Andy's Holiday Flat

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 14 % af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Welkom by Andy's Holiday Flat vir 6 gaste. Ons is net 800 meter van die see af in die wonderskone Wilderness-omgewing in die Wes-Kaap.

Die eenheid is 'n dubbelverdiepingvakansiewoonstel, so let asseblief op dat daar 'n paar trappe is om te klim. Daar is egter 'n hek aan die onderkant van die trap om die veilig te maak vir kinders.

Die leefarea is oopplan met 'n eetkamer-area met 'n tafel en 6 stoele, 'n moderne sitkamer met houtvloere, 'n platskerm-TV en DVD-speler en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n oond, stoof, yskassie, ketel, broodrooster en mikrogolf.

Daar is 2 slaapkamers op die boonste vloer en 'n aparte badkamer met 'n toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, oorgenoeg pakplek en 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed, dubbelstapelbed (die onderste gedeelte is 'n dubbelbed en die boonste gedeelte is 'n enkelbed). Die hoof-badkamer is op die onderste vloer en het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die woonstel het 'n privaat braaiplek waar jy heerlik kan ontspan en jou vakansie saam met vriende en familie kan geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by Andy's Holiday Flat sluit in:

-

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 5 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelstapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Andy's Holiday Flat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 R1 286 per nag (plek vir 6)

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za