Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Vrystaat

4.4 / 5  
volgens 4385 resensies
Lees regte resensies van Vrystaat van 4385 geverifieerde gaste.
Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vrystaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vrystaat Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloemfontein, Vrystaat

Welkom by Marrakech. Ervaar die bekoring en afgesonderde betowering van Marrakech, 'n plattelandse toevlugsoord op 8 hektaar grond in 'n skilderagtige omgewing. Die dekor bestaan uit ou en nuwe items wat oor die jar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Parys, Vrystaat

Le Grand Chateau skuil in die hartjie van die Koepel-erfenisgebied. Ou en nuwe elemente word pragtig verweef en die asemrowende Franse en art déco-interieur skitter van tydlose elegansie. Breekweg na 'n bestemming ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
B&B in Doorn, Vrystaat

51 on Church Gastehuis bied ook gerieflike selfsorg-verblyf in Doorn in Welkom. Dis sentraal geleë, veilig en naby verskeie winkels, restaurante en Welkom se sakekern. Die verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fouriesburg, Vrystaat

Die Ou Pastorie bied verblyf in 'n opgeknapte, bekoorlike sandsteengebou in die tuin van die ou pastorie van die NG Kerk in Fouriesburg in die Vrystaat. In vervloë dae was die kothuis destyds die stalle vir die pre...

Vanaf
R390
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein, Vrystaat

Elior Gastehuis bied gemaklike selfsorg-akkommodasie in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein, die sesde grootste stad in Suid-Afrika, asook die regterlike hoofstad is. Dis geleë langs die N1 tussen Johannesburg en Kaa...

10% af Aanbod!
VanafR500
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Harrismith, Vrystaat

Platberg Self-catering is in Harrismith en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis naby die N3, die middedorp en ideaal vir oornagverblyf. Dié gastehuis word deur die eienaars bestuur en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Vrystaat

Villa Vredenrust bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, ruim gastehuis wat oor 'n versorgde tuin uitkyk. Die gastehuis is gerieflik in Fichardtpark, 'n luukse voorstad in Bloemfontein, geleë en is maklik be...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ladybrand, Vrystaat

Ladybrand Khaya Farm Lodge bied gerieflike verblyf in selfsorg-eenhede op 'n berg met lieflike uitsigte oor Maseru en die omliggende area. Die lodge beskik oor 6 eenhede wat individueel versier is en het slaapplek ...

25% af Aanbod!
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gariepdam, Vrystaat

Rose Cottage Gariepdam is 'n selfsorggastehuis wat halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad en net 5 minute van die N1 af is. Dit is die ideale oornagplek vir moeë reisigers en besoekers wat die aand wil oorbly of v...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langenhovenpark, Vrystaat

Recato Gastehuis is in Bloemfontein geleë. Die Kaaps-Hollandse gastehuis bied gaste die keuse tussen 2 eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 gaste bied. Gaste kan Eenheid 1 of Eenheid 2 bespreek, en elke eenheid het ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za