Lekke Plekke Lekke Pryse Lekke Veilig
Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!
Pensioner Specials Banner

Ontdek jou perfekte wegbreek

Soek uit meer as 35,000 plekke!

Word 'n lid van LekkeSlaap Rewards!

Kry toegang tot afslag op lekke verblyf soos nog nooit tevore nie.

Kry tot 15% af op al jou verblyf by ons Rewards Partners
Geldig by duisende plekke wat gekies is op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend goeie resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
Jy sal gratis geskenkbewyse kry om verblyf by ons Rewards Partners op Vlak 2 van LekkeSlaap Rewards te bespreek
Vind meer uit

Jou onlangse soektogte

Hoekom LekkeSlaap?

Geverifieer Al ons gashere is geverifieer
Lekke Pryse Jy sal sukkel om beter pryse te kry en daar is geen versteekte kostes nie
Betaal-opsies Ons aanvaar EFT-, debietkaart- en kredietkaart-betalings
Eerlike advies Ons lekke agente is hier om jou te help

'n Wegbreek vir elke gier

Lekke by die see

Bosveldblyplekke

Wildkykwegbreke

Wittebroodbestemmings

Die Wynlande

Die rivier roep

Kuier in die Karoo

Blommekyk

Walviskyk

Weskus-waters

Hoekom gaste ons kies

10 ure gelede
"LekkeSlaap is so gewillig en vriendelik. Ons moes plekke verander en kanselleer. Dadelik gehelp en die balans is binne 48 uur terugbetaal."

- Marianna V

1 dag gelede
"Ek het 'n fout gemaak met my e-posadres en die agente het my dadelik gehelp om die probleem reg te stel. Ek waardeer dit opreg!"

- Reinette V

1 dag gelede
"LekkeSlaap is gebruikersvriendelik, puik diens en akkuraat met hulle beskrywings. Die WhatsApp-kanaal is 'n wenner!!!"

- Melissa K

1 dag gelede
"Ons sal nêrens gaan bly as ons nie deur LekkeSlaap kan bespreek nie. Soos elke keer, was ons bespreking weer 'n lekker ervaring."

- Samuel K

1 dag gelede
"Dankbaar vir die op hoogte hou van besprekings, waar en wanneer. Veral as mens 'n paar besprekings op 1 slag het."

- Carol-Ann D

1 dag gelede
"Always easy to use and the team is always ready to find an alternative for you should you encounter issues. Very happy."

- Melissa N

1 dag gelede
"Om verblyf deur LekkeSlaap.co.za te reel, is baie maklik en gerieflik, en die diens is baie goed, sonder enige versteekte kostes."

- Ben V

1 dag gelede
"Ons gebruik altyd LekkeSlaap vir al ons vakansie akkommodasie en is so gelukkig met hul diens. Dankie LekkeSlaap!"

- Hannis G

2 dae gelede
"Trustworthy and the communication couldn't be better. Thanks LekkeSlaap for excellent services rendered."

- Frances B

2 dae gelede
"Love the platform. Great filters and helpful agents. The payment facilities are also very effective and secure."

- Jamie-Lee C

2 dae gelede
"The website is easy to use. Tanya sent WhatsApp messages and checked up on us before we checked in. The attention to detail was amazing."

- Alfred D

2 dae gelede
"Baie tevrede met LekkeSlaap se diens toe ek 'n probleem gehad het, het hulle dadelik 'n plan gemaak met die probleem."

- Piet P

2 dae gelede
"Thank you so much for your assistance in the booking and the cancellation of the other place. Highly appreciated."

- Boipelo K

2 dae gelede
"Really quick, also reminds you about your upcoming stay, awesome especially if you booked far in advance like I did."

- Desiree D

2 dae gelede
"Flink diens en die gerieflike platform om baie verskillende verblyfopsies te sien, verseker dat ons graag deur LekkeSlaap bespreek."

- John J

2 dae gelede
"Always excellent and correspondence is prompt and informative. Thank you to LekkeSlaap and agent Ruan!"

- Hilary D

2 dae gelede
"First time using LekkeSlaap. What a dream! So quick and easy, excellent feedback and follow-up. Will definitely recommend and use again."

- Mike M

3 dae gelede
"This was my second time booking through LekkeSlaap.co.za, and I was once again impressed by the prompt responses!"

- Karen V

3 dae gelede
"Die besprekingsagente het almal uit hul pad gegaan om ons tegemoet te kom met die besprekings... maklik en vinnig."

- Markie P

3 dae gelede
"The lady who followed up on the accommodation for me was marvelous and even ensured that it was okay for us to bring our dog. Thank you."

- Jasmin S

3 dae gelede
"3rd time using them. I like the easy way of booking my stay and the photos of the place I stayed at. They give a true reflection."

- Willem V

3 dae gelede
"Chenine (sorry if spelled incorrectly) was such a major help and so friendly, efficient, and very professional service from LekkeSlaap."

- Jolene E

3 dae gelede
"Kan gerus weet as ons deur julle werk dat alles reg sal wees en mense nie met ons geld weghardloop nie. Dankie "

- Andries B

3 dae gelede
"LekkeSlaap reached out to me consistently, always providing information. Very happy with the services!"

- Daniela F

3 dae gelede
"Baie dankie LekkeSlaap, dit is gerieflik om besprekings en betalings te doen en hulle hou jou op hoogte van alles wat nodig is."

- Charlene V

3 dae gelede
"Die webwerf is maklik om te gebruik, duidelik uiteengesit en die inligting is vinnig en maklik gevind."

- Andria J

4 dae gelede
"My original place canceled on the day I had to arrive. LekkeSlaap agent located more places to stay at a discounted rate."

- Carel G

4 dae gelede
"Daria was very helpful when there was an issue with a booking. We have enjoyed staying at properties we found on LekkeSlaap!"

- Roland J

4 dae gelede
"I book exclusively through LekkeSlaap and have always found lovely selections that fit my budget as well."

- Douwene D

4 dae gelede
"Best place to stay in Kathu. This was our second stay at Eagles Rest, and again they exceeded our expectations."

- Andre K

5 dae gelede
"Always brilliant service! Helpful, efficient and supportive staff, who always go the extra mile! Thank you!"

- Helen E

5 dae gelede
"Excellent service from LekkeSlaap and Natrisha, in particular with regular feedback even after I changed my travel plans."

- Robert L

6 dae gelede
"Booking agents are great and easily available. I've always booked through LekkeSlaap and have never regretted it."

- Kavitha D

6 dae gelede
"Bespreking van verblyf sonder enige onaangename verrassings! Gebruik reeds baie jare as enigste metode van bespreking."

- Magdalena J D

6 dae gelede
"Baie dankie vir julle puik diens; dit is 'n plesier en baie gerieflik om ons wegbreke deur LekkeSlaap te bespreek."

- Doreen E

1 week gelede
"LekkeSlaap is 'n uitstekende netwerk en maklik om te gebruik. Kan nie sonder LekkeSlaap op my eie besprekings doen nie. Jul is uitstekend. "

- Gina B

1 week gelede
"LekkeSlaap is gebruikersvriendelik en het baie plekke waar jy kan bespreek. Sal beslis weer van julle gebruikmaak."

- Hanne-Lize P

1 week gelede
"I have made use of LekkeSlaap on numerous occasions and have never had any issues. So easy and efficient."

- Molly S

1 week gelede
"Love julle nog altyd, het self 'n gastehuis gehad en julle gebruik. My gunsteling soek-enjin vir akkommodasie. Groete"

- Leon W

1 week gelede
"Amazing, I had a question, I called them, and everything was sorted in a few minutes! Great service and friendly."

- Brett H

Soos gesien in

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang