Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tuinroete

4.7 / 5  
volgens 10047 resensies
Lees regte resensies van Tuinroete van 10047 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
B&B in Knysna, Tuinroete

Knysna Pearl View is ’n bekoorlike B&B wat op die oostelike uitkykpunt van die beroemde Knysna-Koppe geleë is en bied 'n asemrowende uitsig oor die riviermonding tussen die see en die strandmeer. Dié verblyf w...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Knysna, Tuinroete

Isola Bella se Italiaanssprekende gasvrou, Marissa, sien daarna uit om jou hartlik te verwelkom! Hierdie luukse villa is geleë op Leisure Isle, teen die water en het 'n lieflike uitsig oor Knysna se strandmeer. Die...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbaai, Tuinroete

Eden Guest House B&B is 'n moderne dubbelverdiepinghuis met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dis in 'n natuurreservaat langs die N2 aan Kaapstad se kant van Danabaai geleë. Die ligging is die ideale basis vir gast...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Wildernis, Tuinroete

The Old Trading Post is naby Wildernis in die hartjie van die Tuinroete geleë. Ons bied puik selfsorg- en B&B-akkommodasie teen bekostigbare tariewe. Ons het 4 kamers en eenhede met slaapplek vir 10 mense. Die sla...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 2)
B&B in Heroldsbaai, Tuinroete

Waves Of Grace is in Heroldsbaai en B&B-verblyf ongeveer 10 km vanaf George Lughawe. Dit is naby die strand en is ideaal vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers. Dié B&B bestaan uit suites, elk met 'n priva...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Tuinroete

Raw Karoo Guest House bied stylvolle en gerieflike verblyf in die hartjie van die Klein-Karoo net 300 m van die bekende Roete 62 af. Oudtshoorn staan bekend as die Volstruishoofstad van die Wêreld. Die verblyf wor...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Oudtshoorn, Tuinroete

88 Baron Van Reede Gastehuis is 'n 150 jaar oue sandsteenhuis in die hartjie van Oudtshoorn. Verblyf word in 6 tipes kamers gebied wat elk smaakvol versier is en 'n koningingingrootte-bed, of 'n dubbelbed, of konin...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
B&B in Knysna, Tuinroete

Stellata is in Hunter Home, ’n stil, boomryke voorstad in Knysna geleë, sowat 7 minute se ry van die bekende Knysna Koppe en Knysna Waterfront af. Stellata bied gerieflike B&B-verblyf in ’n privaat kamer in ’...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai, Tuinroete

Bitou River Lodge is in die pragtige dorpie, Plettenbergbaai geleë. Die dorpie is bekend vir die avontuur en verskeidenheid aktiwiteite wat hier te vinde is: valskermspring, walviskyk, branderplankry, kajak, diepse...

15% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 020
per nag (plek vir 2)
B&B in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Garden Route @ Seeplaas Guesthouse is in Tergniet geleë, 3,1 km vanaf die Sandhoogtepas en bied gehalte-verblyf aan gesinne, paartjies en groepe vriende. Dit spog met 'n mooi uitsig oor die Indiese Oseaan in die su...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Tuinroete B&Bs blad - loer bietjie na ons lekker reeks van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Tuinroete akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Tuinroete akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]