Schulphoek House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Schulphoek House is in die bewaarde Schulphoekbaai in Sandbaai geleë, 4 km van Hermanus se middedorp af. Die baai is rustig en die tuiste van verskeie see-spesies, veral vir die walvisse wat hier rus gedurende hulle jaarlikse besoek aan dié kus.

Verblyf word in 15 kamers aangebied en kan 31 gaste akkommodeer. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gaste het toegang tot 'n kroeg, soutwaterswembad en 'n inheemse tuin.

Dié bewaarde baai en kuslyn is ook die tuiste van 'n klomp voëlspesies, klein soogdiere en seelewe wat gereeld van die kuspaadjies af raakgesien kan word. 'n Swembad en behandelingsgeriewe is beskikbaar. Plaaslike doendinge sluit gholfspeel, stap, voëlkyk, visvang, wynproe, en perdry op die strand in. Walvisse kom kuier vanaf die einde van Augustus tot Desember en lê gereeld sommer voor die huis rond.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Schulphoek House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false