LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Jy kan steeds alle verblyf geniet en enige toekomstige verblyf by al ons instansies reg oor die land bespreek.

Ons waarborg volle terugbetalings vir enige kansellasies indien nasionale of provinsiale inperkings jou van reis weerhou. Lees meer

Bespreek verblyf sommer tjop‑tjop!

SOOS GESIEN IN:

Gaste se Kommentaar

Puik terugvoerstelsel, ook die oggend 'n herinneringsboodskap ontvang. Ons het al voorheen LekkeSlaap gebruik en sal beslis weer.

 - Lizette V
Celtis Country Lodge

Ons gebruik slegs LekkeSlaap vir besprekings, aangesien ons nog net goeie diens ontvang het van hierdie webtuiste.

 - Janine B
605 Nautica

Dit is altyd die eerste besprekingstelsel wat ek gebruik. Dis maklik en vriendelik. Hoogs aan te beveel.

 - Petria T
Thorn Ikhaya Guest House

LekkeSlaap gee die tersaaklike inligting deur wat my in staat stel om 'n goeie besluit te neem of 'n vakansieplek vir my sal werk. Baie dankie.

 - Hannes G
Spoorsnyertjie

Dis Afrikaans. Was nog altyd tevrede. Het nog nooit moeilikheid met enige betaling of bespreking gehad nie. Flink en betroubaar.

 - Elizabeth N
Mama Mia @ Charlotte House

Sal nie sommer ‘n ander manier vir bespreking gebruik nie. Ek het 6 besprekings gemaak en dit was fantasties.

 - Maresia H
Raptor Ridge Lodge

LekkeSlaap het nou 'n huishoudelike naam geword en is die beste waarborg vir lekker oornag- en vakansieverblyf reg oor die land.

 - Robbie L
Chris-Elle Weddings & Self Catering

Awesome, easy and convenient to enquire and book. Always get back to you within half an hour. Great service, secure payments. Just a pleasure.

 - Melissa B
Miramarcove 22

Dis nie die eerste keer wat ons gebruik maak van LekkeSlaap nie, en ons was nog nie een keer ontevrede nie. Baie dankie vir goeie diens.

 - Beatrice D
Pitstop

Tot dusver het ek nog geen probleme ondervind wanneer ek LekkeSlaap gebruik het om 'n plekkie te kry waar ons kon gaan vakansie hou nie.

 - Madelyn T
Whale Loft

Ek het nie die app gebruik nie. Ek het in general elke keer en met die konsultante gepraat en almal was Afrikaans en kon my baie mooi help.

 - Sonja W
Fernhill Tented Treehouses

Exceptionally efficient. Could navigate my way through EFT payment with the assistance of the consultant.

 - Nawaal H
Waterways

Dankie vir etlike jare se goeie diens en ondersteuning. Julle doen uitstaande werk, en vergemaklik alle navrae en besprekings.

 - Gawie V
African Lily Lodge

Nadia het uit haar pad gegaan om ons bespreking af te handel al het ons net 'n paar uur voor aankoms bespreek.

 - Helena S
Mirage Toeriste Kamers

'n Verskeidenheid opsies om seker te maak dit pas almal se sak, selfs dié wat enkel is en wil wegbreek vir 'n vakansie. Vinnige terugvoering.

 - Mc B
Simply Yzer Self-catering Apartments

Briljante diens! Onmiddellike terugvoering wat dinge so vergemaklik! Sal dit enigetyd weer gebruik en aanbeveel!

 - Carina L
Ocean Breeze

Maklik om rond te soek vir jou ideale verblyf. Goeie kliëntediens en die herinnering van jou bespreking is van pas. Dankie, LekkeSlaap!

 - Marianina V
River Bank Lapa Guest House

LekkeSlaap het my onmiddellik gehelp met kansellasie en terugbetaling van bespreking waar ons die fout gemaak het met die provinsie.

 - Elaine V
Il Castello

Ek is seker LekkeSlaap se grootste aanhanger! Dis hoe ek meestal besprekings doen en ek is altyd tevrede. Baie dankie!

