Unathi Bush Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Unathi Bush Lodge is 'n juweel op 'n privaat wildplaas 30 minute se ry vanaf Britstown. Unathi het 'n wonderlike span wat 'n vriendelike en oop atmosfeer skep.

Verblyf is beskikbaar in 5 Afrika-styl Chalets en 2 Bushveld-tentkampe. Die chalets het elkeen 'n dubbelbed en enkelbeddens, of slegs 'n dubbelbed, asook 'n badkamer met 'n stort. Die chalet het ook 'n kombuis wat volledig toegerus is met alle eetgerei, breekware, glasware, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, oond, kombuisgerei, linne, handdoeke en meer. Elke eenheid het sy eie braai- en boma-area.

Al die tentkampe is onder grasdakke en dit het pragtige houtdekke met 'n uitsig op die berge. Elke bosveldtentkamp het 'n dubbelbed, linne, handdoeke, 'n privaat ablusieblok wat tussen 2 tentkampe gedeel word en 'n kombuisie met 'n yskas, stoof en braai-area.

Daar is ongelukkig geen TV's in die chalets en tentkampe nie, slegs in die hooflodge, want dis die bosveld en ons wil dit graag natuurlik hou. Daar is nie lugversorging nie, maar wel sterk waaiers teen die muur in elke chalet en slaapkamer. Gedurende die winter word ekstra komberse voorsien.

Geriewe op die perseel sluit 2 swembaddens, skilderagtige perdryroetes vir beginners of gevorderde ruiters, 'n kontantkroeg, DStv, trampoliens, 'n speelarea vir kinders op die perseel, en wildritte.

Wildritte en perdryroetes beskikbaar op die perseel, sowel as Predator Park-uitstappies.

Doendinge in die area sluit voëlkyk, fietsry, bergfietsry, 4x4-roetes en 'n dagspa in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Unathi Bush Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za