Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Gordonsbaai (124)
Kraaifontein (8)
Simonstad (84)
Voorstede
Bantrybaai (11)
Bellville (129)
Bellville South (25)
Bergvliet (14)
Big Bay (99)
Bishopscourt (3)
Bloubergrant (6)
Bo-Claremont (11)
Bo-Kaap (20)
Boston (14)
Brackenfell (25)
Century City (54)
Claremont (35)
Clifton (29)
Constantia (67)
Constantia Valley (85)
Crofters Vallei (14)
De Waterkant (95)
Drie Ankerbaai (32)
Durbanville (65)
Durbell (2)
Edgemead (10)
Flamingovlei (19)
Fresnaye (18)
Glencairn (27)
Glencairn Heights (39)
Goodwood (5)
Groenpunt (140)
Helena Heights (11)
Joostenbergvlakte (2)
Kaapstad Middestad (169)
Kalkbaai (33)
Kampsbaai (154)
Kenilworth (10)
Kirstenhof (7)
Lakeside (6)
Lughawe Nywerheidstreek (1)
Maitland (20)
Marina Da Gama (5)
Milnerton (160)
Morningside (5)
Mouille Point (22)
Mowbray (8)
Muizenberg (59)
Noordhoek (54)
Nuweland (18)
Observatory (7)
Oranjezicht (26)
Paarden Eiland (1)
Parklands (10)
Parow (52)
Pinelands (25)
Plattekloof (46)
Rondebosch (32)
Rondebosch East (4)
Rosebank (3)
Salt River (3)
San Michele (9)
Seaforth (60)
St James (15)
Stadskern (432)
Strandgebied (11)
Suidelike Voorstede (305)
Sun Valley (1)
Table View (206)
Tamboerskloof (24)
The Links (3)
Thornton (2)
Tijgerhof (2)
Tokai (4)
Tuine (63)
Tygervallei (16)
University Estate (1)
Upper Gardens (29)
V & A Waterfront (16)
Van Riebeeckstrand (21)
Vierlanden (5)
Vishoek (49)
Vredehoek (8)
Vredelust (8)
Walmer Estate (3)
Welcome Glen (3)
Welgelegen (6)
Welgemoed (6)
West Beach (34)
Woodbridge Island (6)
Woodstock (5)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (2817)
B&Bs (109)
Lodges (15)
Hotelle (65)
Gastehuise (298)
Selfsorg-eenhede (2330)

Resensies van Kaapstad

4.4 / 5  
volgens 1383 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad van 1383 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plattekloof, Kaapstad

Cape Town Views is 'n selfsorgwoonstel in die voorstad Plattekloof in Kaapstad. Die woonstel is op die eienaar se eiendom en is ideaal geleë naby die wynplase in die noordelike voorstede. Hierdie woonstel is smaak...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand, Kaapstad

Hierdie puik woonstel is geleë in Hibernian Towers, 'n eksklusiewe woonstelblok in die strand. Dit is ideaal vir 6 persone wat vakansie wil hou en is ook perfek vir besoekers wat al die besienswaardighede in die om... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Houtbaai, Kaapstad

Bullrush Cottage is in 'n inheemse tuin geleë in 'n stil, veilige landgoed met 'n hek in Houtbaai. Die tuinkothuis het slaapplek vir 2 persone. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en sui...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durbanville, Kaapstad

Aurora B&B is in die bekoorlik Kaapse voorstad, Durbanville geleë. Dié eenheid is na aan verskeie wynlandgoed en besienswaardighede. Dié selfsorg-woonstel is na aan die eienaar se huis en het 'n privaat ingang e...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Kaapstad

305 Coral Bougain Villas is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Bougain Villa-kompleks. Dit is ideaal vir 'n rustige vakansie of 'n langer sakereis. Dié woonstel het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Daar is...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR649
R584
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View, Kaapstad

Sunny South Views is 'n ruim, luukse woonstel in Bloubergstrand. Die woonstel het gedeeltelike uitsigte op Tafelberg en is net 300 meter van die pragtige strand met die ikoniese uitsig op Tafelberg af. Hierdie woo... Aanpasbare Kansellasie!

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordelike Voorstede, Kaapstad

Villa Mariss Guest House is in Kaapstad se Noordelike Voorstede, net 1 km vanaf die Cape Gate Winkelsentrum en 'n kort entjie se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die gastehuis is ideaal vir vakansiegangers... Aanpasbare Kansellasie!

15% af Aanbod!
VanafR980
R833
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuine, Kaapstad

Albany 12, 'n selfsorgwoonstel, is onlangs opgeknap en is sentraal geleë in 'n stil blok naby Tafelberg, die V&A Waterfront, verskeie geskiedkundige plekke en geboue en Kloofstraat se restaurante en naglewe. Die wo...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kommetjie, Kaapstad

Greenways Beach House is 'n groot, moderne vierslaapkamerhuis in Kommetjie. Daar is wonderskone see- en berg-uitsigte van elke slaapkamer af. Die biljartkamer is toegerus met 'n volgrootte-biljarttafel. Die oopplan-...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Houtbaai, Kaapstad

7 The Village Beach Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks oorkant die strand in Houtbaai geleë is. Die kombuis het 'n binnenshuise, verhitte swembad en veilige kelderparkeerplek. Hierdie sma...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

“Kyk uit na Kaapstad in die nag. Die liggies en die swart, swart see,” sing Koos Kombuis in Lisa se klavier. Teen die hange van Tafelberg lê daar 'n mengelmoes van kultuur en avontuur, 'n plek met 'n magiese atmosfeer. Kaapstad ontwyk eenvoudigheid. Dié stad is al eeue lank die smeltkroes van...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...