Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Lekke Plekke Lekke Pryse Lekke Veilig
Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!
Ligging: Botrivier, Overberg

Ontdek jou perfekte wegbreek

Soek uit meer as 29,900 plekke!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Word 'n lid van LekkeSlaap Rewards!

Kry toegang tot afslag op lekke verblyf soos nog nooit tevore nie.

Kry tot 15% af op al jou verblyf by ons Rewards Partners
Geldig by meer as 2000 blyplekke wat gekies word op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend uitstekende resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
Jy sal gratis geskenkbewyse kry om verblyf by ons Rewards Partners op Vlak 2 van LekkeSlaap Rewards te bespreek
Vind meer uit

Jou onlangse soektogte

Hoekom LekkeSlaap?

Geverifieer Al ons lekke plekke is erkende verblyf
Lekke Pryse Jy sal sukkel om beter pryse te kry en daar is geen versteekte kostes nie
Betaal-opsies Ons aanvaar EFT-, debietkaart- en kredietkaart-betalings
Eerlike advies Ons lekke agente is hier om jou te help

'n Wegbreek vir elke gier

Lekke by die see

Bosveldblyplekke

Wildkykwegbreke

Wittebroodbestemmings

Die Wynlande

Die rivier roep

Kuier in die Karoo

Blommekyk

Walviskyk

Weskus-waters

Lys jou blyplek by ons!

Op soek na meer inligting om jou blyplek te lys?

Ons help graag.

Doen aansoek

Hoekom gaste ons kies

9 ure gelede
"Ek moes my verblyf onverwags skuif. LekkeSlaap het my dadelik gehelp om 'n nuwe datum te kry en het alles gereël."

- Francesca D

1 dag gelede
"Nolitha is flink en die besprekingsdiens en volledige inligting wat sy stuur, maak alles moeitevry. Peter en Lillian"

- Lillian V

1 dag gelede
"Ek gebruik altyd LekkeSlaap en sal ook altyd. Dit is net te gerieflik om eers iets anders te probeer."

- Christelle B

1 dag gelede
"LekkeSlaap se dienste is gemaklik en vriendelik. Vir gemoedsrus om blyplek te soek, is LekkeSlaap die beste."

- Andries B

1 dag gelede
"Beste bespreek agente. Het nog nooit enige probleme ondervind met die diens of blyplekkies nie. Agente is altyd behulpsaam en beskikbaar."

- Samanthia C

1 dag gelede
"Ek hou daarvan om deur LekkeSlaap te bespreek, want dis so gerieflik en skakel baie moontlike probleme uit"

- Hannetjie B

2 dae gelede
"Kry nog altyd net die beste diens, gebruik net LekkeSlaap, het die app afgelaai op my foon. Nog nooit enigsins 'n probleem gehad nie."

- Zelda R

2 dae gelede
"Baie dankie LekkeSlaap dat ek altyd op u dienste kan staatmaak vir 'n heerlike en gesellige naweek weg."

- Dee-lynn S

2 dae gelede
"Baie goeie ervaring gehad met die bespreking op LekkeSlaap. Hulle het my die hele tyd op hoogte gehou van my bespreking."

- Marelize V

2 dae gelede
"LekkeSlaap stel nooit teleur. Ons is dankbaar vir julle want ons kry altyd wonderlike blyplekke! Julle is great!"

- Madelene S

2 dae gelede
"Baie dankie vir julle wonderlike diens. Was dit nie vir LekkeSlaap nie, sou ek nooit al die hidden gems plekkies afkom nie."

- Kirisha J

4 dae gelede
"Gerieflik, maklik om te gebruik. Reageer vinnig op navrae en onsekerheid. Baie behulpsame agente. Beste diens."

- Anke V

5 dae gelede
"Dit is die diens wat regtig uitstaan. Jy kan gemaklik vra en baie vinnig antwoord kry. Verseker aanbeveel."

- Remi A

6 dae gelede
"Uitstekend. Personeel is altyd vriendelik en beskikbaar per e-pos of selfs telefonies. Die beste webblad vir sy doel!"

- Santie V

6 dae gelede
"Ek het nog altyd goeie en vinnige diens en terugvoer gekry. Veranderinge waar nodig is ook sonder moeite gedoen."

- Lizette D

7 dae gelede
"Very user friendly, received feedback all the time, constant communication. Very satisfied with their customer service."

