Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Lekke Plekke Lekke Pryse Lekke Veilig
Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!
Ligging: Vaalwater, Waterberg

Ontdek jou perfekte wegbreek

Soek uit meer as 25 000 plekke!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Word 'n lid van LekkeSlaap Rewards!

Kry toegang tot afslag op lekke verblyf soos nog nooit tevore nie.

Kry tot 15% af op al jou verblyf by ons Rewards Partners
Geldig by meer as 2000 blyplekke wat gekies word op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend uitstekende resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
Jy sal gratis geskenkbewyse kry om verblyf by ons Rewards Partners op Vlak 2 van LekkeSlaap Rewards te bespreek
Vind meer uit

Jou onlangse soektogte

Hoekom LekkeSlaap?

Geverifieer Al ons lekke plekke is erkende verblyf
Lekke Pryse Jy sal sukkel om beter pryse te kry en daar is geen versteekte kostes nie
Betaal-opsies Ons aanvaar EFT-, debietkaart- en kredietkaart-betalings
Eerlike advies Ons lekke agente is hier om jou te help

'n Wegbreek vir elke gier

Lekke by die see

Bosveldblyplekke

Wildkykwegbreke

Wittebroodbestemmings

Die Wynlande

Die rivier roep

Kuier in die Karoo

Blommekyk

Walviskyk

Weskus-waters

Lys jou blyplek by ons!

Op soek na meer inligting om jou blyplek te lys?

Ons help graag.

Doen aansoek

Hoekom gaste ons kies

11 ure gelede
"Beste in die land en maklik en doodeenvoudig om 'n bespreking te maak op die internettoepassing. Hou dit so. Baie dankie."

- Christo V

11 ure gelede
"Dit is nie my eerste keer dat ek LekkeSlaap.co.za gebruik nie. En dit sal verseker nie die laaste keer wees nie. Baie gerieflik!"

- Henrico V

11 ure gelede
"LekkeSlaap is a must. I only use them in South Africa. They have amazing and effective customer service. Thank you LekkeSlaap!"

- Willem H

1 dag gelede
"Dit is altyd 'n plesier om deur LekkeSlaap besprekings te doen. Vinnig en geen verskuilde bedrae wat nog betaal moet word nie."

- Rico I

1 dag gelede
"Easy to use, with constant reminders and finally directions right to the doorstep of the guest house."

- Neville L

1 dag gelede
"Thank you for such a user-friendly website and booking process. Even payments are hassle-free. Always a pleasure!"

- Richard B

1 dag gelede
"Ek is en was nog altyd gelukkig met LekkeSlaap. Sal deur niemand anders bespreek nie en beveel dit vir enige iemand wat verblyf soek aan."

- Elizabeth K

2 dae gelede
"Dankie, LekkeSlaap, kan nie wag om weer te boek nie. Groete aan almal by LekkeSlaap. Keep up the good work."

- Annelise D

2 dae gelede
"Heerlik om in jou moedertaal te kan kommunikeer! Goeie diens en 'n wye verskeidenheid opsies om te besoek."

- Marietha C

2 dae gelede
"Booking was done in the last minutes, and we were grateful for the prompt responses and the help received."

- Nthabiseng M

2 dae gelede
"Die maklikste plek om die heerlikste verblyf aanlyn te bespreek en te weet dat die verblyf aan jou standaarde voldoen."

- Anneli S

3 dae gelede
"Ons gebruik LekkeSlaap al 'n geruime tyd en was nog nooit teleurgesteld nie. Dankie vir LekkeSlaap, julle is tops."

- Flip K

3 dae gelede
"Baie vriendelike mense wat vinnig reageer het! Eerste keer wat ek LekkeSlaap gebruik het. Gebruik gewoonlik Airbnb."

- Heidi G

4 dae gelede
"Die terugvoer is altyd vinnig, vriendelik, presies, akkuraat en in my taal. Waarvoor kan ek meer vra? "

- Adele V

4 dae gelede
"Ek gebruik LekkeSlaap al vir etlike jare en het nou net die vriendelikste, puik diens van julle ontvang. Dankie!"

- Andriette Rossouw R

4 dae gelede
"Easy to use system with prompt feedback and ongoing communication. Takes the hassle out of arranging accommodation."

- Bernadine K

4 dae gelede
"Goeie besigheidsvennoot. Ek hou van die WhatsApp wat ook op die dag gestuur word ter herinnering aan jou vakansieverblyf."

- John M

4 dae gelede
"Find the best places to stay in one place at the best price and get the best service included passella."

- Isac M

4 dae gelede
"Ons het ook ons motorhuur by 1st Car deur LekkeSlaap gedoen en als het glad verloop met die optel en aflaai by George lughawe."

- Corne D

4 dae gelede
"The agent assisted us nicely and phoned us before we got there to confirm everything. It's truly satisfactory."

- Eunika K

4 dae gelede
"I will always use LekkeSlaap. I appreciate the agent's kind assistance and the nice reminders by email and SMS. Thank you."

- Prashina P

5 dae gelede
"Baie gerieflik, die diens is goed. Afrikaanse agente is deurslaggewend, sal altyd gebruik maak van hul diens."

- Celia V

5 dae gelede
"Baie dankie vir die hulp en geduld wat julle het met die hulp, en dit was 'n goeie diens gewees wat aangebied was. Baie dankie."

- Kaylen M

5 dae gelede
"Friendly, helpful and considerate agents! You guys make it easier and less stressful. Thank you for the experience, Nolitha and Paul."

- Cecilia B

5 dae gelede
"You guys are really awesome to chat with and friendly, whether it's via email, the chat on the booking confirmation, or telephone."

- Felicity P

6 dae gelede
"Thanks LekkeSlaap for fast feedback. LekkeSlaap is the best place to find great deals, and there is so much to explore on LekkeSlaap."

- Monique M

6 dae gelede
"Ek het die boodskappe per e-pos en WhatsApp as herinnerings met al die inligting wat mens sou benodig baie waardeer."

- Riana N

6 dae gelede
"Ek maak net gebruik van LekkeSlaap, want die plekke waar ek gebly het, was nog altyd net 'n plesier om by te bly."

- Yolanda C

7 dae gelede
"Ons is mal daaroor om LekkeSlaap te gebruik. Hulle het altyd die beste pryse en is baie gerieflik om te gebruik."

- Simone L

7 dae gelede
"Always such a pleasure and so easy to book a place to stay. Thank you very much. Looking forward to our next stay."

- Genene V

1 week gelede
"Oor die jare al baie gebruik en vandat ons dit die eerste keer gebruik het, bly dit ons eerste keuse wanneer ons vir akkommodasie soek."

- Danie C

1 week gelede
"I always use LekkeSlaap for booking accommodation when travelling, and have always had prompt and professional service."

- Bernadine K

1 week gelede
"It's so easy to work with them. They will explain to you when you don't understand some of the booking procedures."

- Rachel G

1 week gelede
"LekkeSlaap gee toegang van die goedkoopste tot die eksklusiefste en is dus inklusief asook maklik toeganklik."

- Franci V

1 week gelede
"LekkeSlaap bied uitstekende diens. Ek gebruik hulle gereeld as ons weggaan en het altyd die gemoedsrus dat ons in goeie hande is."

- Stephanie D

1 week gelede
"Die beste, betroubaarste en vriendelikste hulp om 'n lekker vakansie te vind en te bespreek. Baie dankie LekkeSlaap."

- Mart V

1 week gelede
"Baie dankie vir julle baie goeie diens en gebruikersvriendelike webtuiste. Sal geen ander manier gebruik om te bespreek nie."

- Loukie C

1 week gelede
"Thank you, Lauren, for your kindness and mindfulness. You have helped me a lot to make my booking. I appreciate you."

- Kayleen M

1 week gelede
"Dankie vir julle vinnige hulp tydens ons reis. Sal beslis weer van julle gebruikersvriendelike app gebruik maak. Baie dankie."

- Retha C

1 week gelede
"So 'n wonderlike manier om 'n wegbreek te beplan. Julle neem die werk uit kliënte se hande uit en maak dit 'n lekker ondervinding. Dankie."

- Elouise B

Besoek ons met enige toestel

Laai ons selfoon-app af

LekkeSlaap is ten volle met jou selfoon versoenbaar. Laai die app van die App Store af.

Soos gesien in