Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tuinroete

4.7 / 5  
volgens 10348 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 10348 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Heidelberg, Tuinroete

Skeiding Guest Farm is 'n graan-, skaap-, volstruis- en Nguniplaas halfpad tussen Kaapstad en Knysna, en naby die N2. Dit is die ideale oornagplek vir beide toeriste en gesinne. Verblyf word in 'n verskeidenheid ga...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Paradys, Tuinroete

Hide-Away Gastehuis nooi gaste uit na rustige en onvergeetlike verblyf in dié pragtige B&B. Die luisterryke Koloniale gastehuis is op die hoofweg naby Knysna geleë en bied asemrowende uitsigte oor Knysna se wonder...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Klein-Karoo, Tuinroete

De Kombuys is 'n omgewingsvriendelike plaas net 3 km van die wêreldbekende Kangogrotte af. Die verblyf bied rus en vrede in 'n pragtige omgewing en is ideaal vir gaste wat die kultuur van 'n organiese plaas wil erv...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Pinnacle Point, Tuinroete

Pinnacle Bay Guesthouse is 'n luukse vierverdieping-gastehuis op die Pinnacle Point Landgoed in Mosselbaai net 'n halfuur se ry vanaf George Lughawe en 400 km vanaf Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth). Verblyf wo...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Sedgefield, Tuinroete

Dover on Sea B&B is 'n juweel wat op Cola-strand geleë is, in die pragtige dorpie Sedgefield, Knysna. Die oorddorpie bied vir die voëlkykers 'n skatkis van verskeie voëlspesies wat in verskillende ekosisteme in ...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Nature's Valley, Tuinroete

Tranquility B&B is 'n paradys vir avonturiers, versteek in die hartjie van Tsitsikamma in Nature's Valley op die Tuinroete. Ons ligging bring die romantiese kant uit in almal. Omring deur die ongerepte strand, en di...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
B&B in Heroldsbaai, Tuinroete

Samadiria is 'n privaat eenheid vir 3 gaste, slegs 2 volwassenes en 1 baba of kleuter, wat in Heroldsbaai geleë is. Dit bied lieflike uitsigte oor die strand. Dié eenheid is gerieflik gemeubileer en het 'n priva...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
B&B in Knysna, Tuinroete

Brenton Blue is 'n ruim huis met verskeie kamers in Brenton-on-Sea en dis net 1 km van die hoofstrand af. Gaste kan kies tussen 4 B&B-kamers en 1 selfsorgeenheid. Die selfsorgwoonstel, Delft, het 'n slaapkamer met...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Calitzdorp, Tuinroete

Karoo Life Bed and Breakfast is in die Suid-Afrikaanse Port-hoofstad Calitzdorp op die bekende Roete 62 geleë. Dit is die langste wynroete ter wêreld en slegs 'n uur se ry van die Kango-grotte en Tuinroete af. Ka...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Knysna, Tuinroete

Die Point Lodge is ideaal geleë op die randjie van die Knysna strandmeer waar die water met hooggety teen die tuinmuur kabbel. Ontspan langs die sprankelende swembad terwyl jy die baie voëlsoorte in die tuin en di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Tuinroete B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Tuinroete akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tuinroete akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]