- Lindi S

1 week gelede
"Nog altyd die nommer 1 soeksentrum wanneer ek verblyf in die vreemde wil bespreek. Nog geen teleurstellings gehad nie."

- Anelda T

1 week gelede
"Dankie, sal verseker Kasteelkop aanbeveel. Ongelooflik mooi en lekker gekuier. Rustigheid en natuur is 'n groot pluspunt."

- Morne L

1 week gelede
"Baie goeie kommunikasie gehad met ons gasvrou. Presies geweet waar om die sleutels te kry en weer in te gee. Baie dankie."

- Prescilla N

1 week gelede
"Fantastic! I'll use it again for sure! Thanks for letting me use your platform for my holiday. Very grateful!"

- Morne B

1 week gelede
"Altyd so maklik om verblyf te kry in die streek waar jy wil gaan en met LekkeSlaap se aanbevelings het ons nog nooit 'n probleem gehad nie."

- Mike V

1 week gelede
"Ek maak gereeld van LekkeSlaap gebruik. Nog nooit enige probleme ervaar nie. Die herinnering van die bespreking voor die tyd is ook goed."

- Tjaart M

1 week gelede
"Baie dankie dat julle vir ons gehelp het om die beste akkommodasie te kry teen 'n bekostigbare prys. Ons waardeer dit regtig."

- Chantelle S

1 week gelede
"Altyd betroubaar en uitstekende diens met elke bespreking. Nog nooit teleurgestel nie. Beslis die beste besprekingsplatform."

- Marle T

1 week gelede
"Ek het nog altyd LekkeSlaap verkies vanaf die tyd wat ek self 'n B&B gehad het en baie met julle kontak gehad het. Maar net my voorkeur."

- Liesel W

1 week gelede
"Ek voel gerus om enige verblyf deur LekkeSlaap te bespreek omdat ek hulle vertrou en hulle is almal baie hulpvaardig."

- Chantel T

1 week gelede
"Op LekkeSlaap kan ek gerus wees om te bespreek sonder enige probleme van scamsters. Veilig en akkuraat. Dankie."

- Vernon L

1 week gelede
"LekkeSlaap se diens was flink en vinnig. Ek het geen probleem met bespreking gehad nie. My ondervinding met LekkeSlaap self was fantasties."

- Ruan H

1 week gelede
"Gemaklik, en 99% van die tyd is die akkommodasie soos geadverteer. Nog net 1 geval gehad waar dit glad nie op standaard was nie."

- Rozani J

1 week gelede
"Was vir 2 weke op reis en het 'n paar besprekings gedoen en nie een keer het ek 'n probleem met LekkeSlaap gehad."

- Kotie V

2 weke gelede
"Ek moes 'n verandering aanbring en Marisca het dit vinnig en professioneel hanteer. Goeie diens. Dankie Marisca"

- Hettie S

2 weke gelede
"We use LekkeSlaap for bookings as the accommodation is always as advertised, and the communication and info is great."

- Mike G

2 weke gelede
"Excellent service. Agent was prompt and accommodating in assisting me with requests. 100% recommended."

- Rosemary A

2 weke gelede
"Ons probeer altyd eerste kyk wat LekkeSlaap se webblad vir ons bied en was nog nooit teleurgestel nie."

- Annette C

2 weke gelede
"I really enjoy using LekkeSlaap. Such a reliable booking agent. A wide range of accommodation on offer."

- Ian C

2 weke gelede
"The best and fastest booking experience at present. You really get what you are looking for - any price range and anywhere you want to go."

- Helena K

2 weke gelede
"Julle is fenomenaal. Dankie dat ons dit in Afrikaans kan doen en deur Afrikaanse mense gehelp kan word."

- Johan O

2 weke gelede
"Ek sal nie maklik 'n ander agentskap gebruik. LekkeSlaap gee my absolute gemoedsrus om nie 'gescam' te word."

- Celest V

2 weke gelede
"Die webblad is gebruikersvriendelik en die inligting voorsien 'n ware weergawe van die verwagte verblyf."

- Willie V

2 weke gelede
"Beste plek om verblyf te kry. Ek voel veilig en weet jy betaal die geld in LekkeSlaap in en dis nie 'n scam nie."

- Maritza V

Besoek ons met enige toestel

Laai ons selfoon-app af

LekkeSlaap is ten volle met jou selfoon versoenbaar. Laai die app van die App Store af.

Soos gesien in