Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Arcadia (13)
Cynthiavale A.H (2)
The Wilds (1)
Tierpoort (7)
Wapadrand Security Village (2)
Voorstede
Alphen Park (6)
Amadasig (1)
Annlin (1)
Ashlea Gardens (6)
Bailey’s Muckleneuk (7)
Bronberrick (4)
Brooklyn (22)
Capital Park (3)
Centurion Golf Estate (6)
Clubview (13)
Clydesdale (11)
Colbyn (4)
Constantiapark (4)
Die Hoewes (3)
Die Wilgers (9)
Donkerhoek (8)
Dorandia (1)
Doringkloof (2)
Eastwood (4)
Elarduspark (13)
Eldoraigne (17)
Eloffsdal (2)
Equestria (4)
Erasmus Park (1)
Erasmuskloof (7)
Erasmusrand (4)
Faerie Glen (23)
Florauna (7)
Garsfontein (23)
Glen Lauriston (1)
Groenkloof (4)
Hatfield (6)
Hazelwood (1)
Heatherdale (3)
Hennopspark (3)
Jan Niemand Park (1)
Kameeldrift-Oos (17)
Kilner Park (1)
La Montagne (6)
Lukasrand (2)
Lynnwood (11)
Lynnwood Glen (11)
Lynnwood Ridge (9)
Lyttelton (26)
Lyttelton Manor (23)
Magalieskruin (10)
Mayville (2)
Menlopark (13)
Menlyn (7)
Montana (3)
Montana Park (8)
Monument Park (6)
Mooikloof (4)
Moregloed (2)
Moreletapark (24)
Mountain View (1)
Muckleneuk (18)
Nellmapius (1)
Newlands (10)
Nieuw Muckleneuk (10)
Ninapark (8)
Nuwe Muckleneuk (1)
Pierre Van Ryneveld (8)
Pretoria Noord (5)
Pretoria SSB (78)
Pretoria-Oos (248)
Pretoriuspark (4)
Queenswood (6)
Raslouw (1)
Rietfontein (9)
Rietondale (7)
Riviera (8)
Shere (7)
Silver Lakes (5)
Silverton (3)
Sinoville (9)
Sterrewag (1)
Sunnyside (6)
Tampara Park (3)
Theresa Park (7)
Tileba (1)
Valhalla (3)
Villa Rosa (3)
Villieria (8)
Wapadrand (5)
Waterkloof (12)
Waterkloof Glen (10)
Waterkloof Hoogte (1)
Waterkloof Ridge (20)
Wierdapark (6)
Willow Glen (4)
Willow Park (1)
Willowbrae (1)
Wingate Park (9)
Wonderboom (13)
Wonderboom Suid (6)
Woodhill Golf Estate (4)
Zambezi Country Estate (1)
Zwartkop (13)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (680)
B&Bs (84)
Wildsplase (17)
Hotelle (39)
Gastehuise (267)
Selfsorg-eenhede (273)

Resensies van Pretoria

4.4 / 5  
volgens 1305 resensies
Lees regte resensies van Pretoria van 1305 geverifieerde gaste.
Indien jy Pretoria besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Pretoria.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pretoria Wildsplase

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Lyttelton, Pretoria

Lapalose Lodge bied luukse verblyf met 'n ontspanne atmosfeer en uitstekende geriewe. Lapalosa Lodge is in Lyttelton, 'n voorstad van Centurion in Gauteng geleë. Ons bied 14 luukse kamers wat almal en suite-badka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Malibu Country Lodge is net buite Pretoria naby Roodeplaat Dam in Kameeldrift-Oos langs Sefako Makgato-rylaan (vootheen Zambezi-rylaan) geleë. Dié lodge is op ’n privaat plaas en verskaf oornagverblyf, wegbreke,...

20% af Weeksdae!
VanafR800
R640
per nag, vir 2 mense
Lodge in Donkerhoek, Pretoria

At The Rocks Country Estate is in Pretoria. Die lodge is bo-op 'n koppie aan die oostelike Magaliesburg-bergreeks geleë is, met die mooiste uitsigte oor die verre valleie. At The Rocks spog met 8 nuut opgeknapte e...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rietfontein, Pretoria

Dinkwe Lodge & Guest House is 'n ou, goed gevestigde instansie in 'n stil en rustige buurt aan die voet van die Magaliesberge in die Moot van Pretoria. Dit bied modieuse akkommodasie met 4 stylvolle selfsorg-suites ...

Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Lodge in Pretoria

Dunwoodie Travel Lodge is in 'n rustige, stil area naby die middestad van Pretoria en Loftus Versveld geleë en is maklik bereikbaar vanaf die N1. Dié verblyf bied ’n vriendelike atmosfeer en die doel is om almal...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Lodge in Silverton, Pretoria

Silverton Travel Lodge is in die rustige en stil Silverton-area geleë met maklike en vinnige toegang tot die Pretoria-middestad, naby die botaniese tuine, CSIR en die N1 en N4. Die O.R. Tambo Internasionale Lughawe...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Lodge in Clubview, Pretoria

The Royal Prime Guest Lodge is 'n weggesteekte skat in die stil en rustige buurt Clubview Centurion in Pretoria. Die instansie is 'n paar kilometer vanaf 'n verskeidenheid restaurante, winkelsentrums en wildkykgelee...

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clubview, Pretoria

The Wild Olive Guest House bied gastekamers in Centurion. Die gastehuis is naby 'n winkelsentrum, restaurante en ander geriewe in die area. The Wild Olive Guest House beskik oor 15 kamers wat individueel versier is...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 2)
Lodge in Centurion Golf Estate, Pretoria

African Pride Irene Country Lodge, Autograph Collection is 'n luukse, ruim hotel met fynproewer-restaurante, funksie- en, konferensiegeriewe, 'n trou-venue, asook 'n spa. Die hotel bied 'n uitsig oor die meer en is ...

25% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 200
per nag (plek vir 2)
Lodge in Pretoria

Gabbata Lodge is op 'n 20 hektaar-perseel in Roodeplaat in die bosveld geleë. Daar is verskeie voëlspesies en wild op die perseel. Die lodge is 'n feeagtige trou-venue en het 'n konferensiesentrum wat alles bied w...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pretoria-Oos, Pretoria

Oude Hout Mountain Lodge bied luukse selfsorg- en B&B-verblyf net buite Pretoria. Oude Hout Mountain Lodge is in Bronberg oos van Pretoria, naby hoofweë en die stad se besienswaardighede geleë. Oude Hout Mountain...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 1)
Lodge in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Bushman's Rock Country Lodge bied gerieflike akkommodasie net 16 km van Pretoria af. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sake-wegbreek naby die stad en ander geriewe. Daar is 48 kamers by Bush...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kameeldrift-Oos, Pretoria

63 on Nyala is in die rustige bosagtige Buffelsdrift-bewarea. Die lodge is slegs 24 km buite Pretoria en 68 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die lodge bied 'n verskeidenheid ruim en suite-kamers met vers...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pretoria

Magalies Mountain Lodge is 'n private gastehuis, geleë tussen Pretoria en Hartbeespoordam, op die grens tussen Gauteng en Noord-Wes Provinsie. Die Lodge en Spa is omring deur asemrowende uitsigte oor die Magaliesbe...

Vanaf
R1 630
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pretoria

Pure Joy Lodge is gevestig as een van die min eksklusiewe lodge en konferensie-venues in Gauteng. Ons het reeds erkenning ontvang van SATour, TGCSA (4-ster gradering), AA en NAA. Pure Joy bied ons gaste 'n buitemuur...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pretoria

Pumulani, 'n Ndebele woord vir "wees rustig", is deur die Louw-gesin omtrent 50 jaar gelede gekoop. Die plaashuis is gebou in 1945 en staan nog statig tot vandag toe. Daar is verskeie verblyf-opsies om van te kies ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Big in Africa Lodge is 'n ongekunstelde lodge in die dorp met 'n bosveld-atmosfeer - ideaal vir 'n rustige wegbreek! Die lodge het 3 rustieke chalets met grasdakke en en suite-badkamers. Een van die chalets (Timbav...

Verwyder Filters

Jy sien net 17 uit die moontlike 675 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Pretoria

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Midrand, Randjesfontein

By Bush Telegraph Lodge is gerieflik geleë, halfpad tussen Johannesburg en Tshwane/Pretoria. Dit is op die plattelandse landgoed Randjiesfontein met maklike toegang tot die hoofweë wat al die vernaamste areas en O...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Glen Austin, Johannesburg

Belvedere Estate Luxury Guest Lodge is 'n lieflike gastehuis waarvan die ontwerp aan dié van 'n Italiaanse dorpie herinner. Die lodge is in 'n tuin van sowat 'n hektaar in Midrand, Gauteng geleë. Belvedere Estate,...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Gauteng

La'WiiDA Lodge en -konferensiesentrum is tussen die voorheuwels van die majestueuse Schurweberge, net 20 minute se ry vanaf Johannesburg en Pretoria, geleë. Dit kan maklik via teerpad bereik word. Dié lodge besta...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Pretoria wildsplase blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons hoof Pretoria akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die ideale wildsplaas akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za