Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Kaapstad
4.7/5

Lees regte resensies van Kaapstad van 9365 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad akkommodasie

Bladsy 246 - 3562 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)

The Icon is 'n pragtige, sjiek selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Kaapstad se sakekern. Dit...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)

5 AntiP

Selfsorg in | Plattekloof, PlattekloofKaapstad
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

5 AntiP is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Plattekloof Glen geleë is. Dit...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)

79 on Protea is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Mountainside in Gordonsbaai. Die huis is teen die Hottentots-Ho...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)

Vanaf R9 000
R9 000 R6 300
per nag (plek vir 8)

Clifton Sunset is in Kloofstraat in Clifton geleë en bied 'n betowerende uitsig oor die ikoniese Clifton-strande. H...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Vanaf R9 000
R9 000 R6 300
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)

Elegant Sentinel 913 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die Kaapse middestad. Die gebou is naby verskeie...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)

B&J Beach Home

Selfsorg in | Big Bay, Big BayKaapstad
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)

B&J Beach Home is 'n pragtige selfsorghuis in die veilige Granada-kompleks in die Big Bay Beach Club. Dit is 'n ple...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R8 100
per nag (plek vir 2)

Camissa House is 'n rustige wegbreekplek teen die berg in die hartjie van Kaapstad. Dié ligging is een van die stad...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R8 100
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)

7 Atlantic Port is 'n gesellige en moderne woonstel wat sentraal in Bloubergstrand naby die strand, plaaslike resta...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 4)

Equinox Lifestyle Residence is 'n Balinese styl huis net 1 straat vanaf die see in Scarborough, Kaapstad. Dit het '...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)

Urban Elephant 2803 is 'n pragtige, moderne selfsorgwoonstel op die 28ste verdieping van die 16 on Bree-woonstelgeb...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Swem
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)

“Kyk uit na Kaapstad in die nag. Die liggies en die swart, swart see,” sing Koos Kombuis in Lisa se klavier. Teen die hange van Tafelberg lê daar 'n mengelmoes van kultuur en avontuur, 'n plek met 'n magiese atmosfeer. Kaapstad ontwyk eenvoudigheid. Dié stad is al eeue lank die smeltkroes van nasies,...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem