Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Gordonsbaai (143)
Kraaifontein (11)
Simonstad (94)
Voorstede
Bantrybaai (11)
Bellville (146)
Bergvliet (13)
Big Bay (109)
Bishopscourt (5)
Bloubergrant (6)
Bo-Claremont (9)
Bo-Kaap (20)
Boston (13)
Brackenfell (27)
Century City (54)
Claremont (35)
Clifton (22)
Constantia (75)
Constantia Valley (94)
Crofters Vallei (14)
De Waterkant (99)
Drie Ankerbaai (33)
Durbanville (73)
Durbell (2)
Edgemead (10)
Flamingovlei (15)
Fresnaye (19)
Glencairn (30)
Glencairn Heights (41)
Goodwood (5)
Groenpunt (145)
Helena Heights (11)
Joostenbergvlakte (2)
Kaapstad Middestad (196)
Kalkbaai (33)
Kampsbaai (111)
Kenilworth (13)
Kirstenhof (7)
Lakeside (7)
Lughawe Nywerheidstreek (1)
Maitland (14)
Marina Da Gama (9)
Milnerton (172)
Morningside (5)
Mouille Point (23)
Mowbray (8)
Muizenberg (59)
Noordhoek (60)
Nuweland (22)
Observatory (6)
Oranjezicht (24)
Paarden Eiland (1)
Parklands (12)
Parow (61)
Pinelands (26)
Plattekloof (53)
Rondebosch (40)
Rondebosch East (4)
Rosebank (3)
Salt River (2)
San Michel (7)
Seaforth (66)
St James (13)
Stadskern (467)
Strandgebied (14)
Suidelike Voorstede (343)
Sun Valley (1)
Table View (212)
Tamboerskloof (22)
The Links (3)
Thornton (2)
Tijgerhof (2)
Tokai (6)
Tuine (62)
Tygervallei (13)
University Estate (1)
Upper Gardens (30)
V & A Waterfront (13)
Van Riebeeckstrand (24)
Vierlanden (7)
Vishoek (56)
Vredehoek (8)
Vredelust (9)
Walmer Estate (4)
Welcome Glen (4)
Welgelegen (8)
Welgemoed (7)
West Beach (31)
Woodbridge Island (5)
Woodstock (6)
Sien Meer...
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (2974)
B&Bs (114)
Lodges (15)
Hotelle (67)
Gastehuise (319)
Selfsorg-eenhede (2459)

Resensies van Kaapstad

4.5 / 5  
volgens 1848 resensies
Lees regte resensies van Kaapstad van 1848 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
25% af Aanbod!
VanafR990
R743
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Duynefontein,
Kaapstad

'n Warm verwelkoming wag op jou hier by 4-ster-Orange Inn. Dit is net 'n kort entjie se ry van Kaapstad se middestad af in Melkbosstrand geleë wat vernoem is na die melkhoutbome wat in die noorde van die dorpie gro...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloubergstrand,
Kaapstad

Bokkombaai is 'n volledig toegeruste selfsorgvakansiehuis, reg op die strand in die gewilde Bloubergstrand. Die eenheid bied ongelooflike uitsigte oor Tafelberg, die Atlantiese Oseaan en Robbeneiland uit al die kame...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kampsbaai,
Kaapstad

Finchley Guesthouse is in Kampsbaai geleë en het 6 sonnige en suite-kamers waaruit jy kan kies as jy by ons sou kom bly. Ons is net 7 minute se stap van die lewendige Kampsbaai-strand af. Gaste kan asemrowende see...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
B&B in Melkbosstrand,
Kaapstad

Sandcastle B&B is in Melkbosstrand, 'n kusdorp 30 km noord vanaf Kaapstad. Dit is die poort na die beroemde Weskus. Ons is baie naby die strand geleë en vanaf ons balkonne en sondek is daar asemrowende uitsigte o...

Vanaf
R834
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kenilworth,
Kaapstad

Oak House bied 'n gastekamer met 'n aparte ingang wat vas is aan die eienaar se hoofhuis. Dit is in 'n rustige en lowerryke voorstad, Upper Kenilworth, naby Cavendish Mall en verskeie ander geriewe en is ook sentraa...

Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Durbanville,
Kaapstad

Relax at Ridge House is in Durbanville geleë en bied gerieflike en luukse selfsorgverblyf in 'n pragtige, smaakvolle drieslaapkamerhuis. Die huis is ingerig met moderne geriewe en is ideaal geleë vir gaste wat Ste...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt,
Kaapstad

Villa Marina Guest House word deur 'n gesin bestuur en is teen die skuinste van Seinheuwel in Groenpunt geleë met lieflike uitsigte. Daar is 3 kamers wat almal 2 enkelbeddens en privaat badkamers het. Elke kamer b...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt,
Kaapstad

Stadium Guest House bied selfsorg- of B&B-verblyf in Groenpunt, 'n spoggerige buurt in Kaapstad net 850 m van die V&A Waterfront af. Dié stil, veilige area is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gaste...

14% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 800
R1 543
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland,
Kaapstad

Riversong Guest House is 'n boetiek-gastehuis in die hartjie van Nuweland in Kaapstad. Dit is op die oewer van die Liesbeekrivier geleë en spog met panoramiese uitsigte oor Tafelberg. Dit is gerieflik geleë in die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Melkbosstrand,
Kaapstad

Melkbosch Guest House is in die kusdorpie Melkbosstrand aan die noord-oostelike rand van die Kaapse Metropool geleë. Die dorpie staan bekend vir sy rustigheid, wye wit strande, watersport en Weskus-gasvryheid. Dit ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

“Kyk uit na Kaapstad in die nag. Die liggies en die swart, swart see,” sing Koos Kombuis in Lisa se klavier. Teen die hange van Tafelberg lê daar 'n mengelmoes van kultuur en avontuur, 'n plek met 'n magiese atmosfeer. Kaapstad ontwyk eenvoudigheid. Dié stad is al eeue lank die smeltkroes van...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...