Getuigskrifte van LekkeSlaap-kliënte


"LekkeSlaap is tops!"
    - Johan B het by Sparrow 615 gebly, 16 September 2019
"Nerine jy bly tops altyd flink en vinnig met jou terugvoer!"
    - Cornelia M het by Lady Africa Bush Lodge gebly, 16 September 2019
"Baie gemaklik en goeie diens."
    - Bossie B het by Rosedale Guest Cottage gebly, 16 September 2019
"Goeie, vinnige en maklike manier om verblyf enige plek in SA te bespreek."
    - Néna S het by @ Karoo Guesthouse gebly, 16 September 2019
"Ek het LekkeSlaap al voorheen gebruik en was nog altyd baie tevrede met die diens."
    - Eva B het by Die Suidooster Gastehuis gebly, 16 September 2019
"Gebruik geen ander manier om ons verblyf te boek as LekkeSlaap nie. Altyd betroubaar en puik diens!"
    - Jo-ann S het by Nehema Manor gebly, 16 September 2019
"Ons maak gereeld van LekkeSlaap gebruik en is nog nooit teleurgestel nie, kry te alle tye puik diens! "
    - Jakes G het by 3-Rondavels gebly, 16 September 2019
"Puik."
    - Andrew B het by Auldstone House gebly, 16 September 2019
"Always found suitable accommodation of a good standard. Efficient service."
    - Jennifer K het by Mouille Point Village gebly, 16 September 2019
"Great services."
    - Jolandy C het by Surfpoint 9 gebly, 16 September 2019
"Ek gebruik geen ander webtuiste vir besprekings."
    - Celeste L het by Red Cottage gebly, 16 September 2019
"Very efficient."
    - Sonja D het by Harbour Terrace 14 by CTHA gebly, 16 September 2019
"Het al menigte vorige besprekings deur LekkeSlaap gedoen en sal net die webtuiste gebruik - nog geen probleme ondervind nie."
    - Helene B het by Jordaan Cottage gebly, 16 September 2019
"Sal LekkeSlaap altyd gebruik vir my toekomstige besprekings."
    - Izelle J het by Hannett's Place gebly, 16 September 2019
"Soos al die vorige kere het ons weereens uitstekende diens ontvang van LekkeSlaap. Die groot positief is dat die verblyf en die advertensie ooreenstem, geen onaangename verrassings nie!"
    - Amanda R het by Raka Cottage gebly, 16 September 2019
"Het LekkeSlaap al met verskeie geleenthede gebruik en sal in die toekoms weer. Maak alles net baie makliker."
    - Riana J het by Benlize Lodge gebly, 16 September 2019
"Baie aangename ervaring met reisagente wat die ekstra myl loop."
    - Este R het by Hippo Garden Cottage gebly, 16 September 2019
"Uitstekend soos altyd."
    - Carla J het by Miss Girly gebly, 16 September 2019
"Sal weer van julle dienste gebruik maak."
    - Jaco D het by Vakhusi Bed and Breakfast gebly, 16 September 2019
"Altyd vriendelik en behulpsaam."
    - Elmarie S het by Little Green World gebly, 16 September 2019
"Vriendelike diens wat mens vir enige persoon kan aanbeveel."
    - Melissa-ann V het by Stone Ridge Luxury Self-Catering Units gebly, 16 September 2019
"Used on numerous occasions without a hitch!"
    - Richard A B het by Botuin Cottages gebly, 16 September 2019
"Dankie die webblad is gebruikersvriendelik."
    - Ronell H het by Donalds Guesthouse gebly, 16 September 2019
" Ek het nog net wonderlike diens ontvang van LekkeSlaap."
    - Maureen D het by Thaba Lapeng Mountain Escape gebly, 16 September 2019
"Was 'n aangename ondervinding."
    - Weener F het by ATKV Klein Kariba gebly, 16 September 2019
"Die bespreking en terugvoer was puik en uitsonderlik."
    - Runa B het by Lolita's gebly, 16 September 2019
"Dankie dat jul ons op kort kennisgewing van hulp kon wees."
    - Pieter V het by Imvula Game Lodge gebly, 16 September 2019
"Professioneel. "
    - Jacques M het by Oppie Koppie BnB gebly, 16 September 2019
"Nog altyd net goeie diens gehad."
    - Werner F het by La Loggia on Portland B&B gebly, 16 September 2019
"Baie dankie dat julle dit so maklik maak."
    - Hannes S het by Leopardstone Hill gebly, 16 September 2019
"Well done! Hou so aan!"
    - Cathrien B het by De Bergen gebly, 16 September 2019
"Baie gerieflik om te gebruik."
    - Lindy H het by @ Anina's gebly, 16 September 2019
"Baie goed."
    - Theuns L het by Roratau Tented Bush Camp gebly, 16 September 2019
"Betroubaar. "
    - Rynu R het by Pachelbel gebly, 16 September 2019
"Baie hulpvaardig, moet net seker maak daar is nie dubbelbesprekings nie."
    - Colleen P het by Stroom-af gebly, 16 September 2019
"Hou aan doen wat julle doen. Mens verander nie aan 'n wenresep."
    - Jan S het by La Paix Guesthouse gebly, 16 September 2019
"Baie dankie ons sal LekkeSlaap enige tyd aanbeveel."
    - Maria R het by Koos se Tonteldoos gebly, 16 September 2019
" A good first experience."
    - Gavin D het by OuKlip Game Lodge gebly, 16 September 2019
"Uitstekende en professionele diens, wat ek beslis aan familie en vriende sal aanbeveel! Baie dankie!"
    - Elize K het by Potpourri Stay gebly, 16 September 2019
"Baie dankie vir julle vinnige terugvoering van bespreking."
    - Juley D het by Log Cabin & Settlers Village gebly, 16 September 2019
"Have used the site before and will do so again."
    - Elainie C het by Marelda's Accommodation gebly, 16 September 2019
"Goeie, vinnige en effektiewe diens."
    - Dirk V het by Starfish Selfsorg gebly, 16 September 2019
"Nog altyd net lekker gewees om van LekkeSlaap gebruik te maak."
    - Werner B het by Luna Gastekamers gebly, 16 September 2019
"The assistance and follow up emails is appreciated. Could not ask for more!"
    - Evelyn M het by Groenvlei Guest Farm gebly, 16 September 2019
"Thank you for the best service and the best accommodation!"
    - Angelique E het by Zwartkloof Private Game Reserve 106 gebly, 16 September 2019
"Julle is cool hoor."
    - David O het by Sky Lodge gebly, 16 September 2019
"Always a pleasure booking through LekkeSlaap. "
    - Robyn S het by Vulture Creek gebly, 16 September 2019
"Al soek ek op ander webtuistes, kom ek altyd reg by LekkeSlaap!"
    - Lenie G het by Calitzdorp Railway Station gebly, 16 September 2019
"Julle is tops."
    - Dannel V het by Meeulander gebly, 16 September 2019
"Flinke diens."
    - Ria B het by Kudu's Rus gebly, 16 September 2019
"Probleem-vrye besprekings, professionele diens, topgehalte."
    - Willie J het by Truksvy gebly, 16 September 2019
"Regte inligting en terugvoering gedurig."
    - Francois M het by Kairos gebly, 16 September 2019
"Daar was deurgaans korrespondensie wat ons op hoogte gehou het van ons bespreking, dankie daarvoor!"
    - Elize V het by Elsewhere gebly, 16 September 2019
"I have never had a problem with booking accommodation through LekkeSlaap and one can rest assured its decent clean houses in safe areas with very friendly hosts. "
    - Desiree M het by Longbeach Beach House gebly, 16 September 2019
"Die enigste webtuiste wat ek vir my besprekings nog gebruik het en sal geen ander een gebruik nie. Nog net baie goeie diens gekry!"
    - Annali J het by Riebeek Vista gebly, 16 September 2019
"Julle diens is puik. "
    - Minette H het by Tarry-Stone Cottages gebly, 16 September 2019
"Dankie LekkeSlaap, dis altyd lekker om my vakansie deur julle te bespreek."
    - Remano J het by Hiekiehee Vakansiehuis gebly, 16 September 2019
"Puik. Baie dankie."
    - Erika J het by ATKV Drakensville gebly, 16 September 2019
"Lekker om met die druk van 'n knoppie wegsteekplekke te kan ontdek."
    - Lynette V het by Dagbreek Country Stay gebly, 16 September 2019
"LekkeSlaap is altyd ‘n gerieflike en maklike manier om betroubare besprekings te maak. "
    - Anchen M het by Danielle's Guest House gebly, 16 September 2019
"Thanks for the ease of booking. Always a pleasure booking through LekkeSlaap."
    - Werner N het by Syringa Sands Bush Camp Site gebly, 16 September 2019
"Doen voort op jul uitstekende diens!"
    - Hilda B het by Dabchick Cottage gebly, 16 September 2019
"Verkies om al my besprekings deur julle te doen. "
    - Johan C het by BellaCanella Gastehuis gebly, 16 September 2019
"Ons gebruik ander oorblyplekke baie selde, maar sal altyd LekkeSlaap eerste nader indien nodig."
    - Schalk D het by Highlands House gebly, 16 September 2019
"Puik diens."
    - Christelle R het by La Carona 3 gebly, 16 September 2019
"Baie dankie dat julle my bewus gemaak het van 'n wonderlike plek by die see."
    - Marlene D het by Tourist Lodge Gansbaai gebly, 16 September 2019
"Was great dat ek met iemand kon gesels toe ek vashaak, dankie julle."
    - Glenda B het by Doric 005 gebly, 16 September 2019
"Hou aan met julle goeie werk."
    - Suzette K het by Bubez Guesthouse gebly, 16 September 2019
"Skitterende diens!"
    - Tjaart E het by The Garden Shed gebly, 16 September 2019
"LekkeSlaap is tops, die beste!"
    - Johan V het by Siloam Village gebly, 16 September 2019
"Uitstekende diens, dankie! "
    - Schalk S het by Guinea-fowl Guest House gebly, 16 September 2019
"Wonderlike diens ontvang en dadelike terugvoering op navrae."
    - Lucia K het by Cocomo Guest House, Spa and Conference Centre gebly, 16 September 2019
"Baie dankie vir flinke goeie diens soos altyd."
    - Simon K het by Thekwane lodge gebly, 16 September 2019
"Goeie diens."
    - Elzetha B het by Protea 2 gebly, 16 September 2019
"Fantasties en maklik."
    - Wilma L het by Batter Boys Boutique Hotel gebly, 16 September 2019
"Gerusstellende terugvoer vanaf LekkeSlaap wat ons heeltyd op hoogte gehou het. Maklik en vinnige bespreking. Definitief die moeite werd om gebruik te maak van LekkeSlaap."
    - Yolandi F het by Ruby Sands gebly, 16 September 2019
"Will always use LekkeSlaap for all my bookings - service levels are great."
    - Mark N het by No11 on the River gebly, 16 September 2019
"Baie goeie manier om blyplek te soek en te vind. Wonderlike diens, sal beslis weer gebruik."
    - Tania J het by Awesome Getaway Mountain Cabin gebly, 16 September 2019
"Baie dankie, jul maak die bespreking soveel makliker. "
    - Martin L het by Makonde Lodge and Cottage gebly, 16 September 2019
"Fantastiese plek om verblyf te soek en bespreek. "
    - Sjane D het by Vriesenhof gebly, 16 September 2019
"Lanklaas sulke fantastiese en vriendelike diens ervaar. Puik dankie!"
    - Helmien V het by 12 Main Road gebly, 16 September 2019
"Baie goed en verwysings om by B&B uit te kom baie mooi uiteengelê. "
    - Johannes V het by Gold Crest Guesthouse gebly, 16 September 2019
"Altyd net 'n plesier. "
    - Laurika V het by Brambleberry Lakeside Cabin gebly, 16 September 2019
"Ons verkies LekkeSlaap, dis gerieflik en so maklik om veilige akkommodasie te bespreek. "
    - Suzaan S het by Rocabella gebly, 16 September 2019
"Awesome."
    - Maggie K het by At Padrao 23 gebly, 16 September 2019
"Dis ons plesier om gebruik te maak van LekkeSlaap. Soos wat geadverteer word, is wat jy kry. Geen misleidende advertensies. Baie dankie."
    - Gideon Francois F het by Waterfront Guesthouse gebly, 16 September 2019
"Altyd behulpsaam en vriendelik."
    - Jackie H het by The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge gebly, 16 September 2019
"Puik."
    - Tyron B het by DeVosRus gebly, 16 September 2019
"Baie goeie diens."
    - Suzette P het by Koo Karoo Guest Lodge & Self Catering gebly, 16 September 2019
"Excellent service."
    - Malinda W het by The Blue Moon gebly, 16 September 2019
"Baie gerieflik."
    - Petri F het by Zwartmodder gebly, 16 September 2019
"My 2de jaar wat ek saam met LekkeSlaap 'n reis beplan! Was 'n voorreg om sulke goeie diens te ervaar!"
    - Hanlie R het by Paters Haven BnB & Self-Catering gebly, 16 September 2019
"Het 'n probleem met een van my betalings ervaar maar dit is seepglad sonder enige probleem uitgesorteer! Puik diens!"
    - Hanlie R het by Clan Court gebly, 16 September 2019
"Julle diens is puik en het my stem vir uitstekende diens!"
    - Hanlie R het by The Nedersetting Nieuwoudtville gebly, 16 September 2019
"Nice and easy to use site. "
    - Peter V het by Aan't See House and Apartment gebly, 16 September 2019
"Lekker om van jul dienste gebruik te maak, altyd behulpsaam en vriendelik, loop die ekstra myl!"
    - Sakkie V het by Sandcastle B&B gebly, 16 September 2019
"Baie goeie diens, ek sal julle definitief weer gebruik."
    - Elize B het by Greenacres Lodge gebly, 16 September 2019
"Ek probeer net om van julle dienste gebruik te maak. Nog nooit enige probleme gehad nie."
    - Nico V het by Williston Gastehuis gebly, 16 September 2019
"Die beste."
    - Reginal A het by Herolds Bay Resort gebly, 16 September 2019
"Nog elke keer wat ek van LekkeSlaap gebruik gemaak het, het ek gou terugvoering gekry. Die SMS'e wat ons ontvang help baie."
    - Nico V het by Maritza Guest House gebly, 16 September 2019
"Always a pleasure to use LekkeSlaap."
    - Roxanne W het by Anchor Guesthouse gebly, 16 September 2019
"Baie dankie vir 'n seepglad en vinnige bespreking."
    - Kotie R het by B&B @ Camellia Place gebly, 16 September 2019
"Baie goeie diens, vriendelikheid en terugvoering!"
    - Annamarie S het by De Hoop Cottages gebly, 16 September 2019
"Is nie die eerste keer wat ons LekkeSlaap gebruik nie. Gebruik LekkeSlaap met al ons oornag-besprekings. "
    - Gideon Francois F het by 120@Klerck Avenue gebly, 16 September 2019
"Dit is maklik en gerieflik om LekkeSlaap te gebruik. Het dit al 'n paar keer gebruik. Puik!"
    - Chantelle N het by Brown's Cabin and Cottages gebly, 16 September 2019
"Doeltreffend."
    - Christelle V het by L'anda Guest House gebly, 16 September 2019
"Puik."
    - Tina B het by The Farm Inn Country Hotel gebly, 16 September 2019
"Always do business with you because it is well organised with prompt responses. Thank you."
    - Gerrit M het by Sandton Sky Haven gebly, 16 September 2019
"Bespreking is maklik en terugvoer was onmiddellik. "
    - Marietjie V het by Pyramids Motel gebly, 16 September 2019
"Gaan voort."
    - Hannes V het by Grace upon Grace gebly, 16 September 2019
"Julle lewer 'n puik diens."
    - Johan K het by Hartenbrits Selfsorg gebly, 16 September 2019
"Dankie LekkeSlaap, julle is ons vakansie-agent vir ewig."
    - Grizzly P het by 139 Dassen gebly, 16 September 2019
"Goeie diens deurgaans."
    - Jo K het by Atlantic Postcard gebly, 15 September 2019
"Uitstekende diens."
    - Jeremy G het by De Bergen gebly, 15 September 2019
"The service is prompt and helpful. Thank you."
    - Suzette L het by Shalom Court 21 - Two Bedroom gebly, 15 September 2019
"Briljant!"
    - Anlerie Margaretha B het by Adeo + Conferences gebly, 15 September 2019
"Effektiewe en vriendelike diens."
    - Polla D het by Bismarck Ecke Self-catering gebly, 15 September 2019
"Baie hulpvaardig."
    - Elna D het by Ocean's Paradise Beach Cottage gebly, 15 September 2019
"Puik!"
    - Thelma O het by Selfsorgwoonstel Garsfontein gebly, 15 September 2019
"Puik diens waarop jy kan staatmaak."
    - Martie B het by 6 The Apartment gebly, 15 September 2019
"LekkeSlaap is baie maklik en gerieflik om te gebruik en met opsies vir almal. "
    - Stella B het by Paardekloof Plaas gebly, 15 September 2019
"Dit is 'n gemaklike manier om jou reis te beplan."
    - Jandré R het by Bay Plaza gebly, 15 September 2019
"Gebruik dit al vir 4 jaar en is altyd 'n wenner."
    - Gert C het by Wolwefontein Lodge gebly, 15 September 2019
"Die feit dat jy alles byderhand het en dat daar uitstekende kliëntediens is, is 'n wenner."
    - Colin H het by Coles Corner gebly, 15 September 2019
"Weereens het dit goed gewerk om van LekkeSlaap se diens gebruik te maak."
    - Willie G het by De Pakhuys gebly, 15 September 2019
"Goeie diens, soos altyd."
    - Willie G het by Van Rhyn Guest House gebly, 15 September 2019
"Dankie weereens vir goeie diens!"
    - Willie G het by Albatros Apartment Unit 2 gebly, 15 September 2019
"Flinke diens. Het LekkeSlaap al gebruik. Die diens is uitstekend. Baie dankie, waardeer jul diens."
    - Elna W het by Kudu Cottages gebly, 15 September 2019
"Het voorheen van LekkeSlaap gebruik gemaak en hierdie is vir my die enigste roete om te gaan vir vakansie-besprekings."
    - Estelle S het by On the Beach Patch in Southport gebly, 15 September 2019
"Ek gebruik geen ander plek as LekkeSlaap nie. Hulle sorteer alles soos ek nodig het. En terugvoer is so vinnig."
    - Nicky J het by Marloth Bush Retreat gebly, 15 September 2019
"Great to work with you."
    - Don B het by Heaven & Earth Cottage gebly, 15 September 2019
"Dankie vir julle goeie diens."
    - Wilma S het by Grace Place gebly, 15 September 2019
"Puik diens. "
    - Magda B het by Rietfontein Private Nature Reserve gebly, 15 September 2019
"Net die beste."
    - Sakkie V het by Marlyn and Dolfyn Self-catering gebly, 15 September 2019
"Goeie diens, dankie."
    - Juanita J het by Romilly Holiday Apartment gebly, 15 September 2019
"Baie nice! "
    - Ruan V het by Pondokkie gebly, 15 September 2019
"Hulle het my dadelik gehelp toe ek navrae gehad het. Boodskappe gestuur voor en ná my bespreking. Baie vriendelik en Afrikaans!"
    - Arthur W het by Fur Elise gebly, 15 September 2019
"Baie dankie vir julle hulp en aanbeveling."
    - Estelle M het by Protea B&B gebly, 15 September 2019
"Thank you."
    - Jj P het by Die Opstal Gastekamers gebly, 15 September 2019
"Maklik en kan bekostigbare plekke kry wat aan vereistes voldoen op die webtuiste."
    - Marleen Z het by 20 on Dixton gebly, 15 September 2019
"Kry nog altyd uitstekende diens van LekkeSlaap! Beveel vir almal aan."
    - Jean-marie S het by Groenvlei Guest Farm gebly, 15 September 2019
"Great service!"
    - Chante P het by Sunset View gebly, 15 September 2019
"Ek bespreek al 'n hele paar keer per jaar deur LekkeSlaap. Hul kliëntediens is uitstaande! Ek was een keer ontevrede oor 'n gastehuis. Hulle het onmiddellik opgevolg, om verskoning gevra. Ons gaan Desember Kaap toe en het al ons besprekings deur LekkeSlaap gedoen. Hoe lyk dit met 'n LekkeRy? Om huurmotors te bespreek. "
    - Retha V het by Campus Self-catering gebly, 15 September 2019
"Vinnige en maklike diens. Baie goed georganiseerd! "
    - Annerie P het by Vintage Guesthouse gebly, 15 September 2019
"Goeie werk."
    - Gert E het by SANParks Mosu Lodge gebly, 15 September 2019
"Maklik om te gebruik."
    - Jannie R het by Tuinwoonstel teen Tafelberg gebly, 15 September 2019
"Dankie vir 'n gebruikersvriendelike webtuiste."
    - Sanchen H het by Bellingham Homestead gebly, 15 September 2019
"Geen probleme."
    - Anita V het by Chrizaan Gastehuis gebly, 15 September 2019
"Baie maklik en lekker om deur julle te werk."
    - Meagan K het by Koraalboom Anneks gebly, 15 September 2019
"Ek gebruik julle al vir 'n geruime tyd. Nog nooit probleme gehad nie. Dankie vir die vertroue wat ek kan hê, met my bespreking, in julle."
    - Erika J het by Pyramids Motel gebly, 15 September 2019
"LekkeSlaap werk vir my. "
    - Joey S het by Coles Corner gebly, 15 September 2019
"Baie dankie LekkeSlaap. Julle het weereens vir my 'n baie aangename verblyf besorg."
    - Hendrik V het by Welgemoed Stay gebly, 15 September 2019
"Besondere flinke diens, baie goeie terugvoer en hou jou voortdurend op hoogte. Baie dankie, sal LekkeSlaap weer gebruik wanneer die geleentheid hom voordoen."
    - George B het by De Oude Scholen gebly, 15 September 2019
"Gebruik LekkeSlaap gereeld."
    - Chris M het by Lankverwacht Guestfarm & Campsite gebly, 15 September 2019
"Alles was regtig fantasies."
    - Jennifred L het by 86 on Langenhoven Bed and Breakfast gebly, 14 September 2019
"Dankie vir sulke diens. Ons voel veilig om deur julle te bespreek."
    - Estelle B het by Maskam Guest Farm gebly, 14 September 2019
"I love using LekkeSlaap. "
    - Germaine S het by KarooRus gebly, 14 September 2019
"Beste en maklikste manier om geskikte verblyf enige plek in SA te vind. Dit sal wonderlik wees as LekkeSlaap ook in ander lande soos Botswana beskikbaar kan wees. "
    - Aletta V het by Dilisca Guesthouse gebly, 14 September 2019
"Baie goed gewees."
    - Herman E het by Vaal River Guest House gebly, 14 September 2019
"Baie goeie diens."
    - Elise S het by Santos Express gebly, 14 September 2019
"Just started using it this month, and thoroughly impressed and delighted. Well done!"
    - Lee Ann V het by Peaceful Kom gebly, 14 September 2019
"Hou so aan!"
    - Jan L het by Eirene Place gebly, 14 September 2019
"Welgedaan, doet so voort."
    - Jan M het by Kambro Accommodation & Farm Stall gebly, 14 September 2019
"Baie dankie aan Cherine en die LekkeSlaap-agente wat ons verblyf altyd so maklik as moontlik en toeganklik maak en enige probleme met oorgawe uitsorteer. Julle is awesome!"
    - Katryn V het by Berit Country Home and Chapel gebly, 14 September 2019
"Geen problem met bespreking gehad nie, alles is professioneel en korrek gedoen."
    - Christian J B het by Hoofweg 83 Struisbaai gebly, 14 September 2019
"Dankie dat julle bly verbeter. Die vorige keer het ek genoem dat dit vir ons moeilik was om slaapplek te bespreek deur julle terwyl ons op die pad was, want ek het nie my e-posadres op my foon nie. Hierdie keer was dit totaal anders. Julle het hierdie keer ons heeltyd op hoogte gehou en 'n warm gevoel gegee met julle betrokkenheid. Ons het self gasteplekke wat by julle gelys is en dit is 'n plesier om saam met julle te werk en dit in my taal. Bravo."
    - Hannelie B het by Rebunie Selfsorg gebly, 14 September 2019
"Dankie."
    - Hendrik & Elmari D het by Vlei Lofts B&B gebly, 14 September 2019
"We will use it again. Great service."
    - Rodney R W het by Cederkloof Botanical Retreat gebly, 14 September 2019
"Baie maklik en gerieflik om te gebruik."
    - Christo G het by Bed and Breakfast in Hatfield gebly, 14 September 2019
"Baie eenvoudig om te gebruik."
    - Deon J het by River Lodge Vredendal gebly, 14 September 2019
"Baie hulpvaardig en vriendelik."
    - Andre W het by Griet se Plek gebly, 14 September 2019
"Wil graag vir Nerine komplimenteer met haar uitstekende diens."
    - Leonie V het by Bulrivier Safaris gebly, 14 September 2019
"Ek gebruik julle al jare en was nog nooit teleurgesteld nie. Julle is puik!"
    - Petro S het by Laguna La Crete 101 gebly, 14 September 2019
"Great."
    - Jaco L het by Culemborg Cottage gebly, 14 September 2019
"Ons het 'n maand lank getoer en baie plekke ook deur ander agentskappe bespreek, maar LekkeSlaap is ons nr. 1."
    - Gert S het by Ocean View Hotel gebly, 14 September 2019
"Cherine van LekkeSlaap is fantasties, sy is vriendelik vinnig en baie behulpsaam. "
    - Barney P het by Nel's Nest gebly, 14 September 2019
"Ek is so bly dat 'n vriend vir my van LekkeSlaap vertel het. Deurlopende uitstekende diens! "
    - Elize S het by Flora House Clanwilliam gebly, 14 September 2019
"Maklik en vinnige om verblyf te soek. "
    - Karin S het by Houtkapper Gastekamers gebly, 13 September 2019
"Will use again and again, very convenient."
    - Rodney R W het by Three Feathers Cottages gebly, 13 September 2019
"Maklik en vinnig."
    - Hentie S het by ChriZelo Self-Catering Overnight Unit gebly, 13 September 2019
"Great way to find good accommodation country wide."
    - Lorrae W het by Versamelnes Guest Accommodation gebly, 13 September 2019
"Het my baie tyd bespaar deur die regte inligting aan my te gee."
    - Desmond H het by Middelplaas Paarl Guesthouse gebly, 13 September 2019
"Dankie, julle lewer 'n puik diens."
    - Isak D het by Die Tuis Huis gebly, 13 September 2019
"Soos in die verlede, sal ons nie huiwer om weer besprekings te doen deur LekkeSlaap nie! Julle diens is gebruikersvriendelik en baie professioneel! "
    - Elize K het by Seaview @ Grootbrak gebly, 13 September 2019
"Ons het voorheen besprekings gedoen deur LekkeSlaap en ons sal dit beslis in die toekoms weer doen! Julle diens was voortreflik! Baie dankie!"
    - Elize K het by Hibiscus House gebly, 13 September 2019
"Thank you LekkeSlaap for an easy to use website, easy booking, good communication and trustworthy accommodation."
    - Karen G het by Annie's Self Catering gebly, 13 September 2019
"Ek hou van julle app en website. Julle kommunikasie is puik. "
    - Cara B het by Kgalagadi Lodge gebly, 13 September 2019
"Terugvoer was 100%."
    - Jackie V het by Krystal Beach Hotel gebly, 13 September 2019
"We were on the road for almost 5 weeks using LekkeSlaap for 95 percent of our bookings. We will most certainly use LekkeSlaap in our future travels."
    - Carol L het by Tikkie Blou gebly, 13 September 2019
"Appreciated the confirmation of booking and the reminders sent per email. Easy-to-use booking facility."
    - Mike H het by Willow's Rest gebly, 13 September 2019
"Nog nooit in 4 jaar akkommodasie gekry wat nie voldoen het aan 'n hoë standaard nie."
    - Hennie N het by Mooi Bly gebly, 13 September 2019
"Dankie, julle webwerf is baie lekker."
    - Piet V het by Koperberg Gaste Huis gebly, 13 September 2019
"Die inligting aangaande verblyf is uiters goed saamgestel en 'n mens kry 'n duidelike prentjie van wat jy kan verwag."
    - Hennie V het by The Dogstone Cottage gebly, 13 September 2019
"Soos tevore gesê, ek dink Ludwig lewer puik diens."
    - John A het by Piet se Huis Gastehuis gebly, 13 September 2019
"Lekker maklik om te gebruik."
    - Klasie P het by Gousblom Gastehuis gebly, 13 September 2019
"Abby en haar span ken hulle werk en hulle is uitstekend. "
    - M. F. H het by Breaking Dawn gebly, 13 September 2019
"Dankie dat julle Afrikaans praat, waardeer dit."
    - Helean K het by Fox Den Guest House gebly, 13 September 2019
"Baie hulpvaardig, dankie."
    - Leon B het by Lebanon Citrus Holiday Farm gebly, 13 September 2019
"Simple, quick and stress free. "
    - Brigette M het by Barnstormers Rest gebly, 13 September 2019
"A great website."
    - Jack P het by Hluhluwe Country Cottages gebly, 13 September 2019
Ons toegewyde diens by LekkeSlaap verseker net die beste ervaring vir ons kliënte. Van ons lekke gebruikersvriendelike webblad, tot 'n databasis met net die beste instansies in Suid-Afrika.

Beste Pryse:
LekkeSlaap se pryse skop stof in die oë van ons kompeteerders en ons probeer om altyd die beste tariewe aan gaste te bied. Ons stuur talle kliënte aan ons instansies, en daarom bied hulle aan ons net die beste tariewe.

Lekke Diens:
Vir elke gas wat op LekkeSlaap navraag doen, word 'n persoonlike agent toegeken. Jou agent sal sy/haar bes doen om te verseker dat jy die beste tarief so gou as moontlik kry en hy/sy is beskikbaar om jou te help indien jy enige vrae het.
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za