Oos-Kaap Akkommodasie by Millerd Mountain Accommodation | LekkeSlaap
+24

Millerd Mountain Accommodation

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avoca-plaas, Vanaf die R393, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Millerd Mountain Accommodation bied selfsorg-akkommodasie en is onder die majestueuse Avoca-piek geleë.

Gaste kan kies tussen die Switserse Millerd Mountain Cottage of die ruim plaashuis, Millerd Mountain Lodge. The Millerd Mountain Cottage het 4 kamers met dubbelbeddens, enkelbeddens en verwarmers. Die enkelbeddens kan ook op versoek in 'n dubbelbed omskep word. Die eenheid het ook badkamers met baddens en storte. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en daar is ook braaigeriewe.

The Millerd Mountain Lodge het 5 ruim slaapkamers met dubbelbeddens en badkamers met baddens en storte. Die huis het 'n ruim kombuis wat volledig toegerus is en 'n groot eetkamertafel vir die hele gesin. Gaste kan in die kuierarea ontspan en het ook toegang tot braaigeriewe.

Daar is verskeie doendinge op die plaas, soos voetslaan, visvang in die rivier, bergfietsry, swem in die rivierpoele en begeleide bergklimroetes na watervalle en die mooiste uitsigte. Let asseblief daarop dat Millerd Mountain Accommodation via 'n grondpad bereik word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Millerd Mountain Accommodation
Netheid
4.2/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Avoca-plaas, Vanaf die R393, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Gaste dink Millerd Mountain Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Kaap
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avoca-plaas, Vanaf die R393, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5ZTE5NGVmLTNlNzEtNGU0Mi05ZjBjLWVjNDRhZDViODQ4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Farm Avoca Off the R393 9786 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.75317531621 27.539216794968
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za