Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Chantecler (5)
De Tijger (2)
Die Wingerd (3)
Golden Acre (6)
Halali (2)
Helderrand (4)
Hoheizen (1)
Imhoff's Gift (3)
Kempenville (1)
Langeberg Glen (1)
Macassar (1)
Mansfield (9)
Morgenster (1)
Mountainside (32)
Oakdale (7)
Plattekloof 2 (4)
Simonstad (60)
Soneike (3)
Sonkring (2)
Sonstraal Heights (2)
Strand (255)
Sunset Beach (16)
Uitzicht (1)
Sien Meer...
Voorstede
Avondale (2)
Bantrybaai (12)
Bel Ombre (4)
Bellair (1)
Bellville (141)
Bergvliet (11)
Big Bay (87)
Bishopscourt (3)
Bloubergrant (87)
Bloubergstrand (433)
Bo-Claremont (14)
Bo-Kaap (23)
Bonny Brook (1)
Boston (10)
Bothasig (3)
Brackenfell (31)
Brackenfell Suid (3)
Brantwood (1)
Brick A Clay Blv (2)
Century City (59)
Claremont (27)
Clifton (23)
Constantia (64)
Constantia Valley (84)
Crawford (1)
Crofters Vallei (9)
Croydon Vineyard Estate (1)
D'urbanvale (2)
De Duin (3)
De Waterkant (125)
Devil's Peak Estate (3)
Door De Kraal (3)
Dreyersdal (1)
Drie Ankerbaai (23)
Durbanville (67)
Durbell (1)
Duynefontein (11)
East Rock (1)
Edgemead (4)
Eikenbosch (101)
Elim (1)
Fairfield Estate (1)
Flamingovlei (15)
Fresnaye (11)
Froggy Farm (11)
Glencairn (31)
Glencairn Heights (42)
Glenlily (2)
Goodwood (11)
Goodwood Estate (2)
Greenway Rise (5)
Greenways (20)
Groenpunt (155)
Helena Heights (7)
Hout Bay (100)
Hume (1)
Joostenbergvlakte (2)
Kaapstad Middestad (192)
Kaapzicht (2)
Kalkbaai (32)
Kampsbaai (109)
Kenilworth (6)
Kenridge (6)
Kirstenhof (4)
Kommetjie (31)
La Sandra (1)
Lakeside (9)
Lochnerhof (11)
Loevenstein (11)
Longlands (1)
Maitland (17)
Marina Da Gama (13)
Milnerton (159)
Milnerton Ridge (4)
Milnerton Rural (17)
Misty Cliffs (4)
Monte Sereno (6)
Monte Vista (6)
Morningside (6)
Mouille Point (38)
Mowbray (6)
Muizenberg (57)
Murdock Valley (12)
Noordhoek (45)
Nuweland (18)
Oakglen (3)
Observatory (2)
Oranjezicht (26)
Ottery (1)
Paarden Eiland (1)
Panorama (13)
Parklands (18)
Parow (65)
Penzance Estate (1)
Pinehurst (2)
Pinelands (25)
Plattekloof (59)
Protea Hoogte (11)
Protea Village (2)
Ridgeworth (8)
Rome Glen (5)
Rondebosch (40)
Rondebosch East (4)
Rosebank (3)
Rosendal (3)
Rugby (1)
Salt River (2)
San Michel (9)
Scarborough (19)
Schoongezight (1)
Seaforth (55)
Sonstraal (3)
Spanish Farm (5)
Spanish Farm Ext 1 (2)
St James (9)
Stadskern (511)
Steenberg Estate (5)
Stellenberg (6)
Stellenridge (2)
Stellenryk (4)
Strandgebied (13)
Suidelike Voorstede (299)
Sun Valley (1)
Sunningdale (5)
Sunset Links Residential Estate (3)
Table View (213)
Tamboerskloof (20)
Thalmen (5)
The Links (2)
Thornton (3)
Tijgerhof (2)
Tokai (6)
Tuine (70)
Tygervallei (9)
University Estate (1)
Upper Gardens (35)
V & A Waterfront (26)
Van Riebeeckshof (3)
Van Riebeeckstrand (27)
Van Ryneveld (33)
Vierlanden (6)
Vierlanden Heights (2)
Vishoek (62)
Vredehoek (11)
Vredekloof (4)
Vredelust (4)
Walmer Estate (3)
Welcome Glen (1)
Welgelegen (4)
Welgemoed (7)
Wellway Park (2)
West Beach (25)
Woodbridge Island (5)
Woodstock (15)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (3208)
B&Bs (137)
Wildsplase (18)
Hotelle (109)
Gastehuise (344)
Selfsorg-eenhede (2600)

