van Marrakech, 'n plattelandse toevlugsoord op 8 hektaar grond in 'n skilderagtige omgewing. Die dekor bestaan uit ou en nuwe items wat oor die jar...

Vanaf
R792
per nag, vir 2 mense
B&B in Park West,
Vrystaat

@ Greys Guesthouse bied gerieflike kamers in die hartjie van Bloemfontein oorkant Grey College. Daar is 8 luukse gastekamers in dié historiese gebou. Elke kamer het lugversorging, 2 enkelbeddens of 'n koninggroott...

20% af Weeksdae!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens,
Vrystaat

Zwartmodder is in die vreedsame dorpie Clarens, die juweel van die Vrystaat, geleë. Die eenheid bied stylvolle verblyf in 'n stil deel van die dorp en is slegs 600 m vanaf die middedorp, met 'n keur van kunsgalerye...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Harrismith,
Vrystaat

The Book House Cottage bied stylvolle en gerieflike akkommodasie in die hartjie van Harrismith. Harrismith is 'n natuurlike halfwegstop op die N3 tussen Johannesburg en Durban en ook tussen Bloemfontein en Durban. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R775
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westdene,
Vrystaat

Touching Senses Garden Cottages is sentraal in Westdene, Bloemfontein geleë. Die verblyf is minder as 3 km vanaf MediClinic, verskeie winkelsentrums, skole en sportgronde. Die verblyf bestaan uit Standaardkamers e...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR690
R621
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dan Pienaar,
Vrystaat

Fever Tree Cottage is 'n ten volle toegeruste selfsorg-eenheid in Dan Pienaar Rif. Dié eenheid skuil in 'n stil, veilige straat in en is ideaal vir sakereisigers en ouers wat skoolbyeenkomste bywoon. Fever Tree Cot...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za