Bespreek verblyf sommer tjop‑tjop!

Haai!

Ons hoop jy kry 'n lekke plek om te bly!

Sien Meer

Gaste se Kommentaar

Baie gebruikersvriendelik. Deur LekkeSlaap het ek op plekke afgekom waarvan ek nie andersins sou geweet het nie.

 - Cecile J
Wheatland's Farm House and Chalets

Ons het reeds 'n paar keer oornag-akkommodasie deur LekkeSlaap bespreek en was nog nooit teleurgestel nie, kan dit beslis aanbeveel.

 - Suzet G
Die Pophuis Hoekie

Puik, vriendelik, hulpvaardig en rustige gemoed.Gereelde sms'e om te herinner van die volgende bestemming. Dankie!

 - Anneline H
Netan-El Self-catering

Baie maklike manier om wegbreek/vakansieplekke te besoek en te bespreek. Gee jou al die inligting oor die plek wat jy nodig het.

 - Natalize R
OuKlip Game Lodge

LekkeSlaap wonderlike webtuiste. Was lekker om eers "reviews " te kon lees voor bespreking om vertroud te raak met opsies.

 - Adéle D
Unionview Guest house

Very easy to navigate and found a place two days before my booking. Wasn't sure I'd find a place in such short notice but LekkeSlaap made it happen.

 - Tracey-lee A
Afri Spaans

Will use it again. Directions to the venue were much appreciated. Saved us a lot of time in having to ride around in circles.

 - Camilla D
Edaneg

Ek sal altyd van LekkeSlaap se dienste gebruik maak en dit aanbeveel vir enigiemand. Dis betroubaar, dis veilig, en dis gerieflik.

 - Rinalda D
Geelhout Apartment

Ek is self 'n gastehuiseienaar wat deur LekkeSlaap my fasiliteit bemark en is hoogs tevrede met baie professionele dienste.

 - Deon K
Benmore Lodge

Baie gerieflike en effektiewe manier om vinnige gerieflike en goeie slaapplek te reël - enige plek in die land! Baie dankie LekkeSlaap! Puik diens!

 - Constance P
Fish Eagle's Call

Julle is die beste! Makliker kan jy nie kry nie. Reis en oorslaap is plesier met LekkeSlaap! Dankie vir alles!

 - Marlise B
The Symphony Guesthouse

Riana was baie hulpvaardig en vriendelik. Sy het telkens vinnig reageer en al die nodige inligting verskaf. Baie dankie!

 - Peet D
Voni's Cottage

Uitstekende webtuiste! Als wat mens wil weet is daar, en als word duidelik uiteengesit. Baie goeie kommunikasiestelsel.

 - Liza V
Sherborne Guest House

Ek waardeur die eposse wat vooraf gestuur was ter herinnering van die bespreking, maar dit was op tye te veel.

 - Andrew D
Aan Die Oewer B&B Graaf-Reinet

Ek maak graag van LekkeSlaap gebruik. Dis 'n veilige platform waarvandaan besprekings gedoen kan word.

 - Martie G
Michael-Angelo Guest House

Wonderful dealing with LekkeSlaap, they have been super helpful and have such a wonderful selection of accommodation to choose from I often use them.

 - Zane C
The Atrium

Ek was baie vriendelik behandel en julle het uit julle pad gegaan om my te help. Baie dankie aan almal.

 - Hennie S
Merriman24

Die eerste, maar nie die laaste keer wat ek van LekkeSlaap gebruik gaan maak nie. Sal hulle beslis aanbeveel.

 - Denise V
Miramarcove 22

Ek sal niemand anders gebruik nie. Het nog altyd LekkeSlaap gebruik en was nog nooit teleurgesteld nie. Kommunikasie is uitstekend!

 - Sonia S
Goedgenoeg

One of the best travel booking systems I have ever used, quick responses and friendly and very helpful service agents.

 - Heinrich David T
Lilly Topaz

We have recently booked several guesthouses through LekkeSlaap and it has been completely seamless. Thanks guys!

 - Mark H
Kimberley Country House

Very happy with my association with this service. Makes looking for holiday accommodation easier. Thank you!

 - Trevor P
6 Village Mews Sedgefield

Baie maklik om blyplek te kry in die area wat jy wil besoek, bespreking is maklik en selfs geen probleme gehad met kansellasie a.g.v. motorprobleme.

 - Johan M
Ark Gastehuis and B&B

Vreeslik behulpsaam en die agente is ook baie behulpsaam - baie dankie LekkeSlaap vir julle uitstekende diens.

 - Chandre V
Presidensie Guest Rooms

Easy to use, great options listed - the different, unusual places to stay are fantastic. i.e. oxwagons and the boats.

 - Celeste A
Mount Noah Lodge

Dankie vir Mariekie vir haar behulpsaamheid. LekkeSlaap hou aan met julle goeie diens. Mooi loop tot 'n volgende keer.

 - Meris K
Monni's Self Catering

Wonderlik. Ek het die heeltyd terugvoering gekry en het ook 'n "reminder" ontvang van ons bespreking. Julle is tops.

 - Trudie P
The Lodge at Boskop Estate

Ek woon in Amerika en het met elke besoek huis toe (SA) LekkeSlaap gebruik vir al my akkommodasie, wat 'n plesier om besigheid met hulle te doen.

 - Irma S
Skye High - House & Cottage

Baie dankie LekkeSlaap, dis altyd lekker om met julle te boek. Julle is baie vinnig as 'n mens vrae het en help baie gou. Waardeer dit.

 - Mariska L
Oudebosch Guest Farm

'n Paar keer gebruik vanaf November tot Januarie. Elke keer puik diens. Veral die dag voor aankoms se notas.

 - Cobus F
Huis Adriaann

Ek sal definitief weer vir LekkeSlaap gebruik. Dit is baie betroubaar. Dankie aan LekkeSlaap vir so 'n bekostigbare webtuiste.

 - Nabeelah D
House Kenyon

Baie effektiewe, vinnige diens met gereelde opdatering en herinnering aan die status van die bespreking.

 - Loraine L
Mag Mar Guesthouse

LekkeSlaap maak dit maklik om jou besprekings af te handel. Dit is 'n gerieflike opsie om te gebruik.

 - Drien S
Grootnek Guest Farm

Love the personal feel of communication with everything that a prospective visitor would need to know!

 - Natalie O
Harbour Place

Ons het reeds voorheen van LekkeSlaap se diens gebruik gemaak (Magoebaskloof) en is heeltemaal tevrede met die diens wat ons gekry het.

 - Frik B
Siloam Village

Altyd vriendelik en behulpsaam. 'n Mens kon hulle 24 uur bel, altyd bereid om te help. Weereens vreeslik dankie vir alles.

 - Ria J
8 La Mer

LekkeSlaap is so behulpsaam. En die webtuiste is maklik om te verstaan en gebruik. Kan LekkeSlaap aanbeveel vir ander.

 - Christine W
Berg Cottage

Wat kan ek sê, voorwaar 'n wenner. Het reeds mense na julle aanbeveel en sal dit weer doen. Julle staan uit in die mark.

 - Gerhard K
Old Willow No.7 Houseboat Charters

Used LekkeSlaap a few times for holiday accomodation and were always very happy with the units / houses.

 - Meagan H
Cape St Francis Resort

Eks aangenaam verras. Die eerste keer wat ek ooit LekkeSlaap gebruik en kan met gemoedsrus aanbeveel!

 - Elize J
Wild Olive Cottage
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za