House Higgo
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vanaf 15 Jan 2021 tot 31 Jan 2021.
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Senior-rylaan 197, Northcliff Uitbreiding 2, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 600R1 067 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
House Higgo is 'n boetiek-gastehuis wat in Northcliff in Johannesburg se noordelike voorstede geleë is. Dié boetiek-gastehuis herdefinieer luukse verblyf en konferensiegeriewe.
Verblyf word aangebied in 5 individueel versierde slaapkamers en 'n tweeslaapkamerkothuis. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite- of aparte badkamer. Al die kamers beskik oor WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en toiletware.
'n Heerlike ontbyt word in die eetkamer of op die stoep bedien. House Higgo het ook 'n swembad, en 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel en biblioteek waar gaste kan ontspan. Vir sakereisigers is daar konferensiekamers waar vergaderings gehou kan word. Daar kan ook voorsiening vir funksies en ander sosiale geleenthede gemaak word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
House Higgo is naby verskeie museums, restaurante, winkelsentrums en baie ander geriewe en besienswaardighede.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Baarshengel
- Fietsry
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Skuifie-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Senior-rylaan 197, Northcliff Uitbreiding 2, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Gaste dink House Higgo het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Northcliff Randburg Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Senior-rylaan 197, Northcliff Uitbreiding 2, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom