Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Stede
Mthatha (11)
Oos-Londen (176)
Port Elizabeth (438)
Dorpe
Aberdeen (4)
Addo (2)
Adelaide (1)
Alexandria (2)
Aliwal-Noord (20)
Amanzi (1)
Barkly East (3)
Bathurst (4)
Beachview (9)
Bedford (1)
Bluewater Bay (40)
Boesmansriviermond (14)
Boknesstrand (8)
Burgersdorp (7)
Butterworth (4)
Cannon Rocks (18)
Cathcart (3)
Cintsa (20)
Colchester (23)
Cradock (30)
Despatch (6)
Dordrecht (1)
Elliot (2)
Fort Beaufort (1)
Fort Gale (3)
Gamtoos Mond (4)
Glengariff (7)
Gonubie (54)
Graaff-Reinet (81)
Grahamstad (42)
Haga-Haga (2)
Hamburg (2)
Hankey (1)
Hofmeyr (1)
Hogsback (19)
Humansdorp (5)
Humerail (5)
Jansenville (7)
Jeffreysbaai (357)
Joubertina (13)
Kaap St. Francis (83)
Kareedouw (2)
Kasouga (1)
Keimond (11)
Kenton-on-Sea (34)
King Williams Town (6)
Kirkwood (9)
Kleinemonde (7)
Koffiebaai (9)
Krakeelriver (1)
Lady Grey (13)
Loerie (2)
Lusikisiki (1)
Maclear (8)
Matatiele (4)
Middelburg (19)
Molteno (2)
Morganbaai (18)
Nieu-Bethesda (31)
Oesterbaai (23)
Oviston (4)
Patensie (15)
Pearston (3)
Port Alfred (65)
Port St Johns (11)
Queenstown (23)
Seafield (15)
Somerset East (9)
St. Francis (129)
St. Francisbaai (118)
Steynsburg (6)
Steytlerville (5)
Stormsrivier (60)
Stutterheim (6)
Tarkastad (3)
Thornhill (3)
Ugie (3)
Uitenhage (18)
Venterstad (6)
Willowmore (18)
Sien Meer...
Toerismebestemmings
Addo Elephant Park (56)
Amathole-distrik (316)
Baviaanskloof (26)
Buffelstad (222)
Cacadu-distrik (1392)
Fish River Mouth (1)
Greater Addo (107)
Grens Area (384)
Kouga-Omgewing (539)
Nelson Mandela Baai (435)
Rhodes (38)
Selbourne (33)
Sondagsriviervallei (242)
Sonskynkus (1318)
Transkei (67)
Tsitsikamma (74)
Uitenhage Farms (39)
Wildekus (432)
Sien Meer...

Resensies van Oos-Kaap

4.3 / 5  
volgens 2672 resensies
Lees regte resensies van Oos-Kaap van 2672 geverifieerde gaste.
Indien jy Oos-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Oos-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Kaap akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastern Cape Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oos-Kaap Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Oos-Kaap

Stagger Inn Guest Lodge is in die agterste hoek van Carnarvon Estate, sowat 70 km vanaf Queenstown en 20 km van Sterkstroom af. Dié lodge bied verblyf in 'n stil omgewing aan die voet van 'n bergreeks. Dit is ideaa...

Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferreira Town, Oos-Kaap

On The Beach bied verblyf met 'n rustige, verfynde atmosfeer in Jeffreysbaai. Die gastehuis is op die strand en spog met klassieke ontwerp, elegante dekor, 'n harmonieuse atmosfeer, luisterryke uitsigte van meeste v...

20% af Weeksdae!
VanafR880
R748
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ruach Landgoed is in ’n prentjiemooi en boomryke kleinhoewe in Lovemorepark, Port Elizabeth. Dié dorp spog met die perfekte kombinasie van warm water en beskermde strande en is langs Algoabaai se kuslyn. Rauch is...

25% af Aanbod!
VanafR1 350
R1 013
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Cacadu-distrik, Oos-Kaap

Karri Grove Guest House is 'n selfsorgkothuis op 'n wild- en veeplaas 23,2 km vanaf Graaff-Reinet. Dié omgewingsvriendelike kothuis werk met gas en sonkrag, en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaap...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Oos-Kaap

Forest Hall Guest House is in Walmer, Port Elizabeth, en bied 'n keuse van B&B- of selfsorgverblyf in 'n 1,5 akker parkagtige tuin. Die gasheer en gasvrou, James en Hilary Bolton, sien daarna uit om jou by hul pragt...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kirkwood, Oos-Kaap

Lemon 3 Lodge is in die middel van die Sondagsriviervallei geleë, net buite Kirkwood en naby die Addo Nasionale Olifantpark. Die lodge is omring deur suurlemoenbome, en kyk uit oor Addo se Rietberge. Hierdie moder...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Humewood, Oos-Kaap

Aqua Marine Guest House is ideaal geleë in La Roche-rylaan, 'n stil ligging, en bied B&B-verblyf minder as 5 minute se stap vanaf die beeldskone strand in Port Elizabeth. Nie net is dit geskik vir vakansiereisigers...

Vanaf
R1 465
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stormsrivier, Oos-Kaap

Tsitsikamma Village Inn bied unieke akkommodasie vir paartjies, gesinne en avontuurlustiges in Stormsrivier op die pragtige Tuinroete. Die Tsitsikamma-dorpie het verskeie restaurante, sy eie mikrobrouery en is die i...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R390
per nag, vir 1
B&B in Somerstrand, Oos-Kaap

Hierdie B&B word deur die eienaar besit en bestuur en bied eersteklas-gasvryheid vir die oordeelkundige sakereisiger of vakansieganger. Keiskama B&B is na aan Port Elizabeth se gewilde swemstrande, restaurante, win...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oesterbaai, Oos-Kaap

Oyster Kaya @ Oyster Bay bied selfsorgverblyf in Oesterbaai, 'n stil en vreedsame dorpie op die randjie van die Tsitsikamma-kus met uitgestrekte strande, wat jou totale ontspanning bied. Die dorpie is 'n groot gunst...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Langs 'n ellelange strand kronkel voetspore alleen in die sand. 'n Visstok bewe teen die branders wat breek. Rondom 'n rondawel strek die groen heuwels tot doer onder by die see. In die binneland vlieg 'n Knysna loerie met sy rooi vlerke oor die digte Tsitsikammawoud, en olifante wei luilekker in di...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za