Resensies van Kaapstad

4.6 / 5  
volgens 5853 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad van 5853 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt, Kaapstad

Villa Marina Guest House word deur 'n gesin bestuur en is teen die skuinste van Seinheuwel in Groenpunt geleë met lieflike uitsigte. Daar is 3 kamers wat almal 2 enkelbeddens en privaat badkamers het. Elke kamer b...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R3 410
per nag (plek vir 2)
Hotel in Atlantiese Seekus, Kaapstad

Twelve Apostles Hotel and Spa het die meeste ure se sonlig in die Wes-Kaap en spog met die mooiste uitsig. Dié hotel lê tussen 2 bewareas, naamlik Tafelberg Nasionale Park met die Twaalf Apostels en 'n marienerese...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hout Bay, Kaapstad

Welkom by Chateau Neuf du Cap, 'n klassieke Franse huis teen die hange van die pragtige Houtbaai-vallei agter Tafelberg. Ons ligging is die ideale basis vanwaar Kaapstad se besienswaardighede en die Skiereiland verk...

Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR2 100
R1 785
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Spanish Farm, Kaapstad

Spanish Farm Guest Lodge bied 'n wonderlike, rustige atmosfeer met tipiese, hartlike Suid-Afrikaanse gasvryheid. Die lodge is teen die hellings van die Helderberg geleë met uitsigte op die Hottentots-Hollandberge, ...

Voorkeurvennoot
20% af Winteraanbod!
VanafR850
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Van Riebeeckstrand, Kaapstad

Beach Apartment and Studio bied selfsorgverblyf in 'n enkel-studio in Melkbosstrand. Dié eenslaapkamereenheid op die grondvloer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid is op die strand met 'n ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Kaapstad

Sylvan Park Garden Apartments bied gerieflike verblyf in selfsorgwoonstelle in 'n lieflike tuin met 'n uitsig op die Helderberg. Dié woonstelle is gemáák vir almal wat smag na 'n blaaskans. Verblyf word in 2 wo...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R920
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Kaapstad

The Courtyard Blouberg is 'n selfsorg-dorpshuis wat in Table View, 'n woonbuurt op die strandfront in Kaapstad geleë is. Dié huis is naby die strand, restaurante, winkelsentrums en MyCiTi-bushaltes. Die verblyf ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point, Kaapstad

502 Westridge is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Westridge-kompleks in Mouille Point. Die woonstel het 'n ononderbroke uitsig oor die see en Robbeneiland. Die gebou se vooraansig het 'n uitsig oor die se...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Milnerton, Kaapstad

Blu-C Self-catering Apartment is in Milnerton, langs Woodbridge Island in Kaapstad. Dié woonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die slaapkamer het ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR520
R442
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Kaapstad

19 op Robyn is in Durbanville, Kaapstad, en bied gehalte-verblyf aan pasiëntbesoekers, sakereisigers en vakansiegangers. Dit is naby talle winkels, restaurante, Cape Gate MediClinic, die N1 en die Kaapse Wynroete. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

“Kyk uit na Kaapstad in die nag. Die liggies en die swart, swart see,” sing Koos Kombuis in Lisa se klavier. Teen die hange van Tafelberg lê daar 'n mengelmoes van kultuur en avontuur, 'n plek met 'n magiese atmosfeer. Kaapstad ontwyk eenvoudigheid. Dié stad is al eeue lank die smeltkroes van...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]