 - Maryke D
Moments Away Guesthouse

Baie dankie vir die wonderlike diens wat ons ontvang het. Ek sal al my besprekings deur LekkeSlaap maak in die toekoms.

 - Lydia K
Seascape Lodge 21 Uvongo

Thank you LekkeSlaap for your great customer service! Liesl is very knowledgeable and was always willing to assist, making our stay extra special!

 - Sherylene V
La Chateau Moeries

LekkeSlaap is ons enigste reisagent vir soveel jare as wat hulle bestaan. Maklike en gebruikersvriendelike platform.

 - Mirna M
Bonamanzi Game Reserve - Camp Sites

Maklik, vinnig, baie goeie diens en groot verskeidenheid om van te kies. Maklik om te betaal en geen addisionele kostes.

 - Rudi S
Stay @ 126

Beter as 'n ander besprekingsplatform wat ek probeer het. Webtuiste en e-pos-kennisgewings is uitstekend!

 - Willem C
Modern Garden Cottage

I really liked the SMS I received before we booked into Raka cottage offering assistance if required.

 - Anthony N
Raka Cottage

LekkeSlaap is altyd my eerste keuse vir verblyfbespreking. Elke keer het alles 100% verloop. Ek het nog nooit enige probleme ondervind nie.

 - Arie F
Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street

Ek maak altyd gebruik van LekkeSlaap om akkommodasie te bespreek. Agente is altyd behulpsaam. Baie goeie diens.

 - Desiré E
WaterClub Apartment @ Leisure Bay

'n Webblad wat 100% funksioneer en personeel wat nog glo aan kliëntediens. Baie dankie, julle is awesome!

 - Retha R
Peter's Guesthouse

LekkeSlaap het nog altyd al ons versoeke oortref. Dis 'n baie goeie manier om presies te kry waarvoor jy bespreek.

 - Debbie L
Twiga Lodge Mabalingwe

Very accommodating, very helpful. Excellent service, will recommend LekkeSlaap to anyone. Thank you, once again for your kind assistance.

 - Rock H
Karoo Retreat Guesthouse

Soos altyd, was LekkeSlaap ongelooflik! Sal aanhou om jul te gebruik! Betaling was maklik, als was net maklik, pynloos en effektief! Baie dankie.

 - Corle V
Overberg Gems - The Blue House

I've used LekkeSlaap for many years and will continue without a doubt. The best travel website for when you know local is lekker.

 - Bernard W
Hakuna Matata

LekkeSlaap se beprekingstelsel is wonderlik. Kon die beste plekkie kies, was maklik, vinnig en betroubaar.

 - Yolandie S
Portmanteau Villa

Elke keer bespreek ons met 'n geruste hart, want die plekke lyk presies soos die fotos op jul webtuiste!

 - Sonja B
White Sands

Dit was my eerste ondervinding met LekkeSlaap en sal beslis in die toekoms weer akkommodasie bespreek deur LekkeSlaap. Baie dankie!

 - Kewpie S
Travellers Joy

Goeie, flinke diens van LekkeSlaap ontvang met gereelde herinnerings en terugvoering. Sal hulle beslis aanbeveel.

 - Deon S
Falcon Crest

I have tried other holiday booking sites who claim to be doing the same as LekkeSlaap and none can compare, believe me!

 - Loyiso J
Quay West

Ek maak nog altyd LekkeSlaap gebruik en vertel vir almal daarvan. Dit is betroubaar en baie vinnig om 'n plek te kry.

 - Shannon B
Sunset Studio 11

Bespreking en bevestiging was baie vinnig. Ek is heeltyd op datum gehou per e-pos en SMS. Julle diens is puik, hou so aan.

 - Karl K
TwinnPalms Accommodation

Julle was baie behulpsaam gewees ek sal definitief weer van julle se dienste gebruik maak in die toekoms.

 - Jeanive S
Masescha Country Estate
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!