Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Arcadia (12)
Cynthiavale A.H (1)
Voorstede
Akasia (17)
Alphen Park (5)
Amadasig (1)
Ashlea Gardens (4)
Bailey’s Muckleneuk (9)
Brooklyn (26)
Capital Park (3)
Chantelle (1)
Clydesdale (11)
Colbyn (4)
Constantiapark (4)
Die Hoewes (3)
Die Wilgers (9)
Donkerhoek (8)
Dorandia (2)
Doringkloof (3)
Eastwood (3)
Elarduspark (10)
Eldoraigne (14)
Eloffsdal (3)
Equestria (4)
Erasmuskloof (8)
Erasmusrand (3)
Faerie Glen (26)
Florauna (7)
Garsfontein (23)
Glen Lauriston (1)
Groenkloof (4)
Hatfield (8)
Heatherdale (3)
Jan Niemand Park (1)
Kameeldrift-Oos (18)
Kilner Park (1)
La Montagne (6)
Lukasrand (1)
Lynnwood (9)
Lynnwood Glen (9)
Lyttelton (26)
Lyttelton Manor (22)
Magalieskruin (10)
Mayville (3)
Menlopark (12)
Montana (3)
Montana Park (9)
Monument Park (7)
Moregloed (2)
Moreletapark (22)
Mountain View (1)
Muckleneuk (15)
Nellmapius (1)
Newlands (15)
Nieuw Muckleneuk (12)
Ninapark (7)
Nuwe Muckleneuk (3)
Onderstepoort (2)
Pierre Van Ryneveld (5)
Pretoria SSB (74)
Pretoria-Oos (242)
Pretoriuspark (4)
Queenswood (7)
Rietfontein (8)
Rietondale (7)
Riviera (8)
Shere (6)
Silver Lakes (7)
Silverton (3)
Sinoville (10)
Sterrewag (5)
Sunnyside (6)
Tampara Park (1)
Theresa Park (7)
Tileba (1)
Valhalla (3)
Villa Rosa (5)
Villieria (10)
Wapadrand (7)
Waterkloof (12)
Waterkloof Glen (5)
Waterkloof Hoogte (1)
Waterkloof Ridge (21)
Willow Glen (3)
Willow Park (1)
Willowbrae (1)
Wingate Park (10)
Wonderboom (12)
Wonderboom Suid (6)
Woodhill (3)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (636)
B&Bs (91)
Lodges (14)
Hotelle (38)
Gastehuise (262)
Selfsorg-eenhede (231)

Resensies van Pretoria

4.3 / 5  
volgens 940 resensies
Lees regte resensies van Pretoria van 940 geverifieerde gaste.
Indien jy Pretoria besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Pretoria.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Pretoria Selfsorg-eenhede

224 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR960
R672
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Garsfontein, Pretoria

Greenwoods Selfsorg bied gehalte-verblyf in Garsfontein, Pretoria. Dié stad is bekend as die Jakarandastad, weens die malvapers bloeisels wat die strate vul. Dit bied ’n aantal natuurlike en kulturele bestemmings...

SPAAR 30%
VanafR5 000
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Pretoria

Riverside Villa bied gerieflike verblyf wat in Kameeldrift-Oos, net buite Pretoria geleë is. Hierdie smaakvolle verblyf is aan die oewer van die Hartbeespoortrivier en naby toegangspaaie. Dié huis beskik oor 4 sl...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R553
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Moreletapark, Pretoria

Cottage Le Fleur is 'n pragtige, bekostigbare selfsorgwoonstel in Moreletapark, 'n stil voorstad in Pretoria-Oos. Dié boomryke stad bied talle kulturele en natuurlike besienswaardighede, asook merkwaardige ou gebou...

15% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR490
R417
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wonderboom, Pretoria

The Crooked Forest is in Annlin, 'n rustige voorstad van Pretoria, naby Montana Hospitaal, die Kolonnade en Wonderboom Junction Winkelsentrums, en die Wonderboom Natuurreservaat geleë. Dis ook lekker naby hoofweë ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pierre van Ryneveld, Pretoria

Accommodation @ Van's bied bekoorlike selfsorg-eenhede in Pierre van Ryneveld, Centurion. Dit is deaal vir gaste wat gemaklike verblyf naby verskeie geriewe soek. Akkommodasie beskik oor 11 eenhede wat smaakvol ver...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof Glen, Pretoria

The Aviary is 'n selfsorg-gastehuis tussen die lowerryke heuwels van Waterkloof Glen en is ideaal geleë vir rustige, ontspanne verblyf naby alle geriewe. The Aviary beskik oor 2 eenhede en het slaapplek vir 6 gast...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Wingate Park, Pretoria

LeoZet Selfsorgwoonstel is langs die eienaar se huis geleë. Dit is in 'n doodloopstraat in Wingatepark in Pretoria geleë. Dit is vir ons belangrik om vir ons gaste 'n gerieflike, netjiese en rustige oornagplek te ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Constantiapark, Pretoria

Elro Self-Catering is ’n privaat selfsorg-woonstel in Constantiapark, Pretoria. Die woonstel het ’n kamer met 2 enkelbeddens en ’n slaapbank in die sitarea. Die kombuis het basiese toebehore en is oopplan met...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sinoville, Pretoria

Salve bied 'n selfsorg-tuinwoonstel aan die voet van die Magaliesberge. DIe eenheid het 1 slaapkamer, 'n storthokkie, 'n oopplan-kombuis, 'n woonkamer en 'n toesluitmotorhuis. Daar is slaapplek vir 4. Daar is slaap...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lynnwood, Pretoria

Wild Fig Garden Apartments is in 'n lieflike, veilige buurt van Lynnwood in Pretoria geleë en bied kwaliteit-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Die tuinwoonstelle is naby alle geriewe inslu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Pretoria selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Pretoria akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za