Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tuinroete

4.7 / 5  
volgens 10111 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 10111 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sentraal Mosselbaai, Tuinroete

Betty’s Boutique Hotel is 'n mooi huis in Mosselbaai wat in 1903 uit kalksteen gebou is. Die erfenisvereniging het dié huis as ’n historiese skat bestempel. Verblyf word aangebied op 'n B&B-basis in 6 luukse ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wildernis, Tuinroete

Xanadu Guest Villa is op die strand geleë en spog met 'n pragtige uitsig oor die see en 'n privaat trap na die strand in Wildernis. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste al die besienswaardighede van hier...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Knysna SSB, Tuinroete

Knysna Manor Guethouse is op die Tuinroete geleë en is 'n bekoorlike Victoriaanse herehuis wat omskep is in 'n moderne gastehuis. Dit is 'n wonderlike B&B wat die sjarme van die oorspronklike gebou met moderne geri...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blanco, Tuinroete

Outeniqua Travel Lodge het oor die jare bekendheid verwerf as die beste waarde-vir-geld-akkommodasie in George. Dit was nog altyd gewild onder internasionale toeriste danksy die gesellige atmosfeer, pragtige tuin en...

50% af Laaste Kans!
VanafR3 260
R1 630
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robberg, Tuinroete

Die Robberg Beach Lodge bied B&B-verblyf in die hartjie van die wêreldbekende Tuinroete. Plettenbergbaai is 'n vername bestemming vir vakansiegangers en reisigers in Suid-Afrika. Dis wêreldbekend vir die beeldskon...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Rust, Tuinroete

Room @ Irissa Sanctuary bied 'n kamer in die eienaar se huis, in die bekoorlike dorpie De Rust op Roete 62. Dit is naby die Kango-grotte, Kammanassie Natuurreservaat, die wynlandgoedere van die Klein Karoo, Meirings...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mosselbaai, Tuinroete

Bay Vista Guesthouse is in die pragtige hawedorp Mosselbaai geleë en bied rustige, bekostigbare verblyf vir gaste wat hierdie deel van die Wes-Kaap besoek. Hierdie lieflike huis het 6 kamers wat goed ingerig is v...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Santosbaai, Tuinroete

Aquamarine Guest House is sentraal geleë in die hoofstraat van Mosselbaai, met veilige parkeerplek op die perseel en 'n afstandbeheerde hek. Dit is stapafstand van Santos Blouvlagstrand, supermarkte, restaurante, k...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Reebok, Tuinroete

Traveller's Rest, Reebok is in Kleinbrak-RIvier in die Wes-Kaap. Mosselbaai is net 20,7 km van hier af en gaste kan staat maak op die wonderlike gasvryheid van die eienaar. Die Bliss-kamer is in die eienaar se hui...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heatherlands, Tuinroete

Avo&Oak Guesthouse is in George, in die Wes-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy staproetes, skilderagtige roetes, wynproe en ikoniese besienswaardighede, waaronder Redberry Farm, Outeniqua Vervoermusuem ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Tuinroete gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Tuinroete akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tuinroete akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]