Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Vrystaat

4.3 / 5  
volgens 7098 resensies
Lees regte resensies van Vrystaat van 7098 geverifieerde gaste.
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vrystaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vrystaat Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Universitas, Vrystaat

EdelRose is sentraal in Universitas in Bloemfontein geleë en bied maklike toegang tot die N2 en die Universitas Hospitaal. Die perseel is ook minder as 0,5 km van die naaste winkelsentrum af. Die woonstel het slaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein, Vrystaat

@ The Villa is 'n luukse gastehuis wat in Bloemfontein, Vrystaat geleë is en gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers bied. Die omgewing en parkeerplek is veilig en gaste kan met 'n geruste hart kom kuie...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clarens, Vrystaat

The Nelsbells Cottage is stapafstand vanaf die hartjie van Clarens. Dit bied selfsorgverblyf in 'n rustieke, Victoriaanse huis. Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers op die boonste ve...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R5 300
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Clarens, Vrystaat

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House is in Clarens en bied geriewe, pragtige uitsigte op die berge en 'n rustige omgewing. Dit is naby die middedorp en is stapafstand van restaurante, winkels en koffiewink...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Quaggafontein, Vrystaat

De Stallen Guesthouse is in die voorstad Kwaggafontein in Bloemfontein geleë naby die N1 en N8. Die gastehuis bied unieke selfsorggeriewe. Geniet 'n rustige atmosfeer in luukse verblyf waar jy kan ontspan, sterre k...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Vrystaat

Andes Clarens Guesthouse is op 'n werkende wild- en appelplaas geleë. Hier kan gaste die welige wildsplaas ervaar met praguitsigte op die Sandsteen-berge en 'n verskeidenheid inheemse wild. Die gastehuis bied slaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bayswater, Vrystaat

RubyRed Self-Catering Cottage is in die Bayswater-woonbuurt in Bloemfontein en bied gehalteverblyf vir sakereisigers en oornaggaste. Dit is 4 km vanaf die N1 en 1 km vanaf Northridge Mall en Virgin Active. Die koth...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clarens, Vrystaat

Soos jy die Clarens-vallei betree, verwelkom die "Titanic"-rots jou soos 'n skildwag, en nooi jou uit om die gasvryheid van die inwoners te beleef. Hannic's Retreat bied verblyf in 'n selfsorg-eenheid met 3 slaapka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fichardt Park, Vrystaat

Angels Haven Guesthouse is in Fichardpark in Bloemfontein en is naby winkelsentrums, mediese-sentrums en sportstadions geleë. Fichardpark is 'n stil, veilige en luukse woonbuurt in Bloemfontein. Elke kamer het ge...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Driehoek, Vrystaat

A Cherry Lane is die ideale oornagplek met vinnige en maklike toegang tot die N1. Die verblyf is op 'n kleinhoewe geleë slegs 10 km vanaf hoofbesienswaardighede in Bloemfontein. Dié verblyf beskik oor 4 selfsorg...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]