Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Johannesburg
4.1/5

Lees regte resensies van Johannesburg van 1425 geverifieerde gaste.

Indien jy Johannesburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Johannesburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Johannesburg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Johannesburg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Johannesburg akkommodasie

Bladsy 11 - 1157 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Marlé Lodge is 'n gerieflike, veilige B&B in Germiston en is 5 minute se ry van Alrode, Wadeville, Rosherville, Ind...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kroeg
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie

Spanish House

Selfsorg in | The Reeds, The ReedsJohannesburg
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Spanish House bied gerieflike oornagverblyf in Centurion. Die eiendom is sentraal wat dit vir sakereisigers, paartj...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)

Langtermyn-verblyf 40% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R745
R745 R447
per nag, vir 2 mense

Alberton Africa Away is op die eienaar se eiendom in Verwoerdpark, Alberton. Of jy nou vir besigheid of ontspanning...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Vanaf R745
R745 R447
per nag, vir 2 mense

Langtermyn-verblyf 15% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 7 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesbur...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

The Great Gatsby bied 'n unieke erfenisgebou wat uit 1926 dateer en oorspronklik as die Coach House bekend gestaan ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Langtermyn-verblyf 10% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R1 220
R1 220 R1 098
per nag, vir 2 mense

Bastille de Blignaut is 'n 3-ster-instansie in Edenvale in die Ekurhuleni Aerotropolis, is sentraal na Johannesburg...

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Wasgoeddiens
Gratis kansellasie
Vanaf R1 220
R1 220 R1 098
per nag, vir 2 mense

The Loft

Selfsorg in | Sandton, SandtonJohannesburg
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 4)

The Loft is 'n selfsorgwoonstel in Douglasdale, Sandton en het slaapplek vir 6 gaste wat op soek is na 'n rustige w...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf R1 400
R1 400 R1 050
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Acacia Grove Guest House is in 'n pypsteel-erf in die stil en rustige woonbuurt, Bedfordview, geleë en is na aan ve...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)

Upper Houghton Guesthouse bied B&B in Houghton, Johannesburg. Die gastehuis bied outydse sjarme, hoë plafonne en ho...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)

Koi Liv Inn

Gastehuis in | Bedfordview, BedfordviewJohannesburg
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)

Koi Liv Inn bied gasteverblyf in Bedfordview, Germiston. Dié gastehuis is sowat 13 km van O.R. Tambo Internasionale...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)

Johannesburg het sy werkspak verruil vir 'n blink goue baadjie. Dié stad is al lankal nie meer 'n plek om net vir besigheid te besoek nie, maar is 'n vakansiebestemming met 'n lewendige kultuur en hope avontuur. Soos 'n Hoëveldse weerligstorm dreun die stad met energie, en waar die stadskern eens 'n...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem