Fraserburg Akkommodasie by Karoohuis | LekkeSlaap
+16
+16

Karoohuis

Gastehuis
  • Vanaf R640 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schalkwykstraat 20, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Karoohuis is in die stil en pragtige dorp Fraserburg, in die Noord-Kaap geleë.

Verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof en 'n klein oond, mikrogolfoond, yskassie, ketel, breekware en eetgerei. Elke slaapkamer het enkelbeddens. Die eenhede is ook toegerus met TV's, WiFi, elektriese komberse en waaiers. Die badkamers het storte.

Gaste kan die braaigeriewe buite benut. Veilige parkeerplek word voorsien. Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste. Aandetes is op versoek beskikbaar teen 'n addisionele koste en moet asb. 24 uur voor af bespreek word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Karoohuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Schalkwykstraat 20, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Gaste dink Karoohuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schalkwykstraat 20, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFVlT5MbdVsv1oySPpEF3SWMdsUKOK8o1YGOjkbkk906aXf3tpt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R640  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 20 Schalkwyk Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -31.916083280621 21.51199221611